Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeehuijs

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoolstraat 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Zeehuijs is 'n selfsorghuis in Yzerfontein en bied gehalte vakansieverblyf en see-uitsigte, aangedryf met sonkrag. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die huis is binne maklike bereik van talle winkels en restaurante en die hawe en strand.

Die smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers asook 'n aparte eenheid en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer in die aparte eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n enkelbed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers, waarvan 2 toegerus is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer is 'n en suite-badkamer in die aparte eenheid, toegerus met 'n stort en 'n dubbelwasbak. Hierdie badkamer is gekoppel aan die hoofslaapkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig, en daar is 'n oopplan-eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is 'n speletjieskamer op die eerste verdieping met 'n tafelvoetbaltafel.

Die ruim balkon op die eerste verdieping het braaigeriewe en spog met pragtige uitsigte oor die see en tuin. Daar is ook parkeerplek beskikbaar voor Zeehuijs en in die toesluitmotorhuis.

Tydens kouer aande kan gaste 'n saamkuier by die binnebraaigeriewe geniet.

Zeehuijs het skoon beddegoed en badhanddoeke verskaf, asook een stel skottelgoedwassertablette en 'n toiletpapierrol in elke badkamer. Behalwe dit, moet gaste hul eie voorraad saambring.

Doendinge in die area sluit visvang, gholf, voetslaan en wildritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Suretha D
Gesin met klein kinders
5.0
Familie saamwees by die see, altyd 'n wenner! Heerlik gebly, alles wat jy nodig het is daar en baie netjies! Geleë in 'n stil area. Oorgenoeg spasie v...
Sien meer
Aug 2024
Melanie W
5.0
Luuks, ruim en huislik. Ideale Paasfees wegbreek. Dankie vir die aangename verwelkoming met 'n persoonlike nota en lekker bederfies. Ons het elke oomb...
Sien meer
Apr 2024
Brenda O
5.0
Voortreflik. Baie spasie vir 'n groot groep. Aandag aan detail en baie goed toegerus. Die swembad is 'n heerlike bonus asook die verskeidenheid plekke...
Sien meer
Feb 2024
Devin K
Saam met vriende
5.0
Ons het by Zeehuijs gebly vir die Snoek Derby. Ons het dit baie geniet! Ons het baie lekker gebly by Zeehuijs!
Des 2023
Heidi H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker wegbreek en heerlike kuier. Definitief waarde vir geld, pragtige plek en 'n heerlike kuierhuis. Die huis het 'n warm gevoel en genoeg spasie vi...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Schoolstraat 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeehuijs het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoolstraat 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9120a751ea80fc25e2222365320358e18fa0301263dbcbd6ca4325c122a093a2fef95112e6bfcda1f2b8d156cec809f5acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 67 5 1 5 32 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348540207657 18.154545509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang