Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zedara Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Vanaf R6 450 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Zedara Bush Lodge is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Shona Langa Natuurreservaat, Waterberge en is sowat 55 km vanaf Bela-Bela. Hierdie reservaat spog met 29 wildspesies en 140 voëlspesies en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat die bedrywige stadslewe wil ontsnap.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die hoofslaapkamer en 2 kinderbeddens in die tweede slaapkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en stort of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, 2 yskas-vrieskaste en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Daar is 'n TV, WiFi, 'n sitarea, eetarea met sitplek, 'n binnebraai-area en rugsteunkrag vir die WiFi tydens kragonderbrekings.

Die hoofleefarea het stapeldeure wat na 'n stoep met buitesitplek, 'n boma-vuurput en 'n swembad wat met 'n seil bedek is, lei. Gaste kan wildritte in hul eie voertuie in die 2000 hektaar privaat natuurreservaat geniet en 'n kaart word voorsien wat gaste kan saamneem wanneer hulle op die plaas rondry. Al die paaie is duidelik gemerk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sulandi P
Gesin met klein kinders
5.0
Bosgeluide, vrede en stilte. 'n Luukse, ruim huis wat goed toegerus is. Skoon en netjiese verblyf wat vir beide jonk en oud ingerig is. Stap in die na...
Sien meer
Sep 2024
Tiffany B
Gesin met klein kinders
5.0
Incredibly, breathtaking, a huge spoil. Absolutely incredible facilities and amazing surroundings made our stay at Zedara Lodge a 10/10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Roger P
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, private, modern lodge with stunning design and close-up wildlife encounters. Zedara Lodge is an absolute gem! The peaceful an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lynette O
5.0
Fenominaal. Die huis is smaakvol en prakties toegerus. Ons het 'n heerlike naweek gehad met kinders en klein kinders. En die diens was uitstekend!
Aug 2024
Gerhard B
5.0
Wonderlike bos wegbreek. Waarlik 'n baie mooi plek. As jy van die bos hou, sal ek vir seker die plek voorstel. Ons het 'n familie verjaarsdag gehou en...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rouan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zedara Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe09fe069d5b1313367d0c9bfc520f2800f78d1e39dc71fbd90ac6c3cd2042224cca6389dd9630076f150b3bf7fa6641fad6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 450 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 G13 Leadwood Street Shona Langa Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 14:00 -24.947641821398 27.929694938845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang