Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebras Crossing

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Christiaan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2021

Baie ontspannend. Vriendelike kliëntediens. Baie mooi. Ek sal Zebra Crossing aanbeveel vir 'n lekker wegbreek in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rina W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Wondelike naweek, lekker bederf, alles prefek. My 50ste verjaarsdag daar gehou. Lodge baie privaat, personeel vriendelik en hulpvaardig, gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Lekker bederf, aandete perfek, alles netjies en net die beste. Beveel hulle enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Amazing experience in the perfect location. This lodge is a real gem and it's located in the perfect setting. If you want to totally relax, this is the place to be. The owners of the Lodge, York and Tamar together with Promise and his team let you feel right at home. Thanks for a wonderful experience, we will definitely be back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thijs
Zebras Crossing
Dear Stefan, The pleasure is all ours. We had such a wonderful time having you. See you soon. The Zebras Crossing family

Yolande I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2017

Baie rustig. Perfek vir klein kinders. Baie spasie om te speel en om wakker te word met diere by jou deur! Ons het dit báie geniet! Wel, die kinders amper meer as ons. Hulle kon die sebras, kameelperde en volstruise van naby af bestudeer en voer. Ek kon lekker foto's neem sonder moeite! Ons het lekker gaan stap met die kinders, lekker geswem en die laaste aand 'n game drive aangepak met die kids, en toe lekker gebraai. Tamar en die staff was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sou graag langer wou bly! Dis definitief "bederf-plek" waarna mens kan gaan met kids!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thijs
Zebras Crossing
Dearest Yolande, It was a pleasure having you and your family. Cannot wait to welcome you again. Kind Regards, The Zebras Crossing team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thijs Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Driefontein-plaaspad, Plaas C-20, Waterberg, Modimolle, 2198, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA275046dc081f6dd41758fff1f5db80badf5c2aca9b348d7774302b105b5425ac5c6cdf8c7194399db8828367e7fa624a1d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Driefontein Farm Road Farm C-20, Waterberg 2198 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -24.604888989296 28.389050066471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang