Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zaria Sun Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 12, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 107 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zaria Sun Cottage bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Gordonsbaai. Hierdie eenheid spog met asemrowende uitsigte oor die baai en see met sy pragtige sonsondergange.

Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. 'n Werklessenaar is ook beskikbaar vir diegene wat werk wil doen.

Buite is daar 'n onderdak-tuinarea met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie kothuis is 'n kort entjie vanaf wit sandstrande, winkels, restaurante en die Stellenbosch-wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Chapman-laan 12, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 107
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 107
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 12, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0e005bc9bd05a16af6d0cf7efcf3b91dbd557ed3b4a70c724cdeb49a1c74ac623320d7e48827f0bd73cf9b21a63c7fe7798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 107 per nag (plek vir 2) 12 Chapman Avenue Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162717 18.870861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang