Zeeland Self Catering
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zeeland Self Catering bied 'n selfsorgkamer op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Bloubergstrand geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n korporatiewe reisiger of toeriste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.
Hierdie kamer is privaat, maar het toegang deur die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kombuis en badkamer word met 'n ander woonstel gedeel. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad en stort. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien.
Boonop het gaste volle toegang tot WiFi, 'n groot platskerm-TV met YouTube en Netflix, en lugversorging.
Buite het gaste 'n privaat patio met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. Die ligging van hierdie eiendom is 5 minute se ry vanaf die strand. Parkeerplek is in die oprit agter 'n hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeeland Self Catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap