Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandtorini Seaside Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Barry T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Nice, stay clean & tidy. Lovely nice area, would recommend. Host met us at the door and was very accommodating. Very nice braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rolanie S
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Ongelooflike vakansie! Gaan vir seker terug wees! Die huis bied absoluut alles wat mens benodig en meer! Ons wou nie huistoe gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Zandtorini Seaside Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was 'n voorreg vir ons om julle te ontvang. Sien uit na die volgende kuier!

Edward H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Zandtorini word hoog aanbeveel! Ons verblyf onlangs by Zandtorini Seaside Cottage was ongelooflik. Die eiendom het alles wat benodig word vir 'n heerlike kuier, en alles is netjies en in topklaskondisie. Stapafstand vanaf die ongelooflike strand. Christa is 'n gasvrou uit die boonste rakke. Sy dink eenvoudig aan alles en kommunikeer so goed! Ons sal terug wees, dis vir seker. Moenie huiwer om jou verblyf by Zandtorini to bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Zandtorini Seaside Cottage
Baie dankie vir die terugvoering, Edward. Ons hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heerlike en netjiese kothuis. Beste gasvrou. Ons het heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang deur Christa wat tot vir ons tot bederf het met 'n bottel rooiwyn. Netjiese, skoon kothuis met WiFi en elektriese komberse vir die koue aande. Sal die plekke definitief aanbeveel. Heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Awesome holiday escape. Zandtorini was a lovely place to stay. Everything you needed and more. Walking distance to the beach, lovely courtyard on those windy days and amazing sheltered braai area. Everything was super clean and well maintained. Thank you for our lovely bottle of wine and of course the doggie biscuits. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Wonderlike gasvrou en gasheer. Ontsien geen moeite om hulle gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak nie. Die eenheid is netjies, silwerskoon en ons is selfs met sjokolade bederf met ons aankoms. Die eenheid is volledig toegerus en selfs met 2 kleuters het ons heerlik gebly. Daar is 'n pragtige omheinde grasperk waarop die kinders kan speel en 'n lekker onderdakkuierplek en braai. Twee toesluitmotorhuise het ook gesorg dat beide ons voertuie saans veilig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Zandtorini Seaside Cottage
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Gay M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Stunning, safe, comfortable accommodation on the seashore. Very well equipped unit, with a lovely, sheltered outside braai and entertainment area. Six of us were very comfortable in the unit for our stay. The complex is safe, and a bit away from the main village, so nice and quiet. It has direct access to the longest white sand beach - really lovely. The owner is very efficient and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Zandtorini Seaside Cottage
Thank you so much for your review, Gay. It was such a pleasure to be your host. We hope you will visit again real soon. Take care and thank you again.

Martin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Ongelooflik! Eerstens, baie dankie vir die vriendelike ontvangs Christa! Die kommunikasie vooraf was baie professioneel en ons gemoedere rustig gemaak, sodat ons sonder enige bekommernisse kon uitsien na 'n fantastiese naweek. Ons het ongelooflik lekker gekuier in die Zandtorini Seaside Cottage. Perfek ingerig vir 'n lekker familie kuier. Dit was skoon, netjies en het al die boksies getik! Baie dankie vir die pragtige gebaar met Nelia se verjaarsdag. Dit was werklik 'n besonderse gebaar en is werklik ontsettend waardeer. Ek kan Zandtorini Seaside Cottage sonder enige twyfel vir enige iemand wat werklik lekker wil gaan rus in die mooie Struisbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Zandtorini Seaside Cottage
Dit was so n groot plesier Martin! Baie dankie vir julle kuier en ons hoop ons sien julle gou weer. Baie groete uit Struisbaai!

Jacques W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Pragtige plek, heerlike kuierplek en fantastiese gasvryheid! Fantasties, toe stoep en vir enige weer enige tyd van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Zandtorini Seaside Cottage
Baie dankie Jacques. Kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat 3027, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66e96da7f27c11db11c780f1ae87932ad190946628acc654159641be859b81d591c5f43e49cbf9bf9629792078cecfdbc15b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3027 Clionella Street Langezandt Fishermens Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78751607897 20.043282449247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang