Zebra Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francois en
Arina
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Carisna A - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was 'n fees!
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle waardering vir Zebra Cottage. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en geslaap by Zebra Cottage. Veilige reise!
Juanita O - Aug 2024
Algehele gradering
Werklik 5 ster!
Zebra Cottage se terugvoer
Dit was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en alle sterkte vir julle vorentoe. Veilige reise!
Willem L - Jul 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die kort en kragtige boodskap, Willem. Dit was vir ons aangenaam om julle by Zebra Cottage te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek. Veilige reise!
Rikus G - Apr 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly, veilig, vol toegerus en meer.
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende terugvoer, Rikus. Ons is bly om te sien julle is veilig tuis. Julle is meer as welkom om weer by Zebra Cottage te kom oorslaap. Veilige reise.
Nicolette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Nog beter as die foto's - ek het baie verwag en Zebra Cottage het dit oortref!
Lees meerZebra Cottage se terugvoer
Nicolette, ons het nie woorde nie. Baie dankie vir hierdie opbouende terugvoer. Ons wens alle beterskap toe, en vertrou dit gaan goed met almal. Veilige reise.
Annatjie M - Feb 2024
Algehele gradering
Puik.
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Annatjie. Dit maak ons harte bly wanneer ons gaste tevrede en gelukkig is met hul akkommodasie. Veilige reise.
Pieter S - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby alles, baie netjiese woning en afgerond met smaak.
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Pieter.
Ons hoop julle kom weer kuier by Zebra Cottage.
Veilige reise.
Michelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, dit word opreg waardeer. Hopenlik sien ons julle binnekort weer. Veilig reise.
Chikita S - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely incredible.
Zebra Cottage se terugvoer
Thank you for the kind words, Chikita. We are truly grateful for your feedback and patience while the municipality was working on repairing the water leak. We trust we will see you again. Safe travels.
Tappe H - Sep 2023
Algehele gradering
Moderne en baie netjiese huis met alle geriewe en die nodige tegnologie om gaste se verblyf aangenaam en moeite vry te maak.
Lees meerZebra Cottage se terugvoer
Goeiedag Tappe
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is skoon emosioneel daaroor. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste by Zebra Cottage te kon ontvang. Ons vertrou ons paaie sal weer kruis en ons wens julle slegs die beste vorentoe, toe. Groete van huis tot huis.
Naudene J - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste.
Zebra Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, ons is so bly dat julle, jul tyd by Zebra Cottage geniet het. Ons waardeer julle insette ontsettend baie. Veilige reise.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Palmiet-straat 8, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang