Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandtorini Seaside Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat 3027, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zandtorini Seaside Cottage bied selfsorgverblyf en is in Langezandt Fishermens Village geleë. Die eiendom is ongeveer 150 meter vanaf die wit sand en turkoois water van Langezandt-strand.

Verblyf by Zandtorini Seaside Cottage bestaan uit 1 hoofhuis en 1 kothuis wat 6 persone kan akkommodeer. In die hoofhuis: die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gesinsbadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. ; die losstaande kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofhuis beskik ook oor 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die goed toegeruste kombuis het 'n stoofplaat, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n groot onderdak-patio-area met 'n braaigeriewe. Die omheinde agterplaas is 'n veilige speelarea vir kleuters en kinders.

Die kothuis bied ook 'n toesluitmotorhuis vir jou voertuig.

Ontdek die skoonheid van die Overberg, met Struisbaai-hawe net langs die pad, Agulhas-vuurtoring, top wynplase in die streek, winkels en restaurante en nog vele meer besienswaardighede om te besoek. Die gashere sal 'n gedetailleerde areakaart verskaf met dinge om te doen met jou aankoms.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Clionellastraat 3027, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zandtorini Seaside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat 3027, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66e96da7f27c11db11c780f1ae87932ad190946628acc654159641be859b81d591c5f43e49cbf9bf9629792078cecfdbc15b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3027 Clionella Street Langezandt Fishermens Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78751607897 20.043282449247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang