Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwana Nathi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Savaki C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing galore. Baie gerieflike plek, waarde vir geld en baie netjies, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie vir jou terugvoer, Savaki. Lekker om te lees dat jul die tydjie in ons boshuis Zwana Nathi geniet het. Ons wag vir jul volgende kuier. Zwana Nathi Groete

Lilanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wil net hier wees en bly! Ons het heerlik gebly! Kan dit vir almal aanbeveel! Goeie kommunikasie en baie netjiese plek! Baie diere by die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
So bly julle het ons boshuis en Marloth Park geniet - dankie ook vir die terugvoer. Ons wag vir julle volgende kuier. Bosgroete Dana

Tertius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Fantasties ons het lekker gerus en net die bos ervaar en geniet. Dana het 'n great plek geskep. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie dat jy tyd geneem het vir 'n verwysing Tertius. Ons is so bly dat jul die tyd by ons boshuis geniet het. Ons wag vir die volgende bespreking. Bosgroete, Dana

Maritha S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Daar is nie een aanbeveling wat ek kan maak nie. Heerlike naweekwegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Wat 'n lekker eerste boodskap om vanoggend vroeg oop te maak - baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly dat julle die kuier by ons in die bos geniet het. Ons sien uit na julle volgende bespreking. Mooiloop

Christine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Soos 'n droom, die plekkie is pragtig en die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou as iets gebeur rondom krag ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Fantasties lekker om te hoor julle het die boskuier by Zwana Nathi geniet. Baie dankie vir jul terugvoer. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking. Bosgroete, Dana

Carl M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie baie lekker gekuier. Het 'n wonderlike tyd gehad en sal vir seker weer by die plek gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Dit maak my hart bly wanneer ek hoor ons gaste geniet ons boshuise. Dankie vir jou terugvoer. Die grootste kompliment vir ons is wanneer ons gaste weer terugkom vir 'n 2de of 3de kuier. Ons wag vir julle. Bosgroete, Dana

Susan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker en sal regtig weer daar gaan bly, en dit is ook bekostigbaar. Baie lekker gebly. Dit is 'n lekker huis en die braaiplek en die boma-gedeelte en die stoepe is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Dankie vir jou terugvoer, Susan. Ons wag vir jul volgende bespreking. Bosgroete Dana

Liaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike verblyf. Die eienaar is baie gasvry. Die huis is baie netjies. Ons het nie eens geweet wanneer dit loadshedding was nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie vir jou terugvoer Liaan, altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul swaarverdiende bosbreek in Zwana Nathi geniet het. Ons het intussen ook die badkamers opgegradeer en sien uit om jul weer terug te ontvang, moenie te lank wag nie. Bosgroete Dana

Kylah B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wonderful stay in the bushveld. Wonderful stay in the bushveld. Very much enjoyed the pool, fire pit area, and visits from the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Thank you for the feedback. We really appreciate your support and are so happy to hear about your pleasant experience. Please visit us again soon. Dana

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die ideale bestemming tydens beurtkrag en watertekort! Zwana Nathi is 'n gerieflike huis met 'n kuierstoep, asook 'n gerieflike patio en boma by die braaiarea. Die aparte badkamers voorsien in almal se behoeftes, danksy 'n bad en 'n aparte stort. Gaasdeure en siwwe voor die slaapkamervensters verseker dat mens deure en vensters kan oop los sonder 'n bekommernis van muskiete. Daar is meer as genoeg kragpunte en proppe in die huis. Al die luuksheid en gerief word afgerond met 'n plonspoel wat heerlike lafenis bied. Danksy die sonpanele, asook die gerief van 'n Jo-Jo tenk kon ons lekker vakansie hou, ondanks beurtkrag en 'n tydelike watertekort in Marloth Park. Ons sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie vir jou review Johan. Lekker om so volledige terugvoer te lees- dankie daarvoor. Ons wag vir jul volgende kuier. Bosgroete Dana

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 145

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan 1500, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada8dc57805fd3651ea320c959f0ca560209da77f657f89d23982916e9aa4c8635a2eb6052d1aff0c58d28b07e86b06e4736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 1500 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.348859501944 31.766439378262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang