Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage and Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Stefan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

- Lekker. Wow! I recently had the pleasure of a 6-night stay at The Zebra Cottage on Remhoogte. Spectacular views from sunrise to sunset and surrounded by the working wine yards and wildlife was just amazing! Special thanks to the friendliest host! Simply cannot wait to return - and I will!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lovely peaceful stay! Loved the peaceful surroundings and animals. The cottage was spacious and had more features than expected, e.g. wood with blitz, hot-water bottles. All the rooms and kitchen were well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beautiful and peaceful. Such a lovely cottage and everything was clean and well set out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Pragtige plek om te bly! Ons het 'n wonderlike twee dae spandeer by Zebra Cottage and Lodge - die beste braai-uitsig ooit! Dit is ook nie ver van Stellenbosch af nie. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Mooi uitsig. Zebra Lodge was gerieflik. Mooi uitsig vanaf stoep. Goed geleë naby Stellenbosch. Omsetter is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Noelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

My new favorite. Loved our stay in this beautiful, clean and well equipped cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Puik! Jo was baie behulpsaam en alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debré O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Heerlike plek. Ons het lekker gebly. Dit was 'n lekker plek. Mooi skoon en lekker gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dia-louise G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Rus vir my siel. Fantastiese uitsig. Baie lekker gebly, sal definitief weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loffie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Goeie waarde vir geld, uitstekende ligging, vinnige kommunikasie. Vir ons ('n gesin van 5, met 3 tieners) was die ligging ideaal: Amper in Stellenbosch (en dus naby al die punte wat ons wou besoek), maar nie met dorpspryse nie. Die chalet was goed ingerig, en die uitsig was mooi. Die eienaar het deurgaans baie goed en effektief met ons geskakel. Die wynproelokaal op die perseel was 'n aangename bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, Roete 44, Simonsberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNWRkZTYyLTA2OTQtNDAxMS1hNzNkLWZmYzVhYTA2MGM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Remhoogte Wine Estate Route 44, Simonsberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.88391201611 18.851926010265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang