Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeehuijs

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir Zeehuijs
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suretha D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha D

Familie saamwees by die see, altyd 'n wenner!

Heerlik gebly, alles wat jy nodig het is daar en baie netjies! Geleë in 'n stil area. Oorgenoeg spasie vir familie saamkuier.

Melanie W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Luuks, ruim en huislik.

Ideale Paasfees wegbreek. Dankie vir die aangename verwelkoming met 'n persoonlike nota en lekker bederfies. Ons het elke oomblik by Zeehuijs terdee geniet! Wonderlike atmosfeer, al die kuier-areas so huislik asook gemaklik. Ideaal vir groepskuiers, sal beslis die huis aanbeveel. Seen op Zeehuijs.

Brenda O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Voortreflik.

Baie spasie vir 'n groot groep. Aandag aan detail en baie goed toegerus. Die swembad is 'n heerlike bonus asook die verskeidenheid plekke waar jy kan braai. Die kniekomberse is heerlik sag en 'n wonderlike byvoeging vir 'n koelerige aand. Sal die plek gewis aanbeveel.

Zeehuijs se terugvoer

Dankie! Ons hoop om julle of vriende weer hier te verwelkom!

Zeehuijs
Tess B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Stunning huis.

'n Ongelooflike lekker huis. Ruim en goed ingerig. Alles wat jy nodig vir 'n lekker vakansie.

Kobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Sal graag weer kom kuier.

Verblyf was baie lekker en die huis was mooi skoon ontvang. Het ons mooi ontvang en alles was netjies. Die huis het 'n heerlike atmosfeer. Wens ons kon langer bly. Die bed slaap soos 'n wolkie!

Andries B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Alles uit die boek.

'n Huis soos tuis. Kort 'n laer trappie by die voordeur stoepie ter wille van die ouer geslag, sonder dan 'n handreling.

Devin K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devin K

Ons het by Zeehuijs gebly vir die Snoek Derby. Ons het dit baie geniet!

Ons het baie lekker gebly by Zeehuijs!

Heidi H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H

Lekker wegbreek en heerlike kuier.

Definitief waarde vir geld, pragtige plek en 'n heerlike kuierhuis. Die huis het 'n warm gevoel en genoeg spasie vir 'n familie om lekker te kuier. Sal dit definitief aanbeveel. Gail is 'n beautiful host en vriendelik, het ons aankoms en vertrek moeitevry gemaak.

Louise J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Lekkerste verblyf op Yzerfontein!

Heerlike, netjiese, sonnige huis. Verblyf was tops! Batterye vir geen beurtkrag is 'n bonus. Het heerlike gekuier by Zeehuijs.

Marchelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle H

Zeehuijs was more than we expected.

We made beautiful memories. Lovely view from the balcony.

Euodia R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia R

Baie ruim, skoon en gemaklike huis.

Die huis is onlangs oorgedoen. Beddegoed en matrasse is goeie kwaliteit. Banke lekker gemaklik. Baie kaste en pakplek. Vreeslike veilige area asook 'n alarmsisteem en garage waarin ons ons groterige bakkie kon parkeer. Daar is sonkrag wat beteken die plugs en ligte gaan nie af nie, die yskas en stoof is nie op die sonkrag nie, so jy kan nie die stoof gebruik om kos te maak gedurende loadshedding nie, maar daar is darem verbasend lekker restuarante naby. Vat warm klere! Yzerfontein is koud in die middel van die somer. Die huis is uiterse goeie waarde vir geld, daar is 'n see-uitsig vanaf die boonste balkon waar daar ook 'n braai is. Ons was baie beïndruk en dit het ons verwagting oorskry.

Zeehuijs se terugvoer

Ons het 'n ekstra konveksie stoof vir Zeehuijs gekry en nou kan daar gekook word selfs al is Eskom besig met beurtkrag!

Zeehuijs
Antoinette J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette J

Koud en nat, maar baie cosy.

Ek kon moontlik die original add vekeerd gelees het, maar soos ek kon verstaan kry mens die hele huis met die cottage. Ek sal voorstel dat die twee apart gelys word, want dit sê Zeehujis en cottage. Dit was hoof verkooppunt vir my gewees. In my kop het ek gehad dat ons die huis ook sal hê, nie net die cottage nie. Ek sê nie dit was 'n onaangename veblyf nie, maar as ek geweet het dat ons net die cottage sou kry, sou ek 'n ander blyplek gekies het. Ek verstaan ook dat ons net twee mense was, maar omdat ek geweet het dit gaan reën wou ek die binnebraai-area gehad het. Weerens, ek weet nie of ek dit net mis gelees het nie, ek weet op die invoice sê dit net cottage, maar op die original add sê dit Zeehuijs en cottage. Een voorstel vir die cottage is banke, die sitplek wat verskaf word voor die TV is vreeslik ongemaklik. Ek het meer by die tafel in die kombuis gesit as op die seaters. Ek wil net baie duidelik maak dat ek nie unhappy is met enige iets van die plek net, maar meer onseker was en verwag het die hele huis vir onsself teen spyte van die feit dat ons net 2 was, want ook op die add het daar gestaan ons kan kontak as ons nog mens will add wat dan extra gecharge sal word, ons wou dit moontlik gedoen het, maar toe kon ons nie a.g.v. die feit dat ons nie toegang tot die huis gehad het nie.

Zeehuijs se terugvoer

Zeehuijs het nuwe en gemaklike banke in die TV area geplas. Ons glo gaste gaan nou heerlik kan sit en TV kyk.

Ons het ook besluit om die verwysing na cottage te verwyder en as net 2 gaste Zeehuijs wil huur dan kan hulle kies watter kamer hulle wil gebruik.

Ons glo dit sal almal gelukkig hou want Zeehuijs is die heerlikste vakansie huis!

Zeehuijs
Yolene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolene S

Juweel! Alles is van hoogstaande gehalte.

Goed toegerus, kwaliteit linne en handdoeke. Pragtige dekor. Was so lekker om hier te bly!

Adine A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine A

Our stay at Zeehuijs was fabulous.

Our holiday home by the sea was everything we dreamed of and more, very spacious, lovely sized bedrooms, great pool, walking distance from the sea. Our hosts went above and beyond to assist where necessary.

Lee-ann M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann M

Baie lekker, groot, ruim huis. Baie netjies.

Dis fantasies, swembad is 'n bonus, boonste braai-area ideaal vir uitstekende uitsigte, windjie was saans bietjie koud maar buiten dit was al's 100%, sal beslis weer gaan, beddegoed en als goeie kwaliteit.

Elizabeth D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Baie lekker langnaweek in 'n goed toegeruste ruim huis met lekker kuierareas en 'n swembad.

Ons was 4 volwassenes, 'n kleuter en 2 maande oue baba en daar was meer as genoeg spasie vir ons almal om rustig te kuier, braai, slaap en ontspan. Die huis is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer terugkom!

Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Rus vir die siel.

Heerlike gebly. Huis is baie netjies. Beddens slaap baie lekker. Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Stapafstand van die hawe en see.

Jerome V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome V

Dit was definitief meer as wat ons verwag het. Almal het die verblyf baie geniet.

Baie dankie vir die lieflike naweek se verblyf. Sal defintief weer die plekkie bespreek.

Werner C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Uitmuntend - waarde vir geld.

Wonderlike plek, baie spasie en genoeg kamers vir 'n groot gesin of groep mense. Als was skoon en netjies, redelike goeie uitsig oor die see vanaf die boonste verdieping, die swembad is beslis 'n bonus! Kon nie veel fout vind nie, sal dalk net gemakliker meubels verkies in die TV area. Verder was als perfek, sal definitief weer hierso boek in die toekoms.

Bennie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie G

Baie gerieflike en groot huis, sentraal geleë, met al die nodige.

Regtig lekker gekuier en die plek was ruim en gerieflik. Daar is nie wifi nie, wat 'n ramp en / of seën kan wees met tieners.

Zeehuijs se terugvoer

Zeehuijs het nou onbeperkte WiFi. Ons hoop gaste kom nog steeds uit om die wonderlike natuurskoon te geniet!

Zeehuijs
Mariette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Dit was 'n heerlike ervaring!

Die diens was puik! Die huis is ideaal vir 'n gesin en word pragtig instand gehou. Baie dankie vir 'n heerlike kuier!

Stefan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K

Lovely place for a weekend away with family or friends.

Large bedrooms, plenty place to social inside or outside. Fireplace inside was great for this time of the year. Will be back for sure.

Lezan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan V

Super clean and neat, comfy beds.

Big house with sparkling pool. Very good quality beds and linen. Had a great stay, will definitely be back.

Brenda O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Ruim, netjies en goed toegerus.

Wat 'n heerlike verrassing was Zeehuijs nie! Goed toegerus en gerieflik. Die beddens en beddegoed is van hoë kwaliteit. Dan is daar boonop 'n buite- en binnebraai om van te kies. Die plek is keurig gemeubileer en kom aan niks te kort nie. Die enigste iets wat nie vir ons gewerk het nie, was die smal motorhuis vir ons grotote kar! Verder was alles perfek! Verdien die 5 sterre!

Zeehuijs se terugvoer

Wees asb. verseker dat Yzerfontein 'n baie veilige dorpie is. Daar is ook veiligheidsdiens motors wat rondry om te verseker dit bly so. Baie motors in Yzerfontein word buite parkeer (soos in geval van 'n te groot voertuig vir Zeehuijs se standaard enkel motorhuis). Ons oorweeg om 'n ekstra afdak op te rig vir die ekstra motors en om skade te voorkom en wag vir goedkeuring.

Zeehuijs
Madelein R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein R

Skoon ruim pragtige verblyf wat jou hart en gemoed lig maak.

Dit is 'n pragtige, oop, ruim, netjiese, skoon, volledig toegeruste huis met baie interessante dekor. Op grondvloer is kombuis, spens, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoonde yskas. Groot tafel met stoele. Verskeidenheid bord speletjies en dvds tot jou beskikking. Gemaklike banke om te ontspan. Nog 'n tafel met stoele en 'n tv hoekie. Ingeboude braai. Slaapkamer met dubbelbed en aangrensende badkamer met stort en lieflike ovaal bad en toilet. Slaapkamer met twee enkelbeddens. Nog 'n kombuis met 'n tafel en stoele en bank wat inloop in hoofslaapkamer met koninggrootte bed en en-suite badkamer met stort. Al die kamers het groot ingeboude kaste. Puik gehalte linne. Bo is 'n playroom wat uitloop op braai-area wat 'n see-uitsig het, met twee kamers met enkelbeddens elk met gesamentlike badkamer met stort. Swembad. Heerlike bottel wyn wat met aankoms wag. Geen lugreëling, alhoewel dit glad nie 'n probleem is met briesie wat heeltyd waai as vensters oop is nie. Geen wi-fi. Uitstekende, flink goeie diens van Gail, sy lewer definitief bydrae tot die sukses van die huis.

Tasneem A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tasneem A

Well needed break. Spacious home, well looked after. Enjoyed by all. May improve with WiFi, but not mandatory.

The pool especially was a hit for the kids.

Elna V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna V

Netjies en skoon, maar koue vertrekke.

Stort in hoofslaapkamer min maksimum warmwater. Hoogs ongemaklike sitplek by TV. Kamers koud, 1 effektiewe verwarmer. Spieëls ver van kragprop. Bedkaslampies kan nie ingeprop word a.g.v bed se kopstukposisie. Geen WiFi.

Clive N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive N

Nice and spacious with plenty of fire and braai areas

Walk to the sea, close to Darling.

Janine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Ruim, fantastiese kuierhuis.

Heerlik gekuier saam met volwasse kinders en hulle vriende. Baie beïndruk met die ruim huis. Goed toegerus met alles wat benodig is.

Jp V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Baie lekker gekuier!

Kan dalk in die toekoms ‘n groter braai insit onder.

Carin L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Ek wou gaan rus en dis wat ek gedoen het.

Dit was baie koud en die kaggel in die kamer het baie goed gewerk vir die koue.

Zeehuijs se terugvoer

Ons is so bly dat jy jou welverdiende Rus geniet het! Kom asb gou weer!

Zeehuijs
Wilma D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Ontspannende kuier.

Ons is verwelkom met 'n kennisgewing by die deur en 'n bottel wyn. Die huis is ruim en ideaal vir meer as een gesin - elkeen kan privaatheid hê. My kleindogter het soms verdwaal in die huis met die baie vertrekke. Die huis is goed toegerus. Daar is 'n verskeidenheid speletjies soos Monopoly asook DVD's vir kinders en volwassenes. Dit is binne stapafstand van die hawe en restaurante/ winkels. Elise, Martin en sekuriteit het puik diens gelewer. As ek moet kla - die een vertrek is baie lig, want dit het 'n lang venster met ligte gordyne. Baie vroeg wakker geskrik.

Zeehuijs se terugvoer

Zeehuijs het sonblok-gordyne in die sonnige kamer aangebring. Nou kan almal laat slaap, al skyn die son!

Zeehuijs
Mari T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari T

Heerlik!

Alles wat jy nodig het en meer!

Cora F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cora F

Fabulous

Clean, great views from the rooftop and excellent house layout.

Irene D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene D

Baie lekker huis, heerlike beddens en beddegoed.

Baie lekker, vriendelike diens.

Alana C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alana C

Enjoyable.

The geyser in the en-suite bathroom needs to be replaced as I showered in cold water.

Zeehuijs se terugvoer

Ons het die klein inlyn-geyser vervang met 'n reuse geyser. Die watertemperatuur sal nie 'n probleem wees nie - selfs met beurtkrag, want dit het 'n sonkragpaneel wat die water gedurende die dag verhit!

Zeehuijs
Anneke G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G

Ons het heerlik gekuier!

Die huis is lekker ruim en skoon. Ek sou net voorstel dat daar boksvrieskas is en die hoofslaapkamer se stort se druk is baie swak, so dit moet na gekyk word.

Shirley W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley W

Lovely home, very well equipped.

Would suggest Wi-Fi, other than that a great home.

Lindy H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Comfortable, clean and safe space to be in. It's very spacious.

The place is nice, spacious and big enough for friends and family with kids. It's close to the beach and everything is walking distance from the house.

Jolindi K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolindi K

Baie lekker kuierhuis.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Die huis was baie skoon en netjies. Baie ruim vir 'n heerlike kuier saam met vriende. Ek sou net aanbeveel dat die badkamers dalk 'n bietjie opgradeer kan word.

Zeehuijs se terugvoer

Jolindi, baie dankie vir jou resensie. Zeehuijs is inderdaad besig met die bespanning van die opgradering van ons twee ouer badkamers. Asook die vervanging van die ou houtvensters wat na jare nie meer goed toemaak nie. Ons hoop alles is piekfyn en splinter nuut as julle dalk in 2021 ‘n draai kom maak.

Zeehuijs
Wendy K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wendy K

Very disappointed with Zeehuijs.

We were 8 women with an average age of 48. The pics portray a relatively upmarket establishment, which we found to be far from upmarket! Out of 3 showers 1 worked. Headboards in the room with 2 single beds disgusting! An additional fridge or freezer should be placed, especially for larger groups. We found the fridge totally inadequate. WiFi would have been welcome too. There a numerous points that we could go on with, however, I trust that what we have mentioned is noted is acted upon. A lack of attention and detail is portrayed throughout the house. Weeds and a totally unkempt perimeter. Wooden windows unable to open. Absolutely no continued maintenance on the house at all. If one had children, there is no place for them to play - back "garden" is covered in abalone shells. There are so many elements that this could be a wonderful getaway destination, but we will certainly not be back to Zeehuijs, nor will we recommend Zeehuijs as it currently stands! What we can give credit on, is that the linen was clean and crisp as were the towels, and our request on Saturday evening for additional toilet paper and dish tabs, was speedily delivered. Zeehuijs is a very tired establishment and in our view, not worth what we paid.

Nicola A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola A

Was a lovely big house.

It was lovely, but I found the place did need maintenance, leaking taps, mold in showers, toilet not working properly, etc and it definitely needed something in the back yard which is the main area downstairs, a small pool, or a pit braai perhaps? The back area was just walls with sand and shells. Needed a bit of appeal and a fixing up. Would be nice to have some more bare essentials, perhaps black bags, handy andy, etc.

Zeehuijs se terugvoer

Dear Nicola

We appreciate your feedback and agree that Zeehuijs is indeed in need of some upgrade to make it fresh and more appealing to our guests. We are planning a revamp of both bathrooms, as well as the replacement of the old wooden window a with white aluminium windows in early 2021. Your idea of a small splash pool is great and will add to the house being an even better experience as holiday house for guests.

We look forward to having all of this in place in 2021 and hope that next time the experience e will be a 5/5 in all aspects.

Kind regards
Zeehuijs

Zeehuijs
Tarryn-lee F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn-lee F

Brilliant accommodation for a break away from the city.

What a beautiful place! The facilities were clean and neat. The house was well heated considering it was a mid-winter vacation. Elise was a brilliant host. We will definitely be coming again.

Laetitia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Rustige wegbreeknaweek.

Ons het heerlik gebly in Zeehuijs. Ruim, netjies en skoon. Baie goed toegerus met als wat mens kan benodig. Dis 'n pragtige huis en lekker naby als. Yzerfontein is 'n lieflike dorp.

Sonya K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya K

What an amazing place!

We can't thank you enough for the wonderful stay we had. We were even contacted to see if we arrived safely and if everything was in order. The security company was also extremely friendly. We will most definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ongelooflike plek!

Ons kan nie genoeg dankie sê vir die heerlike kuier nie. Hulle het ons selfs gekontak om te hoor of ons veilig terug is by die huis. Die sekuriteitsmaatskappy is baie vriendelik. Ons sal beslis terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louis A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A

Fantastiese huis! Sal dit vir enige groep van 8 mense aanbeveel.

Groot huis, naby aan alles wat jy sou benodig. Daar is 'n see-uitsig op die balkon, wat die foto's nie wys nie, dit was 'n aangename verrassing. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met enige versoek. Verskeie kuierareas bo en onder. Sal dit vir enige groep van 8 aanbeveel.

Madeleine O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine O

Awesome.

Ek kan vir seker Zeehuijs aanbeveel, wil egter net die volgende uitlig. Op julle website se foto's is daar 'n boksvrieskas sowel as 'n ysmasjien. Dit was nie daar en omdat ons 'n groot groep grootmense was en van oraloor het ons al ons vleis en ander produkte saamgebring, so ook ons drinkgoed. As gevolg van die feit dat daar nie 'n boksvrieskas was nie het ons pakprobleme gehad vir ons vleis, ens. Ek beveel aan julle update met nuwe foto's. Sal ook aanbeveel dat julle wel 'n boksvrieskas vir plek kry wat baie handig sal wees.

Marietjie T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T

Baie spasie en baie gerieflik.

Groot spasies met al die nodige geriewe.

Alesha O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alesha O

Baie lekker gebly, huis is gerieflik en skoon.

Lekker huis om in te bly, naby aan see, baie netjies en gerieflik.

Petra D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Kom ontspan net

Regtig 'n ongelooflike mooi plek! Uitsig oor see was mooi. Huis is lekker gerieflik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Huis lekker ruim vir groter gesinne. Dis lekker loopafstand van winkels en strand.

Christa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Heerlike huis en ligging.

Goed toegeruste huis, als wat mens nodig het was daar. Die warm water vir storte was ongelukkig nie voldoende nie. Ongelukkig was daar eers baie laat in die oggend warm water as die son sou skyn.

Anton E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.

Lekker ontspanne, gerieflike verblyf met al die nodige vereistes vir 'n lekker wegbreek. Selfs met die koue weer was dit lekker om in die huis te kuier. Enige iemand sal tuis hier voel.

Juanitta B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanitta B

Dit was awesome.

Ons het die huis baie geniet, perfekte ligging en die huis was baie netjies en skoon.

Juliet M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet M

We had a lovely time.

Our host was so helpful and absolutely lovely. The house is very big so great for many people, especially if you wanted to have a good kuier with friends. The only issue we had was that there were only two toilet rolls for five of us for two days. And there was no soap. We had to go to the shops as we arrived which was quite an inconvenience since we had just been to the shop. I did ask if we needed to bring anything and was told no. And when enquired about the situation we were told that people bring their own toiletries for hygiene reasons, which is totally understandable, I just wish we had been told in advance. The hand soap provided was finished in all the bathrooms so empty bottles just sat next to the sinks. Other than that, we had a lovely time. The location is not the best, but it is in walking distance to a beach restaurant where we had a lovely meal.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlik gekuier.

Ons gasheer was so behulpsaam en absoluut lieflik. Die huis is baie groot, so baie goed vir baie mense, veral as jy 'n goeie kuier met vriende wou hê. Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat daar net twee toiletrolle was vir twee dae. En daar was geen seep nie. Ons moes na die winkels gaan wat nogal sleg was, aangesien ons vroeër in die winkel was. Ek het gevra of ons iets moet saambring en aan my is gesê nee. En toe ons navraag doen oor die situasie, is ons meegedeel dat mense om higiëniese redes hul eie toiletware saambring, wat heeltemal verstaanbaar is, ek wens net dat ons vooraf daarvan vertel is. Die handseep was op in al die badkamers en leë bottels is net langs die wasbakke gesit. Behalwe hiervoor, het ons 'n heerlike tyd gehad. Die ligging is nie die beste nie, maar dit is stapafstand van 'n strandrestaurant waar ons heerlik geëet het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Garth L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth L

Was fantastic to spend a few days there and unwind.

It was a great breakaway house, very spacious and enjoyed it a lot there. We enjoyed our stay and hope one-day we can afford to go back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was fantasties om 'n paar dae daar deur te bring en te ontspan.

Dit was 'n wegbreekhuis, baie ruim en het dit baie daar geniet. Ons hoop om eendag weer terug te kan gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elsabe D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Rustige omgewing en baie goed ingerig.

Die huis is baie goed toegerus en is ook netjies en skoon. Die warm water (geysers) is uitgesorteer en al die badkamers is in werkende toestand. Elise is verskriklik vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Ons het baie goeie diens ontvang vandat ons daar aangekom het tot die dag wat ons weer huis toe is. Ek sal die plekkie regtig aanbeveel, ons was net drie gaste, maar die huis het nog steeds cosy gevoel.

Ronel K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Heerlike uitrus.

Alles was regtig baie goed, slegs bietjie probleme by die huis soos deur wat inlek, badkamer bo se stort en toilet werk nie. Ek het egter alles aangemeld by Elise de Beer. Sy het gesê sy sal alles uitsorteer.

Annie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Uitstekende verblyf!

Baie goeie verfblyf, waarde vir geld! Kombuis is ook baie goed toegerus met kwaliteit eetgerei! Ons het net 'n probleem gehad met warm water in die een badkamer, maar kon die ander badkamer gebruik. Alles was netjies en skoon. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel, ook vir groter families. Genoeg slaapplek.

Natasha M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Netjiese, ruim akkommodasie.

Huis is heerlik ruim en baie netjies. Vriendelike en hulpvaardige kliëntediens.

Louise A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Well equipped, spacious, convenient, nice, relaxing and very friendly reception.

Zeehuijs is an absolutely stunning venue with an added bonus, it's close to Cape Town. The house is decorated beautifully and it has lots of space for communal get together's, but well laid out for time out if you feel the need. It was neat and clean and was more than home away from home. The owner has made this gem comfortable and has thought of all the little extra's (to many to mention) which made our stay better (if that's possible!). We absolutely loved loved loved our stay there and will definitely be back again! Thank you so much Elise for being so accommodating, making us feel welcome and for a magical stay. In our book you are the hostess with the mostess. 10/10.

Zeehuijs se terugvoer

Wow, thank you for the kind words and review. We are delighted that our love for this house, Yzerfontein and it’s beautful beaches could be shared and enjoyed.
We hope so see you again.

Zeehuijs
Eerik P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eerik P

Rustigheid.

Vriendelike omgewing en veilig.

Charne T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne T

Amazing!

From the first moment of contact with Elise, I just knew we would have a wonderful stay. She's so bubbly, friendly and energetic, a wonderful host. We arrived and found a complimentary bottle of wine waiting for us. The home is absolutely beautiful. Clean fresh white linen on all the beds, nice fluffy towels and everything you would need in a home. We literally just needed our food, drinks, clothing and toiletries. A home away from home. Beautiful sea views too. I would definitely recommend Zeehuijs.

Naiema I - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naiema I

Wonderful house.

Child friendly house. Clean and very convenient. Needs Wi-Fi, please.

Laetitia I - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia I

Mooi huis, baie goed ingerig. Lekkerste beddegoed en handdoeke.

Baie lekker gekuier. Huis was mooi ingerig en ekstra hulp om skoon te maak was welkom.

Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Ons het baie lekker gekuier.

Baie lekker ruim en netjiese huis. Sal dit beslis aanbeveel.

Rocco D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rocco D

Netjiese huis met genoegsame slaapplek en lekker kuierareas.

Ons het ons verblyf by Zeehuijs baie geniet. Dis 'n goed toegeruste huis met lekker kuierareas en veilig genoeg vir klein kinders. Dis jammer vir die hoofbadkamer wat nie warm water gehad het nie, maar hulle werk blykbaar aan 'n oplossing.

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoolstraat 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9120a751ea80fc25e2222365320358e18fa0301263dbcbd6ca4325c122a093a2fef95112e6bfcda1f2b8d156cec809f5acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 67 5 1 5 32 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348540207657 18.154545509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang