Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Oceanfront

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Zeezicht Oceanfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gert G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G

Baie lekker.

Baie lekker, kan aanbeveel.

Hentie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie M

Dit was 'n groot plesier om daar te bly.

Dit was baie goed om daar te kon tuisgaan. Alles baie netjies. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Esta N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N

Jy kan nie verkeerd gaan om hierdie eenheid te kies nie! Netjies en naby die see.

Ek en my dogter het baie lekker by Zeezicht Oceanfront gebly. Eenheid was mooi skoon. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Baie sentraal, baie naby die see! Genoeg spasie vir ons twee. Ons familie het saans saam met ons om die tafel bordspeletjies gespeel by die gerieflike ronde tafel in die kombuis.

Willie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Baie netjiese en ruim.

Baie netjiese blyplek. Ons het so lekker gebly ons het dit oorweeg om ons verblyf te verleng.

Pauline B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Pragtige uitsig, mooi versorgde goed toegeruste eenheid.

Heerlik gebly, pragtige uitsig en gerieflik!

Nelia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia B

Skoon, netjies en rustig.

Ons het heerlik gebly! Alles was so skoon en netjies. Baie dankie! Sal graag weer wil kom kuier!

Zeezicht Oceanfront se terugvoer

Baie dankie Nelia vir die mooi terugvoer, waardeer dit opreg

Zeezicht Oceanfront
Michelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Ons het vreeslik lekker gekuier, als was perfek, netjies en Marianne het fantasties gekommunikeer met ons.

As jy iemand is wat hou van planne maak - sal Marianne seker maak dat jy weet presies wat om te verwag. Woonstel was netjies, skoon en perfek vir ons. Lapa is baie lekker, ons het heelik daar gebraai. Dankie aan Marianne vir al haar kommunikasie - dit was 'n baie lekker bly!

Marthunis V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthunis V

Dit was ongelooflik lekker.

Dis 'n baie netjiese plek. Lieflik, rustig en ook mooi, sien die see en ook die berge.

Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik gekuier en 'n spesiale dankie aan Marianne en Deon.

Heerlike braaiplek en beskikbaarheid van braaihout was beslis 'n groot pluspunt.

Elda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elda J

Baie lekker gebly. Pragtige en netjiese plek met alles wat nodig is in die huis.

Alles wat mens nodig het is in die huis. Stil en rustige plek. Motor moes buite staan, was bietjie bekommerd daaroor.

Leon G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Baie lekker.

Marianne is baie gasvry. Pragtige see-uitsig. Mooi tuin.

Suna C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suna C

Baie lekker gekuier. Daar was alles tot ons beskikking en baie netjies.

Die voertuig wat buite moet staan snags, laat mens effe onrustig slaap. Andersins is veiligheid en als bykomend goed.

André E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André E

Baie goeie ligging - nie see-uitsig nie maar feitlik op die strand.

Eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies, bied alles wat mens nodig het - parkering ietwat uitdagend maar g'n probleem nie. Annemari en Deon baie aangename persone.

Marelize S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Te vinnig vir hoe mooi dit is.

Een aand se slaap was te min. Sal volgende keer langer wil bly.

Estelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Pleasant, comfortable and safe.

Very spacious and pleasant stay. Only issue is WiFi connection - was a bit of a battle and had to move the router all over till we found optimal connection. Still not great but could do what was necessarily.

Willie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V

Baie aangename verblyf - sonder WiFi.

Ons het baie lank daarna uitgesien en het baie lekker gebly. Goeie beligting en DSTV was verrassend en welkom. Alles was soos uiteengesit in die advertensie met een uitsondering - die WiFi. As eienaar van 'n sagteware-ontwikkelingsmaatskappy is dit noodsaaklik vir my om kontak te hou met klante - selfs gedurende 'n vakansie. Die WiFi in die advertensie het 'n groot rol gespeel in ons besluit om by Zeezicht Oceanfront te bespreek - dit is 'n noodsaaklikheid in ons geval. Om verskillende redes was die WiFi egter die meeste van die tyd nie beskikbaar nie. Sal versoek dat dit liewers uit die advertensie verwyder word.

Zeezicht Oceanfront se terugvoer

Baie jammer om te hoor, maar beurtkrag en die wind speel 'n groot rol met opvangs en ek het u elke keer die boodskappe gestuur soos ontvangs as WiFi opvangs 'n probleem is. Maar ons area het nog nie Viber nie en ons doen ons beste t.o.v. WiFi opvangs.

Zeezicht Oceanfront
Esja M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esja M

Baie nice woonstel. Goed toegerus en baie netjies en skoon.

Ons het bietjie gesukkel met die internet. Het meestal of geen of swak internet gekry. . Behalwe daarvoor is daar geen negatiewe opmerkings omtrend die plek nie.

Zeezicht Oceanfront se terugvoer

Esja, dis jammer om te hoor maar ons was op Stage 5 load shedding en torings se baterye loop ook pap, wat buite ons almal se beheer is. Maar tog het jul lekker gekuier met die harde musiek en leë bottels drank war ons moes verwyder

Zeezicht Oceanfront
Jeané V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeané V

Heerlik gekuier, baie netjies en skoon.

Marianne is baie gasvry, bederfgoedjies tot vir ons hondjies gegee, baie netjies en skoon, sal beslis weer plekkie besoek.

Elmarie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Lekker ontspan.

Het heerlik ontspan. Baie stil omgewing en ten spyte van die koue weer was die see-uitsig asemrowend. Sal beslis aanbeveel en self weer gaan bly daar.

Kyla M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla M

Waarde vir geld. Vriendelike eienaars, sal beslis terug kom.

Sien sterre.

August C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August C

Baie aangename verblyf, uitstekend toegerus en pynlik netjies.

Het die tyd daar baie geniet, meer as genoeg om te doen en besigtig tussen baie vriendelike mense.

Edwin V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin V

Lekker rustig.

Goeie ligging. Sal enige tyd weer besoek.

Vivien M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien M

A lovely, relaxing break.

Thank you, Marianne and Deon, for our second great stay in the studio. Perfect for us and our little, furry family! See you again very soon.

Olet J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olet J

See, son en rustigheid.

Braaigeriewe was tops. Die woonstel is 5-ster, skoon en netjies. Sal vir seker weer besoek! Hoogs aanbeveelbaar.

Wilhelm D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie lekker gebly, netjies en stil. Baie gawe eienaars. 10 uit 10.

Tertia O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia O

Lieflike plek, ruim, keurig, aandag aan detail.

Heerlike, gemaklike en goed toegeruste eenheid. Ligging en toegang baie goed. Uiters skoon en aandag aan detail. Eienaar het kontak oor besonderhede van eenheid gehou wat waardeer is. Lieflike beddegoed en beddens, van die beste kwaliteit. Enigste negatiewe punt is dat die storte ietwat ontoeganklik is vir persone met mobiliteitsprobleme. Sal hierdie eenheid met groot graagte aanbeveel!

Helmi D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmi D

Presies wat ons nodig gehad het. Pragtige, skoon en moderne eenheid met alles wat jy kan benodig.

Ons was selfs verras met 'n komplimentêre bottel wyn en daar was ook 'n geskenkie vir my 2 Yorkies wat saam gebly het. Die uitsig is ongelooflik terwyl jy 'n koppie koffie op die stoep geniet.

Michelle L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Netjies, skoon, baie goeie linne, goeie matras.

Was baie tevrede. Alles wat nodig is was in die eenheid. Mooi uitsig. Eenheid net baie koud omdat geen son inkom in die winter nie. Front suid. 'n Vloermat in die kamer sal welkom wees. Teels is koud. Ons sal weer daar gaan bly.

Jurina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

Netjiese gastehuis met pragtige see uitsig.

Ons het lekker gekuier by Zeezicht. Die kamer was mooi skoon en pragtig versier. Die kombuis het alles wat jy sou nodig kry vir die vakansie. Daar is ook braai geriewe en hulle voorsien 1 braai se hout. Die eienaar was heeltyd in kontak via selfoon. Sal Zeezicht hoogs aanbeveel.

Edwinah P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwinah P

Baie lekker wegbreek.

Dit was nou regtig 'n baie lekker plekkie vir ons wegbreek. Rustig en veilige akkommodasie en vriendelike eienaars. Sal beslis weer gaan en ander ook aanbeveel.

Jaco O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O

Het eintlik net daar geslaap.

Ek is 'n wynboer en sal verkies dat die 2019 witwyn in die yskas meer 'n varser wyn sal wees.

Elna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

Beautiful view.

The house has a beautiful view of the ocean. The house was quite clean. There wasn't enough sunshine and it rained, to dry the clothes outside, a clothing rack inside would have been helpful. The shower had very little pressure. The outside tap for the washing machine leaks quite a lot. We only had access to Wi-Fi for about an hour at night. It didn't work any other time.

Alex H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H

Mooi, skoon, netjies en gerieflik.

Eenheid was baie mooi skoon, netjies en voorsien van alle gerieflikhede. Vir eens 'n eenheid met genoeg hangplek vir almal se nat bad- en swemhanddoeke! Ons hondjie het sonder probleme saam met ons daar gebly. Pragtige uitsig en buurt.

Lalla F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla F

Netjiese, pragtige eenheid.

Ek sal Zeezich Oceanfront enige tyd aanbeveel en sal beslis weer daar oornag. Skoon, netjiese, pragtige goed-toegeruste eenheid. Foto's op blad is 'n weerspieëling van die werklikheid.

Charles B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Baie gerieflike, goed toegeruste en netjiese oornagplek.

Ons het slegs 2 nagte oorgebly vir 'n familietroue. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Natasha B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Relaxing getaway with beautiful views.

This is the second time we have visited Zeezicht Oceanfront and will be returning in the future. A lovely two-bedroom apartment with a beautiful ocean view. Everything you need to enjoy a relaxing weekend getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne wegbreek met pragtige uitsigte.

Dit is die tweede keer dat ons Zeezicht Oceanfront besoek en ons sal terugkeer in die toekoms. 'n Lieflike tweeslaapkamerwoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Alles wat jy nodig het om 'n ontspanne naweekwegbreek te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gail V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Beautifully set out, clean and we did not need a thing. Loved it!

Loved the extras received on arrival - thank you.

Craig C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Amazing accommodation and evening more amazing owners who take care of the small detail.

See stars.

Sanette J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette J

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die see.

Baie goed toegerus, alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies.

Keegan N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan N

Asemrowend.

Wonderlike see uitsig, leefarea kyk uit op die see. Zeezicht Oceanfront is beslis verblyf vir beide die jonk of oud liefdespaartjie, of gesin met kinders om te beleef. Die kostes is nie duur nie en is inderdaad die bedrag werd.

Ig F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F

Lekker ontspan.

Baie netjies, silwerskoon, wonderlike uitsig. En ons het perfekte weer gehad. Jammer man moet werk, anders kon ons langer gebly het. Sal beslis weer teruggaan.

Desire P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire P

Bitter mooi uitsig. Het baie lekker gebly.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is 'n baie mooi plekkie en baie skoon en netjies.

Banna S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banna S

Naweekwegbreek op kort kennisgewing.

Ons was baie aangenaam verras met die kwaliteit en netheid van die perseel. Die uitsig was wonderlik en die see is letterlik 'n klipgooi vêr.

Pieter S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantasties vakansie.

Zeezicht Oceanfront was die beste deel van ons vakansie. Ons kon self inboek, die studio was skitterskoon en die kommunikasie vinnig. Ons sal beslis gereeld teruggaan.

Gerba D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerba D

Goed ingerigte eenheid. Niks het kortgekom nie.

Lieflike uitsig op see, met bankie om dit te geniet. Stappers, soos ons, kan vir kilometers langs die see stap op 'n sementpaadjie.

Jackie A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A

What a fantastic stay, clean and comfortable.

Perfect accommodation very neat and well managed. Walking distance from the beach. Very friendly and accommodating, loved it!

Riaan P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Dit is 'n fantastiese en luukse plek met 'n baie mooi uitsig oor die see.

Dit bevat alles wat jy benodig om self kos te maak. Selfs 'n ingeboude braai. Ek sal dit beslis weer bespreek as ek in die area gaan oornag.

Elsa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Vriendelike eienaars. Baie netjies.

Sien sterre.

Janine S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S

Very pleasant stay and owner very friendly and helpful.

Need egg cups in the kitchen and each guest needs a hand towel as well as a bath towel. Only one hand towel and this is not sufficient. Otherwise very comfortable. Would definitely return.

Zelda N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Vriendelik, behulpsaam en netjies.

Zeezicht Oceanfront was die derde stop op ons wittebrood, en ons is baie bly ons het besluit om daar te woon. Die eienaar is baie vriendelik en die plekkie is vreeslik netjies en gerieflik. Alles wat jy sal benodig is beskikbaar, selfs 'n braaiplekkie! Ons sal definitief weer daar bly.

Marius V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Perfek vir ons doeleindes.

Baie lekker gebly, sal met graagte weer daar gaan bly.

Esta B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta B

Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker verblyf by Zeezicht, pragtige dorpie en baie vriendelike mense.

Die netheid en ligging van die eenheid was ongelooflik. Dit het gevoel of ek in 'n 5 ster hotel bly. Ons sal definitief weer kom kuier. Sal weer kom kuier. PS die lekkerste "soft serve" roomys wat ek nog ooit geëet het.

Nico U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Baie netjies, lekker kuierwoonstelle saam met vriende.

Ons het 2 dae kom rolbal speel in Franskraal en verblyf daar bespreek. Twee van ons dames het meer daar gekuier en baie veilig gevoel. Kan dit hoogs aanbeveel en sal ons beslis weer daar bly as ons Franskraal besoek.

Nellie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Ons kon hier tot rus kom in 'n super netjiese woonstel en die pragtigste uitsig!

Ons kan hierdie woonstel met sy pragtige uitsit aanbeveel!

Adrie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D

Excellent! Would definitely recommend!

At last a place that lives up to internet photo expectations! Very clean, an absolutely amazing view and very friendly and helpful hosts! Thank you.

Johan U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Baie lekker gebly.

Rustige atmosfeer. Baie skoon en netjies. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en die inklok was lekker gemaklik. Die Diddle Daddles en 'n bottel wyn wat ons ingewag het was 'n heerlike bonus. Sal beslis weer van Zeezicht Oceanfront gebruik maak!

Su-ritha L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-ritha L

Rustig, mooi en gemaklik.

Eenheid is baie goed ingerig, mooi badkamers, gemaklike bed, alles was net perfek. Uitsig vanaf huis is pragtig. Sal graag weer hier kuier en dan definitief ook heelwat langer.

Esta N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N

Ons gasheer en gasvrou was uitstekend! Die blyplek is super skoon en netjies. Die dekor is mooi gedoen. Ons het baie lekker gebly.

Ons wegbreek het sommer op 'n hoë noot begin. Ons was bietjie vroeg vir inkloktyd en wou vra of ons net ons bagasie mag aflaai, waarop die gasvrou ons baie hartlik genooi het om maar in te klok! Marianne het ons ook die hele tyd op datum gehou met beurtkrag en ons genooi om haar enige tyd op WhatsApp te vra indien ons iets nodig het. Die bedlinne is kraakvars, spierwit duvet's en die matrasse slaap lekker! Ons het spierwit en sagte handdoeke gekry, wat my regtig tuis laat voel het. Klein details soos 'n bottel wyn, Diddle Daddles op die voetenent van die bed en lekker sagte komberse in die sitkamer was 'n lekker verrassing! Die uitsig na die see het ons terdeë geniet. Ons kan Zeezicht Oceanfront regtig aanbeveel. Baie dankie aan 'n wonderlike gasheer en gasvrou!

Earlston L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earlston L

Absolutely amazing!

The place is beautiful, very cosy and the sea view from the main bedroom and stoep is breathtaking. I also loved the fact that the host left tea, coffee, sugar, rusks, body wash and sunlight dishwasher in the apartment. That to us was very considerate because sometimes guests only get to go shop afterwards.

Hannes S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

'n Baie lekker vakansiewoonstel reg op die see.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking en ons het regtig tuis gevoel. Kan Zeezicht Oceanfront Guest Suite aanbeveel vir enige een wat wil gaan uitspan langs die see. Sal definitief weer hier gaan uitspan.

Kokkie N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kokkie N

Rus en vrede met 'n uitsig om van te droom.

Stil en rustige omgewing. Blyplek is lekker groot met alles in wat jy benodig. Selfs braaihout. Lekker groot en gemaklike beddens. Die onderdak stoep het 'n mooi uitsig oor die see. Die binne-braai is 'n groot plus vir daai koue aande of net lekker braai. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer terug gaan.

Lauren H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H

Wonderful!

Absolutely amazing! The view is breathtaking, and hearing the waves breaking is so relaxing. Unfortunately due to covid we did not meet the owners but the extra special touches left in the apartment more than make up for that. They really thought of everything and we did not need anything.

Louis S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Dit was 'n baie lekker bly, in 'n pragtige en goed toegeruste eenheid.

Ons eerste indruk was dat daar aan alle details gedink is. Die eenheid was goed toegerus met alles wat 'n mens kan nodig hê. Daar is ook 'n lekker groot stoep met 'n pragtige uitsig van die see. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Hermann V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Fantastiese diens en uitstekend geleë! Sal aanbeveel aan enige iemand!

Diens was uitstekend en kamer/woonstel uitskend toegerus en baie skoon! Heerlike oorbly!

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa935bb5ec620537bb049d70dafda1340563c927618e91bc57be1153d61a61ff7ddc3c98ec76b5752072d0a754f6cdda904ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 31 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.611981 19.370566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang