Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste pas, die Seweweekspoort, geleë. Ons is net 3½ ure van Kaapstad af en 2 ure van George af. Die plaas is 'n lushof vir ieder en elk. Die plaas is ook bekend daarvoor dat dit die werkende plaas met die hoogste ligging is.

Zandrivier bied verblyf in 2 privaat kothuise, Kloofhuis en die Zandrivier Hoofhuis. Hier kan jy of wegbreek van alles of die plaaslewe op sy beste ervaar. Kinders word aangemoedig om met die diere te speel, dalk 'n koei te melk, die perde kos te gee, te help om 'n skaap te skeer of om te kyk hoe die lammetjies in seisoen gebore word.

Die plaas is net die plek om te ontspan. Ons is omtrent 1200 m bo seevlak geleë en dit sneeu gewoonlik op die plaas tussen Julie en Augustus. Daar is staproetes op die plaas, talle roetes vir fietsry of bergfietsry in die Seweweekspoort en voëlkykers sal hulself kan verlustig in al die spesies wat hier voorkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Kobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf opsie. Die verblyf was pragtig! Ons het in Kloofhuis tuisgegaan en die kothuis is baie smaakvol toegerus. Ons het niks meer nodig ...
Sien meer
Sep 2024
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
As jy natuur wil geniet en rus en vrede soek, is Zandrivier jou plek! Kloofhuis is 'n pragtige plek! Alles wat jy kan nodig kry, is daar. En Sanna se ...
Sien meer
Sep 2024
Liesl T
5.0
Die heel beste en lekkerste verblyf in die Seweweekspoort. Die verblyf was wonderlik! Ons was tuis in Kloofhuis en die kothuis is baie goed ingerig. D...
Sien meer
Aug 2024
David V
Saam met lewensmaat
5.0
Sommer net lekker. Puik plek. Diens van gasheer 100%. Lekker vuur in kaggel en heerlike brood.
Aug 2024
Mike S
5.0
Quaint farm stay with old school hospitality. Loved every minute of my stay and look forward to visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zandrivier Farm Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4676d37d369b8d996c135253ec78d0d4e9f1f080e3fc50f62435d339e14161f2a530c1511fbe0eaba67a5d6ec28d8a952b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 Zandrivier Farm Self-catering Accommodation R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.367689960899 21.33098334074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang