Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carisna A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was 'n fees! Ons het so lekker gebly by Zebra Cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir julle waardering vir Zebra Cottage. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en geslaap by Zebra Cottage. Veilige reise!

Juanita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Werklik 5 ster! Dit is regtig 'n stukkie paradys in die stad. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Dit was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en alle sterkte vir julle vorentoe. Veilige reise!

Willem L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik! Alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir die kort en kragtige boodskap, Willem. Dit was vir ons aangenaam om julle by Zebra Cottage te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek. Veilige reise!

Rikus G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vreeslik lekker gebly, veilig, vol toegerus en meer. Sal vir seker weer daar gaan bly. stap die ekstra myl, was lanklaas so tevrede met ons verblyf en diens. Well done.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir die opbouende terugvoer, Rikus. Ons is bly om te sien julle is veilig tuis. Julle is meer as welkom om weer by Zebra Cottage te kom oorslaap. Veilige reise.

Nicolette C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Nog beter as die foto's - ek het baie verwag en Zebra Cottage het dit oortref! Zebra Cottage is een van die beste plekke waar ek nog ooit bespreek het in terme van gerief, netheid, waarde vir geld en kommunikasie. Al die 'homey touches' soos 'n vars ciabatta met plaasbotter, eiers en spek in die yskas, gesig wipes en 'n hele toegeruste eerstehulp tassie in die badkamer het ons vreeslik bederf laat voel. Al die ekstra moeite om dit vir my verswakte skoonma makliker te maak soos ekstra handrelings en 'n stoel in die stort was net amazing. Baie, baie dankie aan ons gasvrou - dit was vir Ouma Tinkie en Adri heerlik om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Nicolette, ons het nie woorde nie. Baie dankie vir hierdie opbouende terugvoer. Ons wens alle beterskap toe, en vertrou dit gaan goed met almal. Veilige reise.

Annatjie M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Puik. Dit was die beste, hulpvaardig, vriendelik, super netjies. Ons was baie tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Annatjie. Dit maak ons harte bly wanneer ons gaste tevrede en gelukkig is met hul akkommodasie. Veilige reise.

Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Gerieflik naby alles, baie netjiese woning en afgerond met smaak. Een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is vir seker pluspunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer, Pieter. Ons hoop julle kom weer kuier by Zebra Cottage. Veilige reise.

Michelle T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker oor gebly. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Zebra Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer, dit word opreg waardeer. Hopenlik sien ons julle binnekort weer. Veilig reise.

Chikita S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Absolutely incredible. Arina and Francois really went above and beyond while we stayed in their cottage! Not only did they provide us with a beautiful welcome gift (bacon, eggs, fresh bread, soaps and coffee), they brought us 2x 20L buckets of water when there was an unfortunate burst pipe in the area. We had backup power so we weren't affected at all by load shedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Thank you for the kind words, Chikita. We are truly grateful for your feedback and patience while the municipality was working on repairing the water leak. We trust we will see you again. Safe travels.

Tappe H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Moderne en baie netjiese huis met alle geriewe en die nodige tegnologie om gaste se verblyf aangenaam en moeite vry te maak. Geen moeite is ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak nie. Persoonlike aandag van Francois en Arina met daaglikse boodskappe om ons op hoogte te hou van relevante inligting het ons spesiaal laat voel. Die huis is toegerus met die nodige tegnologie om beurtkrag hok te slaan met baie goeie WiFi en TV-kanale beskikbaar soos verlang. Huisdiens en vars beddegoed maak die verblyf soveel meer gemaklik en luuks. 'n Veilige omgewing met toegang beheerde elektroniese hek gee gemoedsrus met aangename bure wat omgee. Baie dankie Francois en Arina julle Zebra Cottage doen gestand sy naam waardig met die moeite wat julle ook doen met die diere in die reservaat waaroor die huisie uitkyk. Dankie ook aan Desire en Jermina vir hul onbaatsugtige werk en skoonmaak van die huisie en tuin. Puik, puik, puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois en Arina
Zebra Cottage
Goeiedag Tappe Baie dankie vir die terugvoer. Ek is skoon emosioneel daaroor. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste by Zebra Cottage te kon ontvang. Ons vertrou ons paaie sal weer kruis en ons wens julle slegs die beste vorentoe, toe. Groete van huis tot huis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois en
Arina

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palmiet-straat 8, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741537d111f4f03ab32f14c3f36ad8d4da5d712ca763f129422afa6a6bffd700cbfbca14f4fbdd706efd7edd885dc18588c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 8 Palmiet Street Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.81749892601 28.29157859087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang