Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeederberg Corner

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nicolaas Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 256

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Zeederberg Corner
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andries Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Z

Heerlik, ons sal weer kom.

Vriendelike ontvangs, sentraal gelee, veilige parkering, netjiese en skoon geriewe. Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel.

Emile V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V

Always a pleasure staying at Zeederberg Corner.

Comfortable stay with top class service and value for money.

Linde L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde L

Lekker oorslaap, sentraal gelee, met als wat jy nodig het.

Lekker geslaap, sentraal gelee, met als wat jy nodig het.

Cindy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Absolutely amazing service and value for money. Perfect location. Will most defi.

Absolutely amazing service and value for money. Perfect location. Will most definitely be back.

Emile V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Netjies! Goeie ligging.

Liezel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Vrek skoon en netjies.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dis loopafstand na winkels en restaurante. Die plek is baie modern en baie skoon. Ek het daarvan gehou dat daar nie gerook mag word het nie. Daar was net nie 'n balkon of uitsig buitentoe nie en ook nie 'n plek om buite te sit en kuier nie. Ons sal beslis weer gaan, oor die vriendelike diens en silwerskoon plek.

Henko W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko W

Great value for money, extraordinary clean and well kitted out.

Zeederberg Corner is great value for money. The apartments were spacious, extraordinary clean and very well kitted out - all you need and then some is provided.

Susan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Gerieflik, maar as jy stilte in die nag soek, dan is dit nie die plek vir jou nie.

Die plekkie is baie netjies en skoon, maar dit is baie raserig buite die gastehuis aangesien die venster na die hoofstraat van die Paarl wys. Sal dit aanbeveel, maar jy moet weet die Paarl is besig in die aand.

Piet A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet A

Baie rustige plek en personeel baie diskreet en professioneel.

Personeel was altyd vriendelik om te help.

Celestino C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celestino C

Heerlik, nes die vorige keer. Puik diens. Privaatheid word waardeer.

Die eienaar was vriendelik en het my onthou van my laaste besoek. Dame wat skoon kom maak het was baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Marlene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Baie gerieflik.

Baie dankie, het lekker gebly. Gerieflik met winkel net oorkant die pad. Kamer is elke dag skoongemaak.

Celestino C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celestino C

Baie aangename ervaring.

Die ligging is wonderlik. Diens was wonderlik en plek was baie netjies. Baie stil veral as ligging in ag geneem word. Sal enigetyd weer gaan!

Irvin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irvin W

Het myself uitgerus.

Alles was gerieflik, baie dankie.

Jacques V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Baie lekker! Nuut en skoon.

Baie lekker gebly. Dis nuut en mooi skoon.

Pauline C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline C

Dit is lekker sentraal geleë en privaat.

Ons het dit baie geniet. Dit was lekker op ons eie sonder enige steurnis van buite. Ons sou enige tyd weer wil kom sodra die skip weer verbykom. Baie dankie vir die vriendelike vrou wat ons daar ontvang het en man wat so vriendelik seker gemaak het ons DStv is ingestel. Julle is tops. Jul smiles sal nog 'n ver pad gaan.

Vanessa V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V

Nice.

Netjies. Skoon. Goeie diens.

Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPF0KUk87qWK3iTa3n26mUomRYp01FF9RvPBMKyjiCThOWSiKhN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 5 Zeederberg Square Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.744229778469 18.961742520332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang