Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht 204

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht 204, Beach-boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 R1 613 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zeezicht 204 bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou aan die see in die gewilde Bloubergstrand en spog met asemrowende see-uitsigte met Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en het see-uitsigte, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel en hierdie area strek verder na die oopplan-leefarea wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. ’n Ecoflow-battery is beskikbaar om die TV, Wi-Fi en lamp aan te hou tydens kragonderbrekings.

Die vensters spog met wonderlike see-uitsigte en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Zeezicht 204, Beach-boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeezicht 204 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
R2 150 R1 613
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 613
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht 204, Beach-boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a3096b75de377536efe03c4b8b238f5691a24f93feae5bdb2c1000f1381d44efef3825b013da5b003f673232e4c26514f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 613 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard Bloubergstrand 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818295858125 18.474851846695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang