Zante's Bushveld Bliss
- Kapasiteit: 168 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerste Geluk Plaas Deel 17, No.512-KR, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zante's Bushveld Bliss is 'n plaas in Mookgopong wat gerieflike oornagverblyf bied. Dit word omring deur die bosveld en daar is 'n aantal visvangdamme vol swartbaars. Die verblyf is ideaal vir skool- en kerkgroepe.
Verblyf is beskikbaar in 28 kamers wat elk slaapplek het vir 6 gaste. Die kamers het elkeen 3 stapelbeddens en gaste maak gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die ablusiegeriewe het 'n aantal baddens, storte, toilette en wasbakke.
Daar is 'n gemeenskaplike eetarea waar gaste maaltye kan nuttig. Gemeenskaplike braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar. Daar is 'n aantal diere wat vry rondloop wat vanaf die verblyf besigtig kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Eerste Geluk Plaas Deel 17, No.512-KR, Mookgopong, 0560, Limpopo
Sien meer verblyf in Mookgopong Naboomspruit Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 168 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerste Geluk Plaas Deel 17, No.512-KR, Mookgopong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang