Zeekoe Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Schalk H - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing, beautiful river view.
Andre R - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome place for rejuvenating soul and mind.
Vanessa G - Aug 2024
Algehele gradering
A gem in the middle of the rush of life which was needed!
Jonathan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het!
Tiisetso G - Aug 2024
Algehele gradering
Tranquil, beautiful view and awesome host.
Dedre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Stunning view with flaws.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Thank you for your comments, Dedre. We at Zeekoe Lodge value honest and helpful feedback such as yours as this helps us to rectify any possible future errors and improve on our offerings.
Firstly, we would like to extend our sincerest apologies for any inconvenience and discomfort caused. With regards to the points raised, we would like to provide the following feedback:
1. The sliding doors do lock. We failed to properly show you how to lock them during check-in.
2. Unfortunately, being situated next to the Vaal River and on a farm, bugs are abundant, especially during this time of the year. The recent heat and humid conditions have only made matters worse.
3. Various spotlights have been installed along the river banks to steer bugs away from the units. In future, more care will be taken to advise guests about the bugs and to only leave lights on and doors open when needed.
Regarding the rain; on Sunday evening we had a good downpour. We examined the unit but couldn't find any leaks or water coming in. We haven't experienced issues in the past and believe that the past weekend's massive thunderstorm may have caused some shifting, potentially causing the water leaks. We have since attended to this issue, sealing the whole roof while trying to ascertain where the water was coming from.
Once again, we would like to extend our sincerest apologies for any inconvenience and discomfort caused during your stay with us.
Allo5 N - Des 2023
Algehele gradering
Ansie-hul het ons baie welkom laat voel en verseker dat ons kuier spesiaal was.
Hannelie S - Nov 2023
Algehele gradering
Ons was hartlik verwelkom al was ons byna 'n uur later as die normale inklok tyd.
Ansunette P - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig. Rustig.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Ansunette vir die resensie. Dit was sowaar lekker om jul te kon akkommodeer. Sien uit vir die volgende keer!
Pine P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Pierre D - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam en salig.
Marlene S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom.
Michelle A - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful, tranquil, accommodating.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Michelle vir die mooi resensie, dit is altyd 'n plesier as ons gaste gelukkig was, en hul tydjie hier by ons kon geniet.
Sterkte vorentoe
Robbie Y - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Robbie
Ons geniet dit as ons gaste gelukkig is, bly jul die wegbreek geniet.
Ferdi E - Okt 2023
Algehele gradering
Was ontsettend lekker gewees.
Jana V - Jul 2023
Algehele gradering
Tranquil destination.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Thank you, Jana. It was a joy hosting you.
Michaella C - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Michaella. Ons waardeer en sien uit op die volgende kuier. Zeekoe Groete.
Loret D - Nov 2023
Algehele gradering
Beeldskone natuur, rustig lanks rivier. Netjies en skoon.
Lees meerCardele S - Mei 2023
Algehele gradering
Gesellig.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Cardele. Ons bly jy die rustige atmosfeer geniet!
Nicola M - Nov 2023
Algehele gradering
Plek van rus.
Hayley S - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Thank You, Hayley for the wonderful & kind words of encouragement! Have a wonderful blessed day further! Kind Regards.
Gesie V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense - goed ontvang.
Hugo S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die rustigheid geniet.
Yolanda V - Jul 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker wegbreek, so rustig. Ek was in die tenthuis, pragtige uitsig van die dek af, pragtige sonsondergang en die gekabbel van die water deur die nag.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Yolanda.
Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.
Molly F - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely spot for a weekend getaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek vir 'n naweekwegbreek!
Ons het 'n lieflike tyd by Zeekoe Lodge gehad. Ons het so welkom gevoel en is baie mooi na gekyk. Verwarmers is dwarsdeur die huis aangeskakel voor ons aangekom het. Die huis het alles wat jy nodig het. Die slaapkamers is lieflik en die uitsig van die huis af is pragtig. Ons sal definitief teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Molly,
Thank you so very much for your kind words.
Looking forward to your next stay with us!
Yolandi P - Mei 2021
Algehele gradering
Wegbreeknaweek saam met manlief.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Yolandi,
Baie Dankie.
Baie bly om te hoor dat jul die naweek hier by ons geniet het.
Sien uit na jul volgende kuiertjie.
Mooi bly en veilig wees.
Charlene D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gesins Visvang Naweek 10/10!
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Charlene, vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het hul wegbreek geniet.
Ferdie D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig teen die rivier, baie lekker gebly.
Erika M - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful people and a beautiful place.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Erika vir mooi resensie, is altyd vir ons 'n groot plesier as ons gaste dit geniet.
Vriendelike Zeekoe groete
Ansie en Vean
Ronel F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek en kos vir die siel in die natuur.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Ronel, en was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves.
Groete,
Ansie en Vean.
James A - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent location and great hospitality!
Tracy V - Aug 2021
Algehele gradering
Spacious, clean, inviting and peaceful.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Tracey vir jou mooi review, ons wil graag ons gaste welkom laat voel, Jy en jou seun was puik gaste
Mooi bly
Ansie
Elmare P - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was nou regtig een vir die boeke! Ek sal enige tyd weer gaan, die personeel was baie hehulpsaam.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Elmare,
Bly dat jul die wegbreek geniet het.
Sien uit om jul terug te verwelkom.
Sam F - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxed rustic environment in the tent accommodation.
Teresa S - Jan 2021
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Hi Teresa, dankie vir jou mooi resensie, altyd lekker as ons gaste dit geniet.
Dit was aangenaam vir ons ook om na julle om te sien.
Mooi dag verder.
Ansie
Roline N - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Hybre M - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier baie dankie!
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Hybrie, gaste soos julle altyd welkom
Mooi dag
Ansie
Nicholas B - Nov 2020
Algehele gradering
Brilliant! Loved it!
Zeekoe Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful message and feedback. We’re excited to be able to host you again sometime soon!
Deon V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Deon, gaste soos julle is altyd welkom. Ek is bly jul kon lekker ontspan, en ons sien uit om jul weer te sien.
Mooi dag.
Ansie
Veruschka V - Sep 2020
Algehele gradering
Exceeded all expectations!
Lees meerZeekoe Lodge se terugvoer
Dankie, Veruschka, vir die mooi resensie, bly as die gaste lekker kan kuier en ontspan.
Nigel Ezra M - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent place, really enjoyed it and will definitely go again.
Yolande S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, rustige wegbreek.
Frederick B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend, rivier en natuurskoon.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Hi Chantelle, dankie vir die mooi resensie.
Dit is altyd goed om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het.
Mooi dag
Ansie
Mellisa M - Feb 2020
Algehele gradering
Serenity.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustigheid.
Ansie was baie gasvry. Die lodge is baie ontspannend en skoon. Ek en my vriende het dit baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aldorette M - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Beste Aldorette,
Baie dankie vir die mooi resensie, ek is bly julle het dit geniet, Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Lekker dag en groete
Ansie
Driekie V - Okt 2019
Algehele gradering
Money well spent for best location and best view of Vaal River!
Sakkie J - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese blyplek en uitstekende waarde vir geld!
Zeekoe Lodge se terugvoer
Hi Sakkie
Dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Al was julle kuier tydtjie bietjie korter as 'n gewone naweek, is ek bly jul kon dit geniet het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Donald sê dankie vir die plakkies.
Lekker dag
Ansie
Le-anne J - Sep 2019
Algehele gradering
So peaceful!
Lees meerWendy A - Aug 2019
Algehele gradering
Amazing place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek.
Zeekoelodge was 'n lekker ervaring. Die ligging is pragtig en my kinders het dit verskriklik geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Werner E - Jun 2019
Algehele gradering
Uitgerus.
Manda B - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Dankie Manda,
Vir mooi woorde, was n groot plesier om jul te kon huisves.
Bernice O - Mrt 2019
Algehele gradering
Meer as die moeite werd.
Christa L - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek met my gesin!
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Christa, ook vir julle, Dit was n voorreg om julle hier te kon huisves. Dankie ook dat julle die plekkie so mooi skoon gemaak het, sal nie eers se daar het iemand in gebly nie. Beveel julle 100 % aan by ander mense
Mooi bly
Ansie
Karin F - Sep 2019
Algehele gradering
Voedsel vir jou siel.
Rita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent view.
Kotie P - Nov 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful. Come home to nature.
Kappies F - Mrt 2019
Algehele gradering
Zeekoelodge is a soul battery charger.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Vd mooi review, julle self was puik gaste, altyd aangenaam om mense soos julle te akkomodeer,
Mooi dag.
Ansie
Lynette D - Sep 2019
Algehele gradering
DIE NATUUR EN ALLES BUITE IS AWESOME!!!
Gerda L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Gerda, ook aan julle, bly jul het dit geniet, en dankie ook dat julle plekke netjies gelos het toe jul uitgeboek het, dit word waardeer.
Sien uit na julle volgende kuiertjie
Groete,
Ansie
Suyen V - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gesellig, fantastiese uitsig.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Hi Suyen, was vir ons n plesier om julle hier te he, en dankie ook dat julle die cottage mooi skoon gelos het, dit is Altyd heerlik om besondere gaste te ontvang.
Sien uit na julle volgende kuier met die kiddies.
Mooi bly.
Ansie
Vonrie J - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf het al ons verwagtinge oortref.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie Vonrie, was vir ons 'n plesier om julle hier te hê, en dankie ook dat jul die kothuis so mooi skoon gelos het. Wanneer jul dalk weer sal kom in somer tyd, sal als darem mooi groen en heelwat warmer wees.
Lekker naweek vir julle.
Groete,
Ansie
Sadia B - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike herlaai-blyplekkie teen die rivier.
Lees meerZeekoe Lodge se terugvoer
Hi Sadia, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons so aangenaam om julle te ontmoet, vriendelike, netjiese gaste word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te ontmoet.
Groete,
Ansie
Marilie B - Sep 2018
Algehele gradering
Beste toegeruste selfsorg-akkommodasie waar ek nog ooit gebly het.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Hi Marilie, baie dankie vir die mooi resensie wat jy geskryf het. Dit is goed om te sien dat ons plekkie vreugd, plesier en ontspanning kan bring vir ander.
Was vir ons 'n plesier om julle hier te hê.
Mooi bly,
Ansie
Bennie D - Jul 2018
Algehele gradering
Value for money guaranteed.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Baie dankie, Bennie, dit was ook vir ons n plesier om jul hier te he, Is altyd lekker om gawe nuwe mense te ontmoet
Groete
Ansie
Marthie B - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Zeekoe Lodge se terugvoer
Hi Marthie, baie dankie, bly as julle dit geniet het, was 'n plesier om julle hier te hê, en ook dankie dat julle als mooi en skoon gelos het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Mooi bly,
Ansie
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas 573, Zeekoefontein, Erf 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang