Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht 204

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Zeezicht 204
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Juanita E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Pragtige uitsig.

Pragtige uitsig en baie netjies.

Ronel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Fantasties met wonderlike uitsig!

Die eenheid is baie goed toegerus, netjies en luuks. Asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg vanaf die kombuis / leefarea en hoofslaapkamer. Baie sentraal gelee, loopafstand van restaurante en die strand. Veilige parkering. Veilig om te draf of stap op promenade. Die bestuurder is goed georganiseerd, kommunikeer goed en baie tegemoetkomend. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Ingrid B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B

Perfekte ligging, voldoen aan alle vereistes.

Baie lekker! Sal weer kom.

Kotie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie K

Wonderlik.

Ons verblyf by Zeezicht 204 was baie aangenaam.

Vanaf R2 150
R2 150 R1 613
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 613
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht 204, Beach-boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a3096b75de377536efe03c4b8b238f5691a24f93feae5bdb2c1000f1381d44efef3825b013da5b003f673232e4c26514f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 613 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard Bloubergstrand 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818295858125 18.474851846695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang