Zebula Luxury Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Plaas 534, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Zebula Luxury Lodge is 'n ruim selfsorghuis vir 13 gaste op die Zebula Gholflandgoed en Spa.
Dié dubbelverdieping-grasdakhuis beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet op die onderste verdieping, 'n ruim leefarea en 'n buiteboma. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die 1 en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander en suite-badkamer het net 'n stort.
Die volgende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad. Vier van die slaapkamers is op die grondverdieping en 2 is op die eerste verdieping. Die vyfde slaapkamer het 'n driekwartbed en die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die vyfde badkamer het 'n stort. Beddegoed, bad- en swemhanddoeke en waaiers word voorsien. 'n Bababedjie is beskikbaar, maar gaste moet hul eie linne voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank en 'n etenstafel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwaskamer.
Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad, braai-area en die vuurput.
Gaste het toegang tot restaurante, speelareas, bewareas en al die ander doendinge op die landgoed. Gaste sal egter die hotel, spa en gholfgeriewe teen 'n ekstra koste moet bespreek. Winkels in die area is beperk en gaste word aangeraai om vooraf inkopies in Bela-Bela te doen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 2
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R516, Plaas 534, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Zebula Luxury Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Plaas 534, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang