Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Zazus Perch PRM056

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carina T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Was amazing. Ons het dit so geniet die huis is skoon en het als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Batjah N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Stunning!! Zazu’s Perch is ‘n perfekte vakansie in die bos! Vier moderne en suite-kamers met ‘n perfekte ligging en uitsig. Sal definitief wil teruggaan en kan dit verseker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2017

Dit was fantasties! Dit was regtig fantasties! Baie dankie! Die wag by Mabalingwe se hek in die reservaat was erg ongeskik! Geen ander klagtes nie. Huis was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Die huis is netjies, ruim, gerieflik en die uitsig is besonders! Dis die perfekte wegbreekhuis en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2016

Pragtige plek, home away from home! Sal hierdie pragtige huis vir almal aanbeveel, heerlike naweek met die beste uitsig! Game drive met baie om te sien! Het elke oomblik geniet, sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2Y4NTI0LWQ5ZjQtNDFjMi1hYzJiLTk0N2VmMjJiNmVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang