Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebrina Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Morne V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beste in die laeveld! Beste diens, kos, verblyf en personeel. Ek boek elke keer net by Zebrina want ek weet presies wat om te verwag. Was nog nie een keer teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasies, beveel Zebrina Guesthouse definitief aan. 100 sterre! Pragtige plek met wonderlike gasheer en personeel. Baie dankie, ons het dit vreeslik geniet by julle. ️️️️️️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beste gastehuis in Nelspruit! Fantasties! Vanaf my aankoms het die gasheer my so tuis laat voel! Kamer was skoon en netjies. Aandete en ontbyt uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo F
1 nag
5.0
Jun 2024

Beste gastehuis. Baie lekker gebly. Sal nie sommer weer 'n ander gastehuis kies in Nelspruit nie. Diens was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie gemaklike verblyf, vriendelike personeel. Ons was in Mbombela vir werk en het baie gemaklik gebly. Sal beslis weer daar bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vedre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Gemaklike, gerieflike kamers. Sentraal geleë. Diens en kos was uitstekend. Gemaklike, gerieflike kamers. Sentraal geleë. Diens en kos was uitstekend. Veilige parkering. Skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig en netjies met vriendelike diens. Baie lekker gekuier, goeie ontvangs en baie netjiese kamers! Ontbyt is 'n moet! Ons is oor 'n paar weke weer in Nelspruit en sal beslis weer by die akkommodasie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlike atmosfeer, goeie klientediens en lekker kos! Sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Monique, vreeslik baie dankie vir jou tyd en die 5-ster gradering en jou mooi resensie. Ons hoop julle kom kuier weer wanneer julle in die area is. Groete, Die Zebrina Span

Deidre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstenende diens, vriendlik en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly by Zebrina Gastehuis. Die personeel was uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Middag Deidre, Ons waardeer dat jy soveel positiewe kommentaar gedeel het, en ons is so bly dat julle die kuier hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien! Groete en mooi bly, Die Zebrina Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang