Zebrina Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 208
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Morne V - Aug 2024
Algehele gradering
Beste in die laeveld!
Bennie V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Michelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasies, beveel Zebrina Guesthouse definitief aan. 100 sterre!
Morne V - Jun 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis in Nelspruit!
Christo F - Jun 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis.
Marjorie M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf, vriendelike personeel.
Vedre V - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike kamers. Sentraal geleë. Diens en kos was uitstekend.
Bennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en netjies met vriendelike diens.
Monique O - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Monique, vreeslik baie dankie vir jou tyd en die 5-ster gradering en jou mooi resensie.
Ons hoop julle kom kuier weer wanneer julle in die area is.
Groete,
Die Zebrina Span
Deidre J - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstenende diens, vriendlik en baie behulpsaam.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Middag Deidre,
Ons waardeer dat jy soveel positiewe kommentaar gedeel het, en ons is so bly dat julle die kuier hier by ons geniet het.
Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete en mooi bly,
Die Zebrina Span
Jonathan Y - Feb 2024
Algehele gradering
Exactly what was needed after a long day of travelling. Clean, comfortable and hospitable.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Jonathan,
We are so happy that you enjoyed staying with us.
Thank you for the 5-star rating!
Kind regards from The Zebrina Team
Morne V - Feb 2024
Algehele gradering
Het definitief my volgende verblyfplekkie gekry.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Morne,
Ons is so bly dat jy lekker bly en tuis voel hier by ons!
Ons hoop dat jy nog baie sal kom kuier en die mooie Laeveld sal ontdek!
Vriendelike groete,
Die Zebrina Span
Demetri S - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie Zebrina.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
So bly dat jy so lekker gebly het, en dat jy ons aanbeveel en 'n 5 ster gradering gee, ons waardeer dit.
Ons hoop ons sien jou binnekort weer
Groete van almal hier by Zebrina
Jacques V - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, en waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Jacques! Ons waardeer die resensie baie!
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Maleselakanta N - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Jacques B - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame personeel. Waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie, Jacques!
Ons waardeer jou tyd en die mooi resensie!
Groete, hoop jy kom kuier weer.
Baie groete van almal hier by Zebrina.
Frikkie P - Des 2023
Algehele gradering
Te kort, sal weer moet gaan.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Frikkie,
Dankie vir die mooi resensie!
Ons hoop jy kom kuier vir langer volgende keer by ons!
Mooi bly,
Die Zebrina Span
Nathea S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, uitstekend en meer as waarde vir geld.
Lees meerZebrina Guesthouse se terugvoer
Nathea, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf!
Dit is so lekker om te hoor dat jy alles geniet het, en ons goeie diens opgemerk het.
Ons sien uit om jou weer te sien wanneer jy in die Laeveld is
Mooi bly en groete van almal hier by Zebrina.
Craig J - Okt 2023
Algehele gradering
Super fantastic.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Thanks Craig, much appreciated!
Tinie T - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Tinie vir jou tyd en die resensie. Dit is altyd so lekker om te weet dat ons gaste dit geniet hier.
Ons hoop ons sien julle weer hier in die Laeveld binnekort.
Vriendelike groete,
Die Zebrina Span
Christa L - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Christa.
So bly dat julle ons plek so geniet het.
Dankie vir jou tyd en die resensie!
Groete van almal by Zebrina.
Johan (ij) G - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut puik!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Sjoe Jacqui, baie dankie jy vir ons so mooi resensie gee en dankie vir al die komplimente.
Dankie dat julle ons aanbeveel as die beste gastehuis in Nelspruit.
Dit is rerig lekker om te hoor hoe lekker ons gaste bly.
Mooi bly en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Annette S - Jul 2023
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Annette,
Ons waardeer jou resensie en tyd om dit te skryf.
Ons is so bly dat julle lekker gebly het en alles volgens julle verwagting was.
Baie dankie, asb kom kuier weer.
Groete van ons almal af.
Hantie A - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Louise,
Ons waardeer jou resensie.
Vriendelike groete vir julle,
Die Zebrina Span
Johan F - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Johan!
Hoe lekker om al die mooi kommentaar te lees.
Ons waardeer jou resensie baie.
Groete van die Laeveld af,
Die Zebrina Span
Barbara P - Mrt 2023
Algehele gradering
Super skoon en netjies, pragtig.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Barbara,
Baie dankie dat jy ons 'n 5 gradering gegee het, en jou tyd om die positiewe kommentaar en resensie te doen!
Kom kuier gerus weer, ons sien uit.
Groete,
Die Zebrina Span
Suzani E - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie verwelkoming, kamers netjies en ontbyt baie lekker.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi daar.
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou tyd en al die positiewe terugvoer.
Asseblief kom kuier weer!
Vriendelike groete,
Die Zebrina Span
Ettienne D - Mrt 2023
Algehele gradering
Zerbrina Gastehuis is skoon, netjies en vriendelik met smaaklike etes.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Etienne,
So baie dankie vir jou tyd en wonderlike resensie, dit is so lekker om te weet dat julle die gastehuis so geniet het!
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete en mooi bly!
Zebrina Span
Ane N - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en sal aanbeveel vir enige iemand.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Ane,
So lekker om te hoor hoe lekker julle gerus het, en dat julle ons plek geniet het
Kom kuier asb. weer!
Baie groete,
Die Zebrina Span
Michelle W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornaghuis met 'n heerlike ontbyt.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Michelle,
So bly julle het die gastehuis geniet!
Dankie vir die resensie
Groete,
Die Zebrina Span
Dani H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie positiewe ervaring.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Dani!
Michelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankievir jou resensie.
Ons is baie bly om te hoor dat jy en jou gesin so lekker gekuier het.
Dankie dat jy ons aanbeveel.
Ons hoop julle kom kuier gou weer!
Groete van almal by Zebrina
Arrie B - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en rustig.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Arrie,
Ons is tevrede wanneer ons gaste is.
Dankie, ons waardeer jou tyd en die resensie baie.
Groete en kom kuier gerus weer!
Zebrina Span
Christel G - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie, Christel, vir jou resensie.
Ons is jammer vir enige ongerief by ontvangs en met julle tipe kamer, ons sal mooi ondersoek wat verkeerd geloop het.
Ons hoop jullie kom kuier weer.
Mooi bly!
Vriendelike groete,
Zebrina Gastehuis personeel
Odette D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Odette,
Dankie vir jou resensie en mooi kommentaar.
Ons hoop julle kom kuier gou weer in die mooi Laeveld.
Mooi bly en groete,
Die Zebrina Span
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Marilette B - Nov 2022
Algehele gradering
Beste plek om te bly.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Marilette, vreeslik dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly dat jou ondervinding by ons so lekker was, kom kuier asseblief weer wanneer julle in die wereld is. Groete
Charl G - Okt 2022
Algehele gradering
Weereens goeie verblyfservaring!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Charl, dankie ons is dankbaar vir jou ondersteuning. Asook dat julle vir ons so fantastiese resensie gee dit is altyd lekker om te weet ons gaste is gelukkig en dat hulle lekker kuier en rus by ons. Ons sien uit om julle weer te sien, mooi bly. Groete
Sonja N - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, sal weer van die gastehuis gebruik maak.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Sonja vir jou tyd, resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit baie. Sien uit om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Almal hier by Zebrina Gastehuis
Pierre E - Sep 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie aangenaam.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Pierre. Dit was so lekker jy het tuis gevoel en lekker gekuier. Dit is ons idee dat dit voel soos 'n 'home-away-from-home'. Kom kuier asb weer. Mooi bly en groete.
Johan B - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik, vriendelike beste nog.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir julle resensie.
Ons waardeer regtig julle positiewe terugvoering.
Hoop jy kom kuier weer gou.
Vriendelike groete,
Anja
Ansie V - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Helo Ansie,
Dankie vir jou tyd, resensie en bemoedigende boodskap. Dit is so lekker om te hoor dat jy so lekker gebly het by ons.
Goed gaan en kom gerus weer.
Groete,
Die Zebrina Span
Conrad B - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Conrad, vreeslik baie dankie vir die aanbeveling en resensie.
Ons waardeer dit en sien jou gou weer!
Groete,
van ons almal.
Ronel P - Jul 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Helo Ronel,
Ons waardeer dit so baie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n 5 ster gradering te gee en so lekker resensie te skryf.
Dit is altyd vir ons fantasties om te hoor as gaste dit so geniet het hier by ons.
Hoop om julle weer te sien wanneer julle in die Laeveld kuier.
Groete,
Die Zebrina Span
Tanya S - Jul 2022
Algehele gradering
Beslis die beste plek waar ons al oornag het.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Tanya,
Baie dankie vir die aanbeveling en resensie.
Dit is so gaaf van jou. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Vreindelike groete,
Die Zebrina Span
Manie V - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Manie, vir ons 5 ster gradering en jou tyd om 'n resensie te skryf.
Ons waardeer dit.
Groete,
Kom kuier asb weer,
Van almal hier by Zebrina
Hantie A - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en perfek vir 'n vinnige sakereis. Kan dit beslis aanbeveel.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Louise,
Hoe lekker om te hoor dat jy alles geniet het en dat jy so tevrede was.
Dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf.
Vriendelike groete,
Die Zebrina Span
Sunet V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Zebrina Gastehuis vir 2 nagte oorgeslaap.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Sunet, dit is wonderlik om te weet dat julle en julle kinders die ervaring by ons geniet het.
Duisende dankies vir al die positiewe terugvoering.
Mooi bly en kom kuier asseblief weer.
Dankie,
Groete van die Zebrina personeel
Wessel G - Jun 2022
Algehele gradering
Zebrina Guesthouse het aan al ons behoeftes voldoen. Vriendeklike, warm ontvangs, Netjiese fasiliteite.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Wessel,
Dankie vir ons 5 ster resensie.
Ons hoop jy kom kuier gou weer, dankie vir die mooi komplimente.
Baie groete,
Die Zebrina Span
Hermias V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Hermias. Ons waardeer jou resensie vreeslik baie.
Ons hoop om jou weer te sien wanneer jy in die mooi Laeveld kom kuier!
Groete van Zebrina personeel af.
Peta E - Jun 2022
Algehele gradering
Short stop before going on to Kruger.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Peta, thank you so much for a 5-star review and such positive comments!
We hope you had a lovely time in the Kruger, and that we will see you again in the near future.
Kind regards and all the best, The Zebrina team.
Lwazi M - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely experience.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Lwazi, what an amazing compliment, much appreciated!
We appreciate your support.
Thank you and warm regards from Zebrina staff.
Hugo Amos V - Jun 2022
Algehele gradering
Die eienaars en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Hugo.
Baie dankie vir jou tyd om vir ons so 'n positiewe resensie te skryf, ons waardeer dit baie.
Asseblief kom kuier gou weer, hier is so baie mooi plekke om te sien en dinge om te doen in die area.
Mooi bly en dankie vir jou ondersteuning.
Groete van ons almal hier by Zebrina!
Thandiwe M - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Thank you Thandiwe, for your lovely review, we appreciate your time.
Hope to see you again soon.
Kind regards, The Zebrina Team.
Nadia D - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Nadia vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie en ons is so bly dat julle lekker gebly het.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly en groete van ons almal hier by Zebrina Gastehuis.
Tharina P - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Tharina, ons is baie bly dat jy ons goeie diens, kos en akkommodasie geniet het.
Baie dankie vir die 5-ster resensie en aanbeveling.
Groete, die Zebrina Span.
Brigitta J - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly staff, great place.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Brigitta, we are so happy to see that you enjoyed your experience at the guesthouse.
Please come visit again, there is so much to do and see in the area.
All the best and regards from the Zebrina Team.
Karen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek, met die vriendelikste personeel.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Karen vir die 5-ster aanbeveling. Ons is bly dat elke aspek van die gastehuis aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons werk hard om dit so lekker plek te maak, so dit is altyd lekker om so baie komplimente te kry.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Groete en mooi bly, Die Zebrina Span.
Karel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Karel, vir jou tyd om vir ons so mooi resensie te gee.
Vriendelike groete van almal by Zebrina Gastehuis.
Yolande K - Jan 2022
Algehele gradering
Such a fresh experience, kind, friendly with beautiful rooms.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Thank you Yolande, for the 5-star review as well as all the lovely comments. It is much appreciated.
Take care and kind regards from The Zebrina Team.
Donovan S - Jan 2022
Algehele gradering
Zebrina is ideal vir 'n vinnige kuier in Nelspruit, alles is daar wat jy nodig het.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Donovan, dis waar. Ons kamers en algemene areas het alles wat mens nodig het as jy weg van die huis af is.
Hoop om julle weer te sien as julle in die area kom kuier.
Groete van ons almal by Zebrina.
Victorine D - Sep 2022
Algehele gradering
Vreeslik mooi en rustig!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Vicky. Ons waardeer jou tyd en die resensie.
Vriendelike groete,
Zebrina Span
Desire O - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Desire, vir jou komplimente in die resensie.
Kom kuier asb weer.
Hier is so baie om te sien en doen in die mooi laeveld.
Vriendelike groete,
van almal by Zebrina.
Loekie T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en rustige gastehuis.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Loekie vir jou tyd en pragtige, positiewe resensie.
Ons waardeer dit baie en al jou ondersteuning oor die jare!
Sien jou weer een van die dae, mooi bly.
Groete van almal hier by Zebrina.
Cindy S - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful place, clean and great staff.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Cindy, we are so happy to hear that your experience was positive, even though you could not stay as planned. We hope to have you staying with us soon. Kind regards, The Zebrina team.
Pieter S - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklike oornaggastehuis.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Pieter, ons waardeer die resensie.
Ons het baie mense wat gereeld by ons bly vir hulle sakereise.
Lekker, privaat kamers en beddens, tuisgemaakte aandetes, hartige ontbyt, rustige, mooi tuine en 'n uitsig waar mens kan werk. Dankie vir jou ondersteuning, kom kuier gerus met jou familie ook, hier is so baie om te besoek en doen in die area.
Mooi bly, groete van Zebrina Gastehuis.
Tinus B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, skoon en netjies.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Tinus, ons waardeer jou resensie en positewe terugvoer. Ons is ook bly dat jy weer kom.
Mooi bly, groete almal hier by Zebrina Gastehuis.
Maria I - Mrt 2022
Algehele gradering
Zebrina het aan al ons verwagtinge voldoen.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Duisende dankies Wessel, vir die aanbeveling, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete van Zebrina Personeel af.
Johanna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel vir oornagverblyf.
Schalk G - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Rene, ons is so bly om te hoor dat jy tevrede is met jou verblyf by ons, asseblief kom kuier weer as jy hier is!
Groete van die Zebrina Personeel
Schalk G - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rene vir jou resensie, altyd lekker om te weet as ons gaste alle aspekte van die gastehuis geniet. Ons hoop om jou gou weer te sien, mooi bly en dankie vir jou tyd.
Riette B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Riette, ons is rerig dankbaar vir jou resensie en dat jy ons gastehuis kies. Ja, ek moet stem, ons ontbyt is heerlik en hartlik, en ons uitsig is so spesiaal. Bly jy het dit geniet.
Groete van die Zebrina Personeel.
Konrad E - Des 2022
Algehele gradering
Was gemaklik en goed.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Konrad,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf, ons waardeer dit baie!
Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Mooi en bly, groete van almal hier by Zebrina
Caren O - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Caren, dit is wonderlik om te hoor dat julle ondervinding by ons so lekker was. Ons hoop daar gaan nog vele meer kere wees. Mooi bly.
Groete van al die Zebrina Personeel
Andre K - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was ongelukkig nie die beste ervaring wat ek beleef het nie, ongelukkig (miskien is dit my luck) het ek 'n paar probleempies gehad.
Lees meerStina B - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Mooi uitsig.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Ruan B - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Sjoe, dankie Ruan vir al die komplimente, dit is so lekker om dit te hoor. Ons werk hard en streef altyd na gelukkige gaste wat lekker bly, eet, rus en kuier by ons.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete en weereens dankie.
Issemarie S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Issemarie. Ons waardeer jou tyd, resensie en positiewe terugvoer baie.
Jan D - Nov 2021
Algehele gradering
Beste gastehuis wat ons in gebly het.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Jan, vir al jou positewe terugvoer. Dankie ook oor die terugvoer oor die handoeke, ons sal beslis daarna kyk.
Kom kuier asb weer. Groete van ons almal af.
Aneke B - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap.
Tilla K - Jun 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras! Mooiste plek.
Annali D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Verras.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Danie, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie, en ja, asseblief kom kuier gou weer.
Hier kan mens lekker lank bly omdat daar so baie mooi plekke naby ons is om te besoek.
Groete van die Zebrina Span.
Raymond H - Nov 2021
Algehele gradering
Loved the place and the people
Gerhard V - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens. Skoon en netjies.
Yolanda L - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Jones N - Mei 2021
Algehele gradering
A pleasant atmosphere and stay.
Andries B - Nov 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Mosambiek.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Andries.
Dankie vir jou tyd, terugvoer en resensie. Hierdie jaar, soos op baie ander plekke, was die reenval ongewoon hoog wat beteken daar was skade of nuwe lekplekke wat die groot hoeveelhede reen meegebring het, maar ons waardeer regtig jou kommentaar en werk daaraan.
Ons gastehuis het min of meer 12 jaar terug met 8 kamers begin, en so gegroei oor tyd, ons is gelee oor 4 aangrensende eiendomme, ons het ook 6 verskillende sit en kuier areas, en by van hulle kan mens ook braai en swem.
Ons is dankbaar vir jou terugvoer, en is ook konstant besig om al ons algemene areas uit te brei, te verbeter en lekkerder vir ons gaste te maak, asook maniere om ons besige ontbyte beter te bestuur.
Weereens dankie en mooi bly,
Vriendelike groete, Die Zebrina Span.
Marsone V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie swak kliëntediens.
Lees meerBrad G - Sep 2021
Algehele gradering
You get what you pay for, not expensive but then no fireworks.
Noreen S - Aug 2021
Algehele gradering
Disappointed.
Piet B - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Riaan R - Nov 2020
Algehele gradering
Een van die aangenaamste blyplekke wat ek nog teëgekom het.
Tania B - Okt 2020
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel, pragtig.
Ezilke V - Aug 2020
Algehele gradering
Veilig en vriendelike diens. Ontbyt word volgens jou smaak gemaak en was heerlik. Skoon en aangenaam.
Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflike skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was heerlik en beskik oor 'n verskeidenheid eet- en kos-voorkeure.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Christo, waardeer die goeie resensie. Ons hoop om jou gou weer te huisves by Zebrina. Sterkte. Robbie.
Hennie K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig, skoon kamer gewees.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hallo Hennie
Dankie vir jou review, ons waardeer die terugvoering, en ons is bly ons kon help met die ontbyt versoek.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete van die Zebrina span
Deon K - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome.
Suné R - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en ontbyt ook heerlik gewees. Ons het hul sleg gevang toe 'n pyp gebars het en het nie water gehad nie maar hulle het vriendelik gehelp met water emmers ens.
Gerda N - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Elaine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerZebrina Guesthouse se terugvoer
Ons is jammer dat soveel verskillende goed nie volgens jou behoefte was nie, Elaine. Ons skoonmakers maak soms foute, gaste is welkom om te vra vir 'n groot handdoek indien dit nie daar is nie. Ons neem kennis van die beligting, ons verbeter graag aspekte wat onvoldoende is. Die geraas van die waterpype is ongelukkig moeilik om te beheer, die gastehuis was voorheen ons huis en daarom deel kamers waterpype. Wat ontbyt betref is ons altyd bereid om vroeer ontbyt voor te berei, of 'n wegneemontbyt te pak, indien gaste dit vooraf versoek.
Liana S - Des 2020
Algehele gradering
Don't get what you pay for.
Lees meerAndrea R - Des 2019
Algehele gradering
Perfect!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hallo Andrea,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly vir julle en weereens baie baie geluk! Ons hoop ons sien julle sommer n paar maal per jaar.
Baie sterkte vir al julle reelings wat voor le, en die res van die jaar!
Groete van almal by Zebrina
Danie O - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Danie,
Baie dankie vir jou goeie verwysing. Ons is bly die verblyf het voldoen aan jou verwagtings! Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Groete
Zebrina Bestuur.
Marlene E - Mei 2019
Algehele gradering
Voel of jy in boomtoppe slaap.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Marlene.
Dankie dat jy vir ons 'n perfekte beoordeling gegee het en ons gastehuis aan ander reisigers aanbeveel. Ons is trots op ons unieke argitektuur en hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Zebrina
Bestuur
Suzani E - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gasvry.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Suzani, baie dankie vir jou mooi resensie. Volgende keer kuier julle beslis langer!
Vriendelike Groete
Zebrina Bestuur
Minette O - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Minette,
We are ever so grateful for your review! Thank you for your kind words and for giving us a high five for all that we do. It is truly nice to know that our efforts are paying off. We hope you give us the opportunity to serve you again. Rest assured we will do whatever it takes to deliver on your expectations again.
Kind regards,
Zebrina Management
Stefanie V - Sep 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het in 'n interessante en karaktervolle omgewing.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Stefanie,
Dankie dat jy vir ons 'n resensie los en dat jy jou ondervinding met die res van die gemeenskap deel. Ons hoop dat ons jul eerste keuse sal wees as julle weer in die omgewing is.
Vriendelike Groete
Sue Briedenhann
Elize V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Esmarel P - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige kamers in 'n rustige omgewing.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Esmarel,
Ons waardeer dat jy vir ons so goeie resensie gelos het. Ek is verder bly julle het lekker gebly en hoop dit is nie een keer in 'n leeftyd nie.
Vriendelike groete
Zebrina Gastehuis
Albert P - Mrt 2019
Algehele gradering
Oraait. Meer verwag.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Albert,
Dankie dat u die tyd uit u besige skedule geneem het om u mening met ander lede van die gemeenskap te deel. Deur dit met ons te deel, moedig u ons ons span aan; jy gee ons die nodige inligting om voortdurend te probeer om ons beste te doen. Ons
Die foto's op ons webwerf is natuurlik deur 'n professionele fotograaf geneem met beligting, dus is nie 'n vals beeld van ons gastehuis nie.
Ons is bly om die geleentheid te kon hê om u as gaste te kon ontvang.
Vriendelike groete,
Zebrina (Bestuur)
Arina D - Mei 2019
Algehele gradering
Alles was lekker, net jammer die ontbyt is bietjie stadig vir werkendes, wat moet wag vir kos om uitgepak te wees, 15 minute nadat ontbyt in aanvangs geneem het.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Arina,
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeur dit opreg. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Jammer dat julle 'n probleem ondervind het met ontbyt, dit is nie gewoonlik die situasie nie. Miskien praat jy van Woensdag oggend waar die ontbyt later as gewoonlik begin 08:00 - 9:30 aangesien dit 'n vakansie dag was. Nogmaals dankie en ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike Groete,
Zebrina
Zelda S - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en goeie waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Liewe Zelda,
Ons is dankbaar vir u terugvoer. Ons wil elke kliënt wat deur ons deure loop om dieselfde diensvlak te ervaar. Jou resensie maak vir ons 'n verskil en dit is ongelooflik nuttig as 'n manier om aan ander bekend te stel aan wat ons hier doen. Met dankbaarheid!
Zebrina Bestuur
Walter B - Jan 2019
Algehele gradering
Room to close to municipal waste.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Good day Walter,
Thank you for your positive comments and I am pleased that you had a good stay overall. However, I apologise for the inconveniences that you experienced during your stay. We are already implementing and making the necessary changes as to eliminate the concerns.
Kind Regards
Sue
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Leandri S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig rustig en baie netjies.
Jolanda T - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige, pragtige omgewing en baie goeie diens sowel as die verblyf.
Lees meerZebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Yolanda, ons kon nie help om te glimlag toe ons jou resensie lees nie. Ons is trots op die feit dat ons die spyker op die kop slaan en alles lewer wat ons belowe.dan lees ons eers jou resensie. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Vriendelike Groete,
Zebrina Bestuur.
Sintiche N - Sep 2018
Algehele gradering
Very relaxed.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Sintiche,
Thank you for your positive comments. I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us! I hope your next stay is just around the corner. Let us know if there is anything we can help you with.
Kind Regards,
Zebrina Management
Desire O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en lekker gastehuis.
Dylan L - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek!
Elize S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was soos om by ou vriende te kuier.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Elize. Baie dankie vir u tyd om so 'n goeie resensie te skryf. Ons is trots op die feit dat op alles wat ons belowe het, gelewer word. Ons waardeer u en hoop om u gou weer terug te verwelkom by die gastehuis.
Vriendelike groete Zebrina Bestuur
Morena M - Jan 2018
Algehele gradering
Great place, great service and fantastic people!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Guest,
Thank you for your positive comments. I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us. I hope your next stay is just around the corner.
Call us if there is anything we can help you with.
Kind Regards,
Zebrina Management
Chris T - Sep 2018
Algehele gradering
Puik diens.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Chris. Dankie dat jy weer by ons bly. Ons waardeer u lojaliteit en u volgehoue vertroue in ons gastehuis en ons personeel. Wees verseker dat ons alles sal doen wat ons nodig het jou ons lojaliteit te verdien.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Thabiso N - Des 2018
Algehele gradering
Best hospitality and big rooms. Comfortable. The food perfect.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Thabiso. Thank you for giving us a perfect rating and for recommending our hotel to other travelers. I'm sure our entire staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay. Take care.
Kind Regards,
Zebrina Management
Thia O - Jun 2018
Algehele gradering
Baie knap en gerieflik. Alles wat jy benodig.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Thia.
Ons kan nie begin om jou te vertel hoe lekker dit is om jou woorde van aanmoediging en waardering en lof te hoor nie. Ons wil elke kliënt wat deur ons deure loop moet dieselfde diensvlak ervaar. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Zebrina
Robert J - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklik, en baie vriendelik. Die personeel was ook baie behulpsaam.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Liewe Robert. Dankie vir u vriendelike kommentaar. Ek sal seker maak dat ons personeel weet hoeveel van die impak wat hulle op u ervaring gemaak het. Ons is altyd bly om jou tweede huis te wees as jy by die area is.
Vriendelike groete Zebrina Bestuur
Thabiso N - Des 2018
Algehele gradering
Best hospitality.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Thabiso,
Thank you for taking the time to review your stay with us. I am very happy to hear that our staff made you feel at home. This is really one of the things that we try to maintain in our guest house.
Hoping to see you again soon.
Kind Regards,
Zebrina Management
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Pierre S - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, maar het nie aan verwagtinge voldoen nie.
Magda S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Magda,
Ons waardeer u positiewe terugvoer oor ons gastehuis. Ons is trots op die versorging van ons gaste se behoeftes die beste manier wat ons kan. As jy binnekort weer reis na ons area, moet asseblief nie huiwer om weer by ons tuis te gaan nie.
Vriendelike Groete,
Zebrina (Bestuurder)
Venita K - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, net bietjie beknop.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Liewe Venita,
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het! Ek hoop jou volgende verblyf is net om die draai.
Vriendelike Groete,
Zebrina Bestuur
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Marinus V - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Marinus. Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het! Ons maak onverskoning oor die netheid van julle bed en dit is reeds opgeneem met die relevante staf. Ons hoop jou volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike Groete Zebrina Bestuur
Nosive M - Jul 2018
Algehele gradering
It was a terrible experience!
Lees meerZebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Nosive,
We are truly sorry your experience was not to your satisfaction. We love what we do and we want for every customer to have the best possible experience. Please accept my sincerest apologies. However, I do not think that all your statements are objective and reflect the true facts.
We do not use worn out towels. We are proud of our linen and spend a huge amount of money buying only the best quality and replacing linen and/or towels regularly. We most definitely do not use the "cheapest quality in everything". This statement is outright false.
We are also known for our incredible breakfasts and maybe your experience was so tainted by the first night that your objectivity was influenced.
Again, I sincerely apologise for your experience. I take full responsibility for the actions of our staff and I have already addressed the issues internally.
Kind Regards,
Zebrina Guesthouse Management
Tazme F - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek vir familie met klein kindertjies!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Gas
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop julle volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Barend C - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en bekostigbaar.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Ben
Wat 'n wonderlike resensie, ons waardeer u besigheid en u vertroue in ons waarlik. Ek is baie bly om te hoor dat ons personeel en diens aan u behoeftes en verwagtinge voldoen het. Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer na die gastehuis te verwelkom.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Martie V - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Martie
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek is so bly om te hoor dat julle, julle verblyf by ons geniet het. Ons hoop jou volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike groete
Zebrina bestuur
Aletta V - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en sal weer daar tuis gaan.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Aletta,
Ons waardeer dit regtig dat u die tyd geneem het om besonderhede oor u onlangse besoek aan ons gastehuis te deel. U mening is waardevol vir ons en help ons om alles te vorm wat ons doen. Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike Groete, Zebrina Bestuur
Zweli M - Des 2017
Algehele gradering
It was the best.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Zweli,
Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. We do serve dinner from Monday - Thursday but not on weekends, unfortunately. I hope your next stay is just around the corner. Call us if there is anything we can help you with.
Kind Regards, Zebrina Management.
Magda K - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Magda,
Dankie vir u vriendelike resensie! Ons waardeer u vriendelike woorde oor ons personeel en gaste huis. Dit is beslis 'n hupstoot vir ons elke keer as ons positiewe resensies soos hierdie hoor. Ons sal seker wees om Robert te laat weet dat hy 'n impak gehad het tydens julle verblyf. Ons hoop ons verwelkom julle binnekort terug na die gaste huis!
Patricia P - Des 2017
Algehele gradering
Moeite werd.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Patricia,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer oor ons gastehuis. Ons is trots op die versorging van ons gaste se behoeftes die beste manier wat ons kan.
Vriendelike Groete,
Zebrina Bestuur
Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Warm gasvryheid.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Pieter,
Dankie vir jou positiewe terugvoer rakende ons gaste huis. Ons streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref en die ekstra myl te gaan. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete, Zebrina Bestuur
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Sune V - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Beste Sune,
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor dat jy, jou verblyf by ons geniet het. Ek hoop u volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Audrit M - Des 2016
Algehele gradering
Breakfast was limited and the options I wanted were not available.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dear Audrit. Thanks for the good review. We generally offer typical English breakfast as advertised on our site. We also have a spread of continental breakfast ranging from cereals to fresh cut fruit, yogurt, variety of breads, cheese, jams coffee tea juice etc. We also offer a special on certain days and serve a variety of egg options, bacon, beef and pork sausages, mince, mushrooms, onions, tomato, beans etc. Not sure which option you were looking for, but our apologies if it was not available.
Best regards,
Zebrina Guesthouse
Joanne V - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike, rustige skoene-uitskop-en-ontspan naweek gewees.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Joanne. Ons is bly dat julle lekker kon ontspan. Groete, Zebrina Gastehuis
Angelique M - Jul 2016
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik, ons het baie lekker gebly!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Angelique. Ons is bly julle het dit geniet, en kom gerus weer. Groete
Illse D - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike ontvangs.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Ilse. Ons is bly julle het die ete geniet. Ons kyk daarna om een "sheet" groot handoek en en gewone groot een in kamers te sit. Groete, en kom kuier gerus weer. Zebrina Gastehuis
Marianne V - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik, het sommer tuis gevoel.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Marianne. Sien jou weer in die toekoms. Groete
Hantie V - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet! Heerlike rustige omgewing!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Hantie. Ons is bly jy het dit by Casa Montanja geniet. Ons waardeer die sterre!! :) Mooi bly en sien julle weer. Groete.
Willem V - Jul 2016
Algehele gradering
Meer as net 'n blyplek. Voel welkom soos in jou eie huis.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Willem. Ons is bly dat julle kon tuis voel by ons. Sien julle weer. Groete, Zebrina Gastehuis.
Krijn H - Mei 2016
Algehele gradering
Gasvry en aangenaam.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Krijn. Bly dat ons julle kon sien, alle sterkte en kom kuier gerus weer! Zebrina groete.
Chantal K - Mrt 2016
Algehele gradering
It was amazing!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Thanks Chantal. Hope to see you again. Regards
Armand S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi.
Stef P - Jan 2016
Algehele gradering
Die mees uitstekende verblyf ooit!
Chris T - Mei 2016
Algehele gradering
Uitmuntende en vriendelike diens!
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die sterre!! Groete
Ruan B - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Roelize P - Apr 2016
Algehele gradering
Diens uit die boonste rakke.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Roelize. Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet by Zebrina!!
Danielle V - Jul 2016
Algehele gradering
Besonderse gasvryheid van die eienaars.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Danielle. Ons is bly julle het ons plek geniet. Kom kuier weer! Zebrina Gastehuis
Ntsako H - Apr 2016
Algehele gradering
Our stay was wonderful and the hospitality was just perfect.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Ntsako. Thanks for the review. We are happy that you enjoyed our establishment. Regards, Zebrina Guesthouse
Hannetjie B - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese kamers.
Marius V - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marius. Hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms.. Groete
Johan D - Jan 2016
Algehele gradering
Netjiese, skoon gastehuis met 'n ontspanne atmosfeer.
Lucille S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Lucille. Ons waardeer die terugvoering. Zebrina Gastehuis
Chris L - Jul 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë met netjiese kamers en baie vriendelike diens.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Dankie Chris. Ons matrasse is hoe gehalte chip foam tipes, wat bietjie ferm kan voorkom as jy hom nie gewoond is nie. Ons bra verskoning vir die liggies maar ons kan ongelukkig nie klaar kom sonder die elekroniese toestelle nie. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms. Groete, Zebrina Gastehuis
Rupert N - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens!
Nadia V - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n lekker bly en die mense is baie vriendelik, maar nie noodwendig 4-ster nie.
Zebrina Guesthouse se terugvoer
Hi Nadia. Dankie vir jou terug voering. Ons stem ongellikg nie saam nie, en word jaarliks ge gradeer teen die strengste standaarde en slaag die 4 ster gradering elke jaar met lof. Daar is baie aspekte en kriteria wat in ag geneem word.
Ons gebruik n mengsel van gewone geysers, solar geysers asook gas geysers om die krag probleme van ons land te probeer kelder, en altyd warm water te he. Ek verneem dat julle waarskynlik n situasie ervaar het waar n gasbottel klaar geraak het, waarvoor ons verskoning vra. Ons het kennisgewings in die kamers wat vra dat gaste ons dadelik moet inlig indien die warm water nie werk nie, enige tyd van die dag of nag. Ons kon ook dadelik daaraan aandag gee indien jy dit by ontvangs aangemeld het. Omdat ons rondbeweeg om die eiendom is dit soms nodig om ons maar op die selfoon te skakel. Ons is bly julle het die ontbyt en die kamers geniet. Die parkering kan knap voorkom wanneer ons vol is, en vra dus om verskoning dat julle moes sukkel. Groete, Zebrina Gastehuis.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Lebogang R - Des 2016
Algehele gradering
Room not properly cleaned.
Jacqeulene S - Nov 2015
Algehele gradering
Almal is vriendelik. Mens voel altyd welkom.
John H - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam met 'n heerlike ontbyt. Lekker geselskap aangeknoop met medegaste.
Nico B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik en huislik.
Erina D - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies!
Celia D - Feb 2015
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis teruggaan.
Barend C - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker verby!
Illse D - Feb 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Eurika J - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Johan A - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goed.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Cliff H - Feb 2015
Algehele gradering
Netjies, goed geleë.
Sias J - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker ontbyt ingesluit.
Emil S - Jul 2014
Algehele gradering
Kliëntediens uitstekend!
Johan E - Jul 2014
Algehele gradering
Perfek, lekker en puik!
Tania V - Feb 2014
Algehele gradering
I was pleasantly surprised!
Yolandi V - Nov 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Nokukhanya M - Nov 2013
Algehele gradering
Warm, friendly very hospitable people
Jacques V - Des 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Refilwe M - Des 2013
Algehele gradering
Had a wonderful time and stay.
Duduzile M - Des 2013
Algehele gradering
Everything was well organised.
Patricia M - Des 2013
Algehele gradering
The place is beautiful and has its own special look.
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang