Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeekoegat Country House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Zeekoegat Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Wonderlike ondervinding.

Chante en haar seun het ons baie goed ontvang ten spyte dat ons bespreking verkeerd was. Sy het vir ons heerlike skaaptjops en wors gegee. Ons kon heerlik braai die aand, lekker warm geslaap en lekker ontbyt gekry. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie ondervinding gewees. Pragtige plaas.

Lorica E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorica E

Brilliant.

Absolutely wonderful! Warmly recommended.

Zeekoegat Country House se terugvoer

Lorica! You were the best by far and you made it all so very easy. Thank you for your stay and your kind words. A good time was had by all.

Zeekoegat Country House
Jm E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm E

We loved our breakaway at Zeekoegat. Chante was a most generous host!

Hearty and homely. Chante was a superb and generous host. They even braaied for us. And breakfast - oh, goodie! Our three city boys also enjoyed meeting a new friend, Dawid - a proper plaasjapie and wonderful young man. If we pass those parts again, we'll be sure to visit again.

Brigitte L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte L

Magical Karoo bliss.

This place is an absolute gem! An oasis in the Karoo on the most spectacular farm. The hospitality and food from the host and her precious family were top tier. We will be back and left a piece of our heart behind.

Lodewyk V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk V

N lekker kuier wat ons definitief weer gaan doen!

Baie lekker gebly. Baie gesellige mense. Kon nie genoeg doen om ons tuis te laat voel nie. Sal die plek aanbeveel vir almal wat die plaaslewe geniet. Ons was 'n groep van 9 mense. Het met 5 x Gyro Copters daar geland en die aand oorgeslaap. Pragtige lang aanloopbaan. Brandstof beskikbaar. Klein Jan en sy vrou het ons soos konings behandel. Baie dankie, julle is super!

Melanie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Beste Karoo ondervinding. Mooi grondpad en kan met enige voertuig gery word.

Baie knus plekkie met die mooiste sterre. Lekkerste plaasonbyt.

Sarathea J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarathea J

Rus vir die siel.

Oase in die Karoo. Wat 'n ongelooflike plek en die gasvryheid is ongelooflik.

Johann S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Perfek.

Gasvryheid, goeie gasvrou. Onverbeterlik.

Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Memorable.

Great atmosphere, excellent food.

Morne P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Fantastiese plaas wegbreek in die Karoo. Chantè is 'n wonderlike gasvrou!

'n Stukkie Karoo hemel!

Ronald C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald C

Pleasant experience.

Excellent hostess, facilities, comfort, and dinner and breakfast. Would definitely recommend Zeekoegat Country House to travellers needing to stay overnight in this region of the Karoo.

Marita W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita W

Wonderlike ervaring met Karoo gasvryheid en keurigheid.

Gasvrou doen moeite met elke aspek van besoek, die plaas is 'n lusthof, etes heerlik, verblyf is 'n groot bederf.

Charles D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Wens ek kon langer bly.

Die fasiliteite is uitstekend. Jy is weg van ander mense af. Daar is geen selfoon- of WiFi-seine in en om die huisie nie. Sonder sosiale media kon ons as gesin gesels sonder 'n ding of 'n dong wat pla. Die aandete en ontbyt was ook uit die boeke uit.

Johan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Dit is werklik 'n oase in die spreekwoordelike woestyn.

Chante is spesiale gasvrou wat ons tuis laat voel het en vir ons lekker maaltye voorgesit het. Die huisies is baie goed toegeus en die dekor is stylvol.

Charmaine D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Heaven on earth.

It was our second stay and we can't wait to go back.

Elza B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza B

Karoo gasvryheid ervaar, smaakvolle inrigting, asook aanbieding van die heerlike maaltye.

Alles wat ons geniet het asook ons huisie waar ons gebly het kan ons met gemak vir iemand aan beveel. Ons het waardeer dat die gasvrou vooraf vir ons gewaarsku het oor 2 slegte plekke in die pad na die plaas.

Chris O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Dit is 'n juweel. Lekker toegeruste blyplek en kos uit die boonste rakke. Baie, baie dankie.

Dit was die moeite werd. Bly gerus 'n dag langer.

Johann K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Vrede op die vlaktes.

Dis verleidelik om te wil sê dat Zeekoegat besoek moet word ter wille van die kos, want Shanti kan "boerekos" laat smaak soos Michelen 5-ster, maar daar is baie meer aan so 'n besoek. Die stilte, die wydheid van die omgewing. Dalk perdry ook, of Khoisan rotstekeninge bekyk en die pragtige roostuin, of sommer net stap. As jy wil en kan, kan jy soontoe vlieg ook. Die kruis-landingsbane is goed versorg met geen obstruksies nie. Net een veilgheidswenk: die aansluitingspad (van Carnavon of van Vosburg) word deur verspoelings getref en daar is plek-plek gevaarlike dongas dwarsoor die pad. Ry net versitig en stadig.

Anthony G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G

Vriendelik, gemaklik, skoon, heerlike kos en waarde vir geld.

Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Dit is kunstig en smaakvol gedoen. Kos was uit die boonste rakke. Ontvangs was vriendelik asof jy by familie wat jy lanklaas gesien het gearriveer het.

Nicole H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Hidden Karoo gem.

We had the most wonderful time at Zeekoegat Guest House. Chante is a fantastic host. The delivery of our Karoo lamb for the braai, together with hearty farm sides, by Chante and her sister-in-law, was a personal touch that is indicative of the care that has been put into this guest house. This off-the-beaten-track spot offers a place for carefree family time. Many small details have been considered and beautifully executed.

Armin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armin S

Fantastic and so relaxing.

Gem of a place, remote and quaint, and excellent value for money.

Lot V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lot V

Perfect!

Absolutely wonderful! Chante is the perfect host and we felt so at home. The cottage is cute but comfortable, we enjoyed the beautiful fireplace and sky full of stars at night. All meals were delicious! The kids loved the play area in the garden as well as the horseback riding and even a few rounds on the quad. We're definitely planning on returning!

Hendrik F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F

Ongelooflik.

Ongelooflike bestemming. Beste oorslaap op pad na die Weskus.

Andri G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri G

Perfekte plek om vrede, kalmte te ervaar en tot rus te kom!

Baie goeie ligging, netjies en veilig. Die etes was heerlik en was baie gasvry ontvang!

Jacoline J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline J

Onvergeetlik.

Dit was vir ons 'n ongelooflike ervaring. Chante het ons so bederf met die lekkerste aandete en ontbyt, haar gasvryheid en vriendelikheid is aansteeklik. Ons het so tuis gevoel. Baie dankie. Definitief aanbeveelbaar vir 'n onvergeetlike ervaring. 'n Stukkie hemel in die Karoo.

Maryke P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P

Pragtige oase met gawe gasvrou en wonderlike woongeriewe.

Pragtige oase met gawe gasvrou en wonderlike woongeriewe. Ons het laat aangekom en ons vuur was reeds gepak en al die kos reggesit tot met 'n koue bier in die yskas. Werklik 'n wonderlike rusplek na 'n lang dag op SA-paaie. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Gisela O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela O

An absolutely fantastic find.

The pioneers cottage was so cute and comfy. Lovely walks, cycling routes and birding walks. The cherry on the top, was the excellent dinner and breakfast. We watched the sheep being sheared, was special. Chante is a fabulous host.

Rigardt H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt H

Aangename verrassing, so 'n pragtige plaas in die Karoo.

Alles was pragtig op die plaas! En dit aandete puik!

Nelson B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelson B

Baie lekker plekkie in die middel van die Karoo waar niks of niemand jou kan pla nie.

Baie lekker gebly en is baie gasvry ontvang. Ons het lekker aandete en onbyt gekry en sal weer daar 'n draai maak wanneer ons afry Kaap toe.

Elrica E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrica E

Beautiful location, friendly host and great food.

Would recommend to anybody travelling to or from the Cape.

Ernst C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst C

Dit is wonderlike plek waar jy oor niks bekommerd hoef te wees nie.

Baie smaakvol en goed toegeruste verblyf. Kontreikos uit die boonste rakke. Baie aangename en gasvrye mense. Die grondpad is nie sleg nie en dit is die moeite werd om dit aan te druf. Beveel Zeekooegat aan sonder enige voorbehoud.

Wayne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S

There is something very special about staying in the Carnarvon district. You have to go off the beaten track to stay there, especially a place like Zeekoegat. It is well worth it. The late afternoon, evening, night and early morning we spent there was magical.

The food provided was wonderful. The host was very generous with regards to use of the quad bike.

Henk N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N

Perfekte wegbreek in die middel van nêrens.

Ons huisie was skoon, netjies en voldoende toegerus. Die plaas self bied genoeg om te doen - swem, looproetes en voëlkyk. Chante, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om ons kuier so moeiteloos en sorgvry moontlik te maak, en elke maaltyd was 'n feesmaal.

Cees L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cees L

Fantastic experience off the beaten track.

Difficult to find but at the end we got there. Travel directions need to be clearer.

Elizna L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna L

Heerlik gekuier op hierdie pragtige plaas.

Ons het ons oornag op Zeekoegat vreeslik geniet! Die huisie was pragtig, skoon en ons het heerlik geslaap. Chanté het ons baie vriendelik ontvang en ons so welkom laat voel, en haar kos was uit die boonste rakke. Die plaas is pragtig en vir seker die moeite werd om hier te oornag. Selfs ons vierbeenkind was welkom! Sal vir seker weer hier oornag!

Carins K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carins K

Great! Gasvryheid tops! Welgedaan.

Die mooiste lodge! Wonderlike gasvryheid. Rus vir jou siel!

Casper W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper W

Uit die boonste rakke!

Ons was hartlik ontvang en dadelik at home gevoel. Chante is 'n amazing gasvrou. Die aandete en ontbyt was van die beste gehalte en kan sien dat Chante baie liefde in die kos gesit het. Die huisie was baie skoon en netjies en het aan al ons vereistes voldoen vir 'n oornag. Chante het aan die fynste detail gedink met vars, handgeplukte rose uit haar tuin in elke vertrek, niks is te veel moeite vir haar nie. Die plaas is perfek geleë in die Karoo vir 'n oornag met stilte, sterreprag en sielsrus. Zeekoegat is 'n moet en sal ons beslis weer sien!

Lizette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Onvergeetlik

Wanneer jy wens dat 'n plek soos Zeekoegat jou eie kon wees, is dit vir ons 'n aanduiding van die absolute gemak, styl en vrede wat jy selde buite jou eie huis ervaar. Zeekoegat is uniek, stylvol en silwerskoon met 'n gasheer en gasvrou wat geen moeite ontsien nie. Elke ete wat voorgesit was, was voortreflik en met hope flair bedien. Ons sal beslis 'n instelling daarvan wil maak om minstens jaarliks te kan kom om ons eie innerlike vrede te kan ervaar.

Anton-louis O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton-louis O

Sien sterre.

Sien sterre.

Paul J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Wat 'n lekker verrassing.

Ons was ongelooflik goed ontvang, die kamer is beautiful. Die kos is heerlik. Kan Zeekoegat sterk aanbeveel.

Peter B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Exceptional venue.

See stars.

Eloise L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise L

Zeekoeigat is 'n oase!

Chante en Jan het ons met oop arms ontvang en laat tuis voel. Die plaas is nie net prentjie mooi nie maar stylvol ingerig. Ons kom weer!

Andre Pierre D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Pierre D

What a great, great place to spend a few days, wonderful.

We had the Karoo at its best, the house to stay in, the food to eat, the people we mixed with were a major treat for us. It was an exceptional privilege to be able to spend time with Chante and the food and wine that she served (leg of lamb and all) was top notch. The breakfast on the mountain was great! Thanks.

Belinda P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Karoo oasis in the middle of nowhere.

This was an absolutely delightful stay. Quaint stone cottages with all amenities required and the most delicious cuisine served magnificently by Chante. We felt thoroughly spoilt and the 3 fur kids ran their hearts out in the wonderful space at our disposal.

Ramonde O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramonde O

Stilte in die Karoo.

Baie dankie Chante vir jou gasvryheid en die groot bederf met die heerlike etes. Jou plekkie word beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die stadsgeraas. Dit was vir ons 'n ideale oornag met ons pad terug huis toe, sou graag meer van jul mooi omgewing wou sien.

Barbre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbre V

Baie aangenaam verras, baie mooi plek en opset.

Ons het heerlik gekuier, geslaap, fietsgery en geëet op die plaas.

Jj F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj F

Vrede for die siel.

Die moeite werd om 'n entjie verder te ry om dié juweel te ervaar, 5-ster Karoo-plaas op sy alle beste, gasvryheid soos min. Dankie Chanté en Jan, ons sal weer kom kuier en sien al klaar uit!

Wilma D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Wow wow wow.

Dit was fantasties, Chante het ons so tuis laat voel en die huisie is pragtig en netjies. Ons het rond gestap, in 'n plaasdam geswem en tot laat in die nag op die gras gelê en sterrekyk. Aandete en ontbyt was stylvol voorgesit. Dit was 'n great ervaring en ek kan dit beslis aanbeveel.

John R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Uitstekende kliente diens.

Chante en Jan het uit hulle pad uit gegaan om ons tuis te laat voel. Pragtige behuising. Vriendlike mense. Die ligging was ideal vir ons gewees.

Zeekoegat Country House se terugvoer

Dankie John! Julle was natuurlik die beste tipe gaste - interessant, gemaklik en aanpasbaar.
Hoop ons sien julle gou weer!

Zeekoegat Country House
Ingo And Shelley G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingo And Shelley G

Top class from start to finish.

Jan went out of his way to make our stay fabulous. Delicious meals with top class service. Many thanks for providing fuel for our aircraft too, what excellent service.

Esmaralda N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Heerlike oornag in beeldskone Karoo.

Heerlike gebly en Chante het ons bederf met die lekkerste kos en ontbyt! Ons seuntjie is ook saamgevat om beeste kos te gee en was hoogtepunt. Heerlik afgekoel in die plaasdam ook. Baie dankie vir julle gasvryheid en seën vir julle!

Christelle K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Hier kom jy tuis en jy vertrek as 'n vriend.

Absoluut die moeite werd om bietjie uit te ry na hierdie plaas toe. Die plaas en verblyf is ongelooflik mooi, skoon en 'n lus vir die oog. Chante se gasvryheid en vriendelikheid is ongelooflik, sy gee regtig om vir haar besoekers en gaan die ekstra myl om die verblyf so aangenaam moontlik te maak vir die moeë reisiger. Die kos is uit die boonste rakke en alles is bekostigbaar. Kan dit definitief aanbeveel!

Belinda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Ons het weereens lekker gekuier! Ontbyt en aandete was heerlik! Dankie Chante!

Ons het weereens lekker gekuier! Ontbyt en aandete was heerlik! Dankie Chante!

Terence B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B

Solitude to refresh the soul.

There are not too many starkly beautiful and truly isolated places left. At Zeekoegat you won’t need to turn off your phone, the Karoo obliges. Disconnected, warmly welcomed, well fed and with the milky way to refresh your soul, the farm is an idyllic road trip rest stop. Switch to vacation mode here, slough off the things that doesn't matter, get some perspective. A wonderful spot, can’t recommend it enough.

William B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Awesome, awesome, awesome.

You need to go and find your own awesome view.

Leanie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V

Voorwaar 5-ster-verblyf, heerlike kos on wonderlike gasvryheid!

Aandag aan die kleinste detail! Dis 'n pragtige plek, stil en rustig. Die kos is uit die boonste rakke en Chanté is 'n fantastiese gasvrou! Sien uit na ons volgende kuier op Zeekoegat!

Barend B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B

Lekker karoo-plaas ervaring met styl!

Troeteldiervriendelike akkommodasie. Pragtige karoo-plaas met netjiese en gesellige akkommodasie. Heerlike aandete op die stoep met karoolam en warm groente soos Ouma dit sou maak. Al was dit beurtkrag, het ons gasvrou die tieners lekker bederf met marshmallows en kerse onder die karoo-sterre. Dankie vir die lekker oornag, Chante!

Zeekoegat Country House se terugvoer

Ai maar julle is dierbaar!
Dankie vir julle mooi woorde en gemaklike menswees.
Bly julle het ons wereld geniet!

Zeekoegat Country House
Marcha L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha L

Dit was fantasties.

Vandat ons daar aangekom het was alles net beter as wat ons verwag het. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het en soveel meer. Die aandag aan detail was regtig baie goed. Die aandete en ontbyt was met groot moeite voorberei en heerlik. Die swemdam was 'n aangename verrassing en die kinders het dit baie geniet.

Zeekoegat Country House se terugvoer

Dankie Marcha. Bly julle het dit geniet.

Zeekoegat Country House
Renata B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B

Baie baie lekker.

Uitstekend, gasvry, kos was net die beste. Alles was wow, baie baie lekker daar gebly.

Magda T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Heerlike Karoogasvryheid, kan lekker ontspan, wonderlike gasvrou.

Die stilte, pragtige sterre, stylvolle huis en heerlike etes het gesorg vir onvergeetlike Karookuier.

Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Warm gasvryheid in die hart van die Karoo.

Zeekoegat Plaas is 'n bietjie off the beaten track, soos ons in Engels sê, tussen die Karoodorpies van Vosburg en Carnarvon. Maar dit is 100 persent die moeite werd. Die verblyf is in 'n ou kliphuisie: dis netjies en stylvol, en jy kyk uit op 'n koppie reg agter jou. Dan is daar die legendariese Karoogasvryheid - 'n drankie op die stoep voor aandete, wat die wonderlikste plaaskos is, met 'n gesofistikeerde twist daarby. Na aandete het ons op die dagbed gelê en sterre kyk, soos wat jy nooit in die stad kan sien nie. En die stilte ... Al wat jy hoor is die wind deur die bloekombome, en dan so nou en dan 'n skaap wat blêr. Volgende keer bly ek baie langer as net een aand!

Frederick Nicolas O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick Nicolas O

Hartlik.

Pragtige, bekoorlike, netjiese en skoon kothuis. Die gasvrou se hartlikheid is baie spesiaal. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan.

Dawid D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Aangenaam en vriendelik.

Vriendelike aangename ontvangs. Akkommodasie uiters keurig.

Marelize T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T

Heerlike verblyf met gawe mense.

Chanté het vir ons heerlike kos gemaak en Jan het uit sy pad gegaan om ons te help met ons gebarsde band. Blyplek was skoon en netjies. Ek beveel Zeekoegat aan om die volle Karoo-ervaring te kry!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R384/AP 3002, Zeekoegat-plaas, Vosburg, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412cf60057c8cab2b93202a74810290a3c2fe4e9fe75709e76c345114d28378fdcb536d7504c1551b7aa9ca096f455dd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 R384/AP 3002 Zeekoegat Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -30.614362 22.463952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang