Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 33 The Citrine

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bawinile Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Zebula 33 The Citrine
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Diana D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Perfect — uit die boeke!

Dis 'n ervaring wat ons nog min beleef het — baie eksklusiewe verblyf en geriewe.

Ponalo Martin M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ponalo Martin M

Very, very nice.

The place is clean and very secured, you can see animals at your door step and the tranquility of the place is awesome.

Schalk V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Lekker kuierhuis.

Baie lekker gekuier saam vriende.

Natasha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha K

Die huis is ruim, maar kort aandag.

Die ligging van die huis is lekker, maar die huis kort ernstige aandag in terme van die kaste se deure wat afval, die stoep se deure wat nie wil sluit nie, beddegoed wat stukkend is, handdoeke wat gevlek is, kampstoele by die boma wat stukkend is en erg verweer is. Die pooltafel se blad is geskeur. Daar is 2 klein bordjies. Die foto's en die realiteit is nie dieselfde nie.

Lizelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle V

Lekker "kuier-huis".

Vir R10,000 'n naweek sou ek beter diens vanaf die agent en netheid in die huis waardeer het. Die matte en gordyne in die kamer was bitter vuil. Die aircon in een van die kamers was ook nie in 'n werkende toestand nie. Die plek kort beslis aandag.

Nkhensani M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkhensani M

It was really amazing.

The only challenge we experienced was with security, they complained about noise though according to the rules we were told that no noise after 22:00. And to our surprise other people was allowed to make some noise. We felt uncomfortable with their body cam when they approached us.

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ca7dc7f787611950848fb885a6289a87cfe696a94e32cf644e19124817f97b84e2ee93b3c084bfa2e5c9dc5e6c42f3b908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764996853252 27.949867823943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang