Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 33 The Citrine

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Diana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Perfect — uit die boeke! Dis 'n ervaring wat ons nog min beleef het — baie eksklusiewe verblyf en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ponalo Martin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Very, very nice. The place is clean and very secured, you can see animals at your door step and the tranquility of the place is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Lekker kuierhuis. Baie lekker gekuier saam vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Die huis is ruim, maar kort aandag. Die ligging van die huis is lekker, maar die huis kort ernstige aandag in terme van die kaste se deure wat afval, die stoep se deure wat nie wil sluit nie, beddegoed wat stukkend is, handdoeke wat gevlek is, kampstoele by die boma wat stukkend is en erg verweer is. Die pooltafel se blad is geskeur. Daar is 2 klein bordjies. Die foto's en die realiteit is nie dieselfde nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2023

Lekker "kuier-huis". Vir R10,000 'n naweek sou ek beter diens vanaf die agent en netheid in die huis waardeer het. Die matte en gordyne in die kamer was bitter vuil. Die aircon in een van die kamers was ook nie in 'n werkende toestand nie. Die plek kort beslis aandag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Nkhensani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

It was really amazing. The only challenge we experienced was with security, they complained about noise though according to the rules we were told that no noise after 22:00. And to our surprise other people was allowed to make some noise. We felt uncomfortable with their body cam when they approached us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bawinile Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ca7dc7f787611950848fb885a6289a87cfe696a94e32cf644e19124817f97b84e2ee93b3c084bfa2e5c9dc5e6c42f3b908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764996853252 27.949867823943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang