Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebrina Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers.

Zebrina Guesthouse se verblyf word in ateljeekamers, superieure kamers en gesinkamers gebied. Elke kamer het 'n privaat ingang en balkon of stoep. Ander geriewe sluit lugversorginf, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ons het 'n ongelooflike uitkykdek met 'n uitsig oor die Laeveld wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie te geniet. Zebrina het 2 swembaddens en buitebraaigeriewe in die lowerryke tuine. Daar is ook 'n speelpark vir kinders.

Die gastehuis bied 'n Engelse of Kontinentale ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Zebrina Guesthouse is 2 km van die Ilanga Mall, Crossings Inkopiesentrum, Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic en Mbombela (Nelspruit) se middestad af. Ander winkelsentrums is minder as 4 km van die gastehuis af. Verken die Krugerwildtuin en die skilderagtige Panorama-roete wat net 1 uur se ry van ons af is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Morne V
Besigheidsreis
5.0
Beste in die laeveld! Beste diens, kos, verblyf en personeel. Ek boek elke keer net by Zebrina want ek weet presies wat om te verwag. Was nog nie een ...
Sien meer
Aug 2024
Bennie V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens.
Jul 2024
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
Fantasies, beveel Zebrina Guesthouse definitief aan. 100 sterre! Pragtige plek met wonderlike gasheer en personeel. Baie dankie, ons het dit vreeslik ...
Sien meer
Jul 2024
Morne V
Besigheidsreis
5.0
Beste gastehuis in Nelspruit! Fantasties! Vanaf my aankoms het die gasheer my so tuis laat voel! Kamer was skoon en netjies. Aandete en ontbyt uit die...
Sien meer
Jun 2024
Christo F
5.0
Beste gastehuis. Baie lekker gebly. Sal nie sommer weer 'n ander gastehuis kies in Nelspruit nie. Diens was asemrowend.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Zebrina Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang