Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandfontein Bush Camp

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 4 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Zandfontein Bush Camp bied heerlike tentverblyf in die Klein Karoo aan die voet van die Anysberg in 'n omheinde wildplaas waar gaste naby vrylopende wild in die Klein Karoo kan kom.

Elke tent kan 2 gaste akkommodeer, wat hierdie verblyf geskik maak vir 'n totaal van 8 gaste. Drie van die tente is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde tent met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie tente deel 2 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Die gedeelde oopplan-lapa beskik oor 'n kombuis, eetarea, kroeg, 'n ingeboude braai en DStv. Hierdie spasie strek tot 'n balkon met 'n plonspoel en 'n boma. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv is beskikbaar vir gaste.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

'n Omheinde selfsorg-kampeerervaring is ook op versoek beskikbaar.

Skyfskiet, jag gedurende die winter, 4x4-roetes en wildkyk is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80615afcada68318080a0a6136377ea4a92df396de04ff1c6d4e9f34d1b029e374ac5d14eb0918ff18e69765a3f60450a71c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense Zandfontein Farm portion 2 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 13:00 -33.560314566842 20.70677524418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang