Zandfontein Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Zandfontein Bush Camp bied lieflike tentkampverblyf in die Klein-Karoo aan die voet van die Anysberg in 'n omheinde wildsplaas, waar gaste naby die vrylopende wild van die Klein-Karoo kan kom.
Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 4 aparte tente. Dit is 'n uitstekende keuse vir spanbougeleenthede, gesinne of groepe vriende wat op soek is na naby aan die natuur Kleinkaroo veldverblyf.
Elke tent bied slaapplek aan 2 gaste wat beteken dat daar in totaal slaapplek vir 8 gaste is. Drie van die tente het elkeen 2 enkelbeddens en die vierde tent het 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het.
Die gemeenskaplike oopplan-lapa beskik oor 'n kombuis, eetarea, kroeg, ingeboude braaigeriewe en DStv. Hierdie area lei na 'n balkon met 'n plonspoel en braaiplek. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 1 x 7kg braaihout per dag word voorsien.
Bring net u eie kos, drinkgoed, toiletware, ekstra ys en handdoek saam
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
'n selfsorg-kampervaring in die veld is ook op versoek beskikbaar.
Daar is ook teikenskiet op aanvraag, jag in die wintermaande, 4x4-roetes en wildkyk op die perseel beskikbaar.
Ons is geleë 82 km vanaf Montagu op die Oubergpas na Ladismith pad (80 km grondpad) of 60 km vanaf Ladismith op die Laingsburg/afdraai na Montagu pad (32 km grondpad)
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ligging
- Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang