Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage and Lodge

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, Roete 44, Simonsberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zebra Cottage and Lodge is op die lieflike Remhoogte-wynlandgoed buite Stellenbosch op die R44 geleë.

Die lodge kan tot 5 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 'n leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n houtstoof, 'n volledig toegeruste kombuis en 2 slaapkamers, elk met pragtige uitsigte. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort bevat. Buite is daar 'n stoep met ligstoele, tuinmeubels en 'n vrystaande braai.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofkamer asook 'n solder op die boonste vloer met 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders ouer as 10 jaar. Die kothuis is slegs geskik vir twee volwassenes. Die eenheid bied ook 'n sitkamer met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en 'n mikrogolfoond. Beide die hoofslaapkamer en die sitkamer maak oop op die stoep. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe.

Beide die lodge en die kothuis word daagliks gediens behalwe oor naweke.

Gaste kan heerlike staptogte deur die wingerde en boorde geniet, met skouspelagtige uitsigte oor die Simonsberge en omliggende berge, of in die plaasdam swem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Remhoogte Wynlandgoed, Roete 44, Simonsberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zebra Cottage and Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, Roete 44, Simonsberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNWRkZTYyLTA2OTQtNDAxMS1hNzNkLWZmYzVhYTA2MGM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Remhoogte Wine Estate Route 44, Simonsberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.88391201611 18.851926010265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang