Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeehuijs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Suretha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Familie saamwees by die see, altyd 'n wenner! Heerlik gebly, alles wat jy nodig het is daar en baie netjies! Geleë in 'n stil area. Oorgenoeg spasie vir familie saamkuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Luuks, ruim en huislik. Ideale Paasfees wegbreek. Dankie vir die aangename verwelkoming met 'n persoonlike nota en lekker bederfies. Ons het elke oomblik by Zeehuijs terdee geniet! Wonderlike atmosfeer, al die kuier-areas so huislik asook gemaklik. Ideaal vir groepskuiers, sal beslis die huis aanbeveel. Seen op Zeehuijs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda O
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Voortreflik. Baie spasie vir 'n groot groep. Aandag aan detail en baie goed toegerus. Die swembad is 'n heerlike bonus asook die verskeidenheid plekke waar jy kan braai. Die kniekomberse is heerlik sag en 'n wonderlike byvoeging vir 'n koelerige aand. Sal die plek gewis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elise
Zeehuijs
Dankie! Ons hoop om julle of vriende weer hier te verwelkom!

Tess B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Stunning huis. 'n Ongelooflike lekker huis. Ruim en goed ingerig. Alles wat jy nodig vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Sal graag weer kom kuier. Verblyf was baie lekker en die huis was mooi skoon ontvang. Het ons mooi ontvang en alles was netjies. Die huis het 'n heerlike atmosfeer. Wens ons kon langer bly. Die bed slaap soos 'n wolkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Alles uit die boek. 'n Huis soos tuis. Kort 'n laer trappie by die voordeur stoepie ter wille van die ouer geslag, sonder dan 'n handreling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Devin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ons het by Zeehuijs gebly vir die Snoek Derby. Ons het dit baie geniet! Ons het baie lekker gebly by Zeehuijs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lekker wegbreek en heerlike kuier. Definitief waarde vir geld, pragtige plek en 'n heerlike kuierhuis. Die huis het 'n warm gevoel en genoeg spasie vir 'n familie om lekker te kuier. Sal dit definitief aanbeveel. Gail is 'n beautiful host en vriendelik, het ons aankoms en vertrek moeitevry gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Lekkerste verblyf op Yzerfontein! Heerlike, netjiese, sonnige huis. Verblyf was tops! Batterye vir geen beurtkrag is 'n bonus. Het heerlike gekuier by Zeehuijs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchelle H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Zeehuijs was more than we expected. We made beautiful memories. Lovely view from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoolstraat 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9120a751ea80fc25e2222365320358e18fa0301263dbcbd6ca4325c122a093a2fef95112e6bfcda1f2b8d156cec809f5acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 67 5 1 5 32 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348540207657 18.154545509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang