Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeekoe Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 573, Zeekoefontein, Erf 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zeekoe Lodge bied 5 selfsorgverblyf-opsies op die Vaalrivier se oewer, sowat 70 km vanaf Johannesburg-Suid, en 20 km vanaf Vanderbijlpark.

Verblyf word in 5 eenhede vir 20 gaste gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in.

Aktiwiteite op die perseel sluit kunsvlieghengel en baarshengel in.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet, voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Zeekoe Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas 573, Zeekoefontein, Erf 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Zeekoe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 573, Zeekoefontein, Erf 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8573c4be53e29da2e726a71685e338defad2e0b3e0c1b114d07e14db428148bd3cce01ebeddac3158df3bceadb732b7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Farm 573, Zeekoefontein Portion 68 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.734789583697 27.635893301923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang