Zebula HT1 House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Zebula HT1 House is 'n selfsorghuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is sowat 202 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en 'n woonstel. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n buitestort. Die woonstel het 2 enkelbeddens, 2 rusbanke en 'n klein kombuisie. Daar is ook lugversorging, 'n pool-tafel, TV met DStv en 'n oop kuierarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die leefarea langsaan lei na 'n groot stoep met 'n tafel met sitplek vir 12 en 'n uitsig oor die plonspoel. Daar is ook 'n boma-area naby die swembad waar gaste kan braai en vuur kan maak.
Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, insluitend 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante, kroeë, 'n bekroonde spa, konferensie- en spabougeriewe, 'n gimnasium en 'n swembad. Daar is ook sport en ander ontspanningsdoendinge, asook wildritte op die landgoed.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 206
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Zebula HT1 House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang