Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeederberg Corner

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Andries Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, ons sal weer kom. Vriendelike ontvangs, sentraal gelee, veilige parkering, netjiese en skoon geriewe. Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Always a pleasure staying at Zeederberg Corner. Comfortable stay with top class service and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linde L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker oorslaap, sentraal gelee, met als wat jy nodig het. Lekker geslaap, sentraal gelee, met als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely amazing service and value for money. Perfect location. Will most defi. Absolutely amazing service and value for money. Perfect location. Will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Netjies! Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Vrek skoon en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Dis loopafstand na winkels en restaurante. Die plek is baie modern en baie skoon. Ek het daarvan gehou dat daar nie gerook mag word het nie. Daar was net nie 'n balkon of uitsig buitentoe nie en ook nie 'n plek om buite te sit en kuier nie. Ons sal beslis weer gaan, oor die vriendelike diens en silwerskoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko W
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Great value for money, extraordinary clean and well kitted out. Zeederberg Corner is great value for money. The apartments were spacious, extraordinary clean and very well kitted out - all you need and then some is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag
4.4
Mrt 2022

Gerieflik, maar as jy stilte in die nag soek, dan is dit nie die plek vir jou nie. Die plekkie is baie netjies en skoon, maar dit is baie raserig buite die gastehuis aangesien die venster na die hoofstraat van die Paarl wys. Sal dit aanbeveel, maar jy moet weet die Paarl is besig in die aand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet A
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie rustige plek en personeel baie diskreet en professioneel. Personeel was altyd vriendelik om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celestino C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Heerlik, nes die vorige keer. Puik diens. Privaatheid word waardeer. Die eienaar was vriendelik en het my onthou van my laaste besoek. Dame wat skoon kom maak het was baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nicolaas Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 256

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPF0KUk87qWK3iTa3n26mUomRYp01FF9RvPBMKyjiCThOWSiKhN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 5 Zeederberg Square Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.744229778469 18.961742520332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang