Zebrina Guesthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers.
Zebrina Guesthouse se verblyf word in ateljeekamers, superieure kamers en gesinkamers gebied. Elke kamer het 'n privaat ingang en balkon of stoep. Ander geriewe sluit lugversorginf, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ons het 'n ongelooflike uitkykdek met 'n uitsig oor die Laeveld wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie te geniet. Zebrina het 2 swembaddens en buitebraaigeriewe in die lowerryke tuine. Daar is ook 'n speelpark vir kinders.
Die gastehuis bied 'n Engelse of Kontinentale ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Zebrina Guesthouse is 2 km van die Ilanga Mall, Crossings Inkopiesentrum, Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic en Mbombela (Nelspruit) se middestad af. Ander winkelsentrums is minder as 4 km van die gastehuis af. Verken die Krugerwildtuin en die skilderagtige Panorama-roete wat net 1 uur se ry van ons af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 214
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Zebrina Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering: