Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giraffe Plains Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 65, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Giraffe Plains Moi Signature Luxury Home bied selfsorgvakansieverblyf op Zebula Golf Estate en Spa. Zebula is in die bosveld op 1600 hektaar in die skadu van die Waterberge geleë. Dit bied 'n gholfbaan en 'n natuurreservaat.

Verblyf word in 2 selfsorgkothuise aangebied en bied slaapplek vir 4 gaste in totaal en word met 'n vermaakarea verbind. Elke kothuis bied slaapplek aan 2 gaste beskik oor lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot die onderdak-onthaalarea met stoepmeubels en 'n gasbraai. Daar is groen gras en 'n vuurput waar gaste heerlik onder die sterre kan kuier. Daar is ook 'n swembad met 'n veiligheidsnet en sonstoele.

Gaste het toegang tot die restaurante, speelareas, bewareas en alle ander aktiwiteite wat by Zebula Golf Estate and Spa beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, Zebula 65, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 65, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYzNhM2EwLTk1NmQtNDVhMS1hNzQzLThkYTU0Yjg0ZDk0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 4) Farm 534, Mabula 65 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764886 27.94998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang