Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois en
Arina

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Zebra Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carisna A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisna A

Dit was 'n fees!

Ons het so lekker gebly by Zebra Cottage!

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle waardering vir Zebra Cottage. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en geslaap by Zebra Cottage. Veilige reise!

Zebra Cottage
Juanita O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O

Werklik 5 ster!

Dit is regtig 'n stukkie paradys in die stad. Sal dit vir seker aanbeveel.

Zebra Cottage se terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en alle sterkte vir julle vorentoe. Veilige reise!

Zebra Cottage
Willem L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Onverbeterlik!

Alle verwagtinge oortref!

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die kort en kragtige boodskap, Willem. Dit was vir ons aangenaam om julle by Zebra Cottage te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek. Veilige reise!

Zebra Cottage
Rikus G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus G

Vreeslik lekker gebly, veilig, vol toegerus en meer.

Sal vir seker weer daar gaan bly. stap die ekstra myl, was lanklaas so tevrede met ons verblyf en diens. Well done.

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende terugvoer, Rikus. Ons is bly om te sien julle is veilig tuis. Julle is meer as welkom om weer by Zebra Cottage te kom oorslaap. Veilige reise.

Zebra Cottage
Nicolette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C

Nog beter as die foto's - ek het baie verwag en Zebra Cottage het dit oortref!

Zebra Cottage is een van die beste plekke waar ek nog ooit bespreek het in terme van gerief, netheid, waarde vir geld en kommunikasie. Al die 'homey touches' soos 'n vars ciabatta met plaasbotter, eiers en spek in die yskas, gesig wipes en 'n hele toegeruste eerstehulp tassie in die badkamer het ons vreeslik bederf laat voel. Al die ekstra moeite om dit vir my verswakte skoonma makliker te maak soos ekstra handrelings en 'n stoel in die stort was net amazing. Baie, baie dankie aan ons gasvrou - dit was vir Ouma Tinkie en Adri heerlik om daar te bly!

Zebra Cottage se terugvoer

Nicolette, ons het nie woorde nie. Baie dankie vir hierdie opbouende terugvoer. Ons wens alle beterskap toe, en vertrou dit gaan goed met almal. Veilige reise.

Zebra Cottage
Annatjie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Puik.

Dit was die beste, hulpvaardig, vriendelik, super netjies. Ons was baie tevrede. Baie dankie.

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Annatjie. Dit maak ons harte bly wanneer ons gaste tevrede en gelukkig is met hul akkommodasie. Veilige reise.

Zebra Cottage
Pieter S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Gerieflik naby alles, baie netjiese woning en afgerond met smaak.

Een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is vir seker pluspunte.

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, Pieter.

Ons hoop julle kom weer kuier by Zebra Cottage.

Veilige reise.

Zebra Cottage
Michelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Uitstekend.

Ons het baie lekker oor gebly. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Zebra Cottage.

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, dit word opreg waardeer. Hopenlik sien ons julle binnekort weer. Veilig reise.

Zebra Cottage
Chikita S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chikita S

Absolutely incredible.

Arina and Francois really went above and beyond while we stayed in their cottage! Not only did they provide us with a beautiful welcome gift (bacon, eggs, fresh bread, soaps and coffee), they brought us 2x 20L buckets of water when there was an unfortunate burst pipe in the area. We had backup power so we weren't affected at all by load shedding!

Zebra Cottage se terugvoer

Thank you for the kind words, Chikita. We are truly grateful for your feedback and patience while the municipality was working on repairing the water leak. We trust we will see you again. Safe travels.

Zebra Cottage
Tappe H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tappe H

Moderne en baie netjiese huis met alle geriewe en die nodige tegnologie om gaste se verblyf aangenaam en moeite vry te maak.

Geen moeite is ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak nie. Persoonlike aandag van Francois en Arina met daaglikse boodskappe om ons op hoogte te hou van relevante inligting het ons spesiaal laat voel. Die huis is toegerus met die nodige tegnologie om beurtkrag hok te slaan met baie goeie WiFi en TV-kanale beskikbaar soos verlang. Huisdiens en vars beddegoed maak die verblyf soveel meer gemaklik en luuks. 'n Veilige omgewing met toegang beheerde elektroniese hek gee gemoedsrus met aangename bure wat omgee. Baie dankie Francois en Arina julle Zebra Cottage doen gestand sy naam waardig met die moeite wat julle ook doen met die diere in die reservaat waaroor die huisie uitkyk. Dankie ook aan Desire en Jermina vir hul onbaatsugtige werk en skoonmaak van die huisie en tuin. Puik, puik, puik.

Zebra Cottage se terugvoer

Goeiedag Tappe

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is skoon emosioneel daaroor. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste by Zebra Cottage te kon ontvang. Ons vertrou ons paaie sal weer kruis en ons wens julle slegs die beste vorentoe, toe. Groete van huis tot huis.

Zebra Cottage
Naudene J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naudene J

Die beste.

Skoon, netjies die beste.

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons is so bly dat julle, jul tyd by Zebra Cottage geniet het. Ons waardeer julle insette ontsettend baie. Veilige reise.

Zebra Cottage
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palmiet-straat 8, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741537d111f4f03ab32f14c3f36ad8d4da5d712ca763f129422afa6a6bffd700cbfbca14f4fbdd706efd7edd885dc18588c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 8 Palmiet Street Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.81749892601 28.29157859087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang