Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Zeezicht Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlike huislike verblyf.

Pragtige gemaklike skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was heerlik. Baie dankie aan Amy ons gasvrou. Jy het ons so mooi ontvang en verwelkom. Ons het so lekker gekuier amper nie gery nie.

Isabel L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L

Baie rustige omgewing met pragtige uitsig.

Ons het heerlik ontspan, baie dankie.

Rita Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita Z

Baie mooi plek.

Vriendelike diens en was perfek vir ouma met rolstoel.

Sunita S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunita S

Pragtige mense en ook uitsig oor die see.

Amy en haar man is baie gasvry, netjies en behulpsaam. Hulle plek is smaakvol en netjies.

Jaco H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Puik.

'n Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Christa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K

Baie mooi see-uitsig.

Netjies en skoon. Kon nie kluis gebruik nie, eienaar het haar eie goed daarin. Geen swartsakke voorsien. Geen handdoeke, het ons wel daaroor ingelig.

Zeezicht Guest House se terugvoer

Guests were informed via email that no towels are supplied and to bring their own.
Black bags, it’s a self-catering unit.
My apologies, I forgot to open the safe, but a simple reminder would have solved your complaint.

Zeezicht Guest House
Susan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Baie goeie lugging. Pragtige uitsig. Gerieflike fasiliteite en gasvry.

Baie lekker gekuier. Arriveer as gaste en vertrek as vriende.

Mariska W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W

Fantasties.

Die gastehuis het die mooiste see uitsig. Die diens en gasvryheid is die beste. Ons sal beslis weer wil kom.

Andre D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker gebly.

Het lekker gebly, behulpsame mense.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkoa9jIpUmUAHg9RqgkmI0fWk8pdTt8id36pelrI70Jne14MT2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 55 Park Street Perlemoen Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.573305 19.348645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang