Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Haven

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Reinhard S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig. Waarde vir geld, die plek was skoon, en die mense was vriendelik. Ek het heerlik gebly en sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel E
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Would definitely book again, exactly what we wanted. Very enjoyable, loved all the animal visitors. Was a bit disappointed to see the pool was out of order and was not mentioned to us, however it was not a deal breaker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jun 2024

Die plek word nie onderhou nie. Ek het fotos geneem as iemand wil sien. Glad nie lekker gebly nie. As die plek myne was, sou ek skaam gekry het om mense verniet daar te laat bly, wat nog van uitverhuur!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Brendan S
1 nag
2.6
Des 2023

Net oornag. Beddegoed is nie skoon nie, selfs die vloere nie. Definitief 'n kakkerlakprobleem. Handdoeke is vuil.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Marelise R
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2022

Baie lekker gekuier totdat dit begin reën het. Huis is lekker ruim maar kort dringende reperasiewerk. Dit het vir 2 ure hard gereën met die gevolg die hele huis was onder water. Dit het op die boonste verdieping in die kamer met die 2 enkelbeddens deur die nuwe grasdak (wat ons verneem het Augustus oorgedoen is) ingereën en die water het deur die houtvloer na die onderste kamer deurgesyfer. Die aircon in dieselfde kamer lek met die gevolg dat die kamer muf ruik. Die boonste verdieping se sitkamer het dit ook by 4 verskillende plekke deur die grasdak ingereën. Die onderste kamer naaste aan die parkering se aircon lek ook binne die kamer. Die swembad was vuil en onbruikbaar.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie L
1 nag
3.2
Okt 2022

Baie wild gesien. Instandhouding van huis nie na wense nie en van die meubels is baie oud. Kombuis is goed toegerus. Houtheining buite kort baie aandag, is oud en val uitmekaar. Die houthuisie (wendy) is 'n seer-oog. Die kuierarea (dek) bo die motorhuis, is glad nie aan te beveel nie so ook nie die houttrappe na die dek toe nie. Huis en die kuierarea kort baie aandag.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmo P
1 nag Gesin met tieners
2.2
Mrt 2022

Huis is baie afgeskeep. Kasdeure stukkend, stortkoppe stukkend, geen sleutel vir deure behalwe ingaandeur, krag was af toe ons daar kom in 40 grade. Sal regtig 'n lekker kuier gewees het as hulle beter na hulle huise kyk. Swembad was vuil. Spinnerakke in kamers. Baie onvriendelike mense by Securicon om sleutel op te tel.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Rolf K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Pleasent and value for money. Value for money and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2021

Gerieflik, netjies. Huis is netjies met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2021

Het veilig gevoel. Die matrasse en beddegoed op die grondvloer kort egter aandag. Meer noodligte in geval van 'n kragonderbreking sal 'n aanwins wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Amukela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 575
R1 575 R1 024
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 575
R1 575 R1 024
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 3488, Marlothpark, Komatipoort, 4321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKXs7grzpKE3jFJKvmo1s02axszPg6o05SQvroOo43BAjI95ko?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 575 nouVanaf R1 024 per nag (plek vir 8) 26 5 1 4 3488 Zebra Street Marloth Park 4321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342289696367 31.803703449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang