Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 317

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Onverbeterlik. Vreeslik dankie vir 'n onverbeterlike ervaring! Nie net was die kamers luuks nie, die kombuis was ten volle toegerus. Johanna was 'n ster. Die swembad was heerlik. Braai area was net perfek. Sal beslis weer gaan. Die lodge het my verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Rustige bos vakansie. Dit was vreeslik lekker. 3 gesinne met tiener kinders. Ons tweede keer daar en elke keer 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Pragtige lodge, lekker kuierplek, netjies en skoon. Vanaf aankoms was als skoon, huis ruik lekker. Als wat jy kan nodig kry, is daar. Wild loop vrylik rond en is baie mak. Heerlike kuierplek saam met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Wow! Net wow! Ons was 4 gesinne met tieners! Wat 'n ongelooflike wegbreek. Skoon, netjies, groot genoeg, oorgenoeg slaapplek, Boma vir laataandkuiers, swembad vir afkoel. Ons het gaan stap en fietsgery, net gerus en dit was heerlik! Klaar besluit, hierdie plek gaan ten minste twee keer per jaar 'n instelling word! Als was so maklik, die bespreking, die betaling, die aanwysings! Dankie Connie, ons sal gou weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boni S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

The place is beautiful. Beautiful, clean, and well-equipped. Pictures on the web don't do justice to the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxle V
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Pure plesier. Wat 'n heerlike naweek presies soos die beskrywing. 'n Naweek van gerief en pure plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Fantasties! Pragtige stil omgewing. Sentrale leefarea het groot vensters en deure wat oop maak om veld in te laat. Kombuis het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Beddens bietjie aan kleinerige kant as jy oor ses voet lank is. Oor die algemeen 'n fantastiese plek vir groot groepe. Bestuurspan puik. Gaan weer bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Dit was vir ons as familie die ideale verblyf vir die geleentheid. Zebula 317 is 'n pragtige huis met al die geriewe om 'n heerlike wegbreeknaweek in die bos te kan geniet. Dis ideaal vir kinders wat met hul fietse die grondpaadjies kon ry en dit geniet het om oor die rotse te kon klouter. Die boma is 'n wonderlike kuierplek. Ons was verras met die Njalas wat so mak is en tot op die stoep kom kuier het. Ons hoop ons is beskore om weer eendag terug te kan keer na hierdie onvergeetlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Heerlike wegbreek saam met uitgebreide familie. Baie lekker luukse plek wat behoorlik goed toegerus is met alles wat mens sal benodig. Puik kuierplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize Y
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

'n Fantastiese plek om te ontsnap uit die stad uit. Die plek lyk selfs beter as die foto's. Die leef areas is groot en perfek vir 'n groot groep mense (Ons was 14 volwassenes). Die kamers was baie netjies waar elkeen hulle eie badkamer het met 'n privaat stoepie. Die huishulp was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help en was verwelkom met bottels wyn. Ons het dit so baie geniet, ons beplan reeds om terug te gaan in die winter en het al vir 3 mense verwys. Die enigste nota wat ek wel wil maak is dat die GPS (Google Maps) mens op 'n grondpad omvat en van die kleiner karre bietjie meer ongemaklik gery het (alhoewel die eienaar die korrekte aanwysings epos). Dankie vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R9 000
R9 000 R6 750
per nag (plek vir 14)
Vanaf R9 000
R9 000 R6 750
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Kareefontein-plaas, Bela-Bela, 0490, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0NDFhYTAyLTAzMTktNGQ1Yi05MmViLTgxODliMjRiY2I4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 000 nouVanaf R6 750 per nag (plek vir 14) 21 5 1 5 Off the R516 Farm Kareefontein Farm 0490 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.729347 27.940654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang