Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Minette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Overall gelukkig, skoon en netjies. Dit was baie lekker, die miere by die braai area was net baie. Dit sal gaaf wees as julle dit onder beheer kan kry. Die lig in die badkamer was ook geblaas. Buiten dit, happy holiday makers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Het baie lekker gebly. Kan definitief die plek aanbeveel. Aangename eienaars. Laat 'n mens baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

A very nice short break in the bush. Always enjoy staying in Marloth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Assuerio N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

A relaxing place. Our stay was peaceful and relaxing. This is a great place to get in touch with some wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ida S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het om goed uit te rus. Dankie dankie dank. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ernst L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2024

Die kuier was lekker behalwe vir die ligging. Wat nie gese word nie, is dat die plek geleë langs verskeie ander eenhede, so mens verloor so bietjie die bosgevoel. Die swembad op die foto is nie die swembad by die cottage nie. Verder is die eenheid met die basiese toegerus.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2023

Goeie oornagplek in Marloth. Goeie waarde vir geld en ligging in Marlothpark.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie lekker, sal dit maklik weer doen. Skoon, netjies en mooi wild om die huis gesien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arthur S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2023

Baie "basic" plek. Geen luuksheid nie, plat-op-die-aarde plek met basiese goed. Ligging wel goed.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ernst S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jul 2023

Nie die beste plek om te bly nie. Nie soos wat die plek lyk op foto's nie, krag bly trip, sukkel om mense in die hande te kry.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyena-straat 4166, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YmQ4ZDgwLTFkOTAtNDUwZi04ZmQ2LTZjODAxYTQwMDY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 7) 28 5 1 4 4166 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.356428157151 31.804795334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang