Zeezicht Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hybre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Liezl K - Apr 2024
Algehele gradering
Droom Weskus wegbreek.
Wilma B - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename ondervinding. Alles was net perfek!
Delene N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en goeie verblyf.
Zeezicht Villa se terugvoer
Baie dankie vir die boek by Zeezicht Villa. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer gou te akkommodeer.
7th Sense Travel B - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect location for a quick weekend away, not too far out of town, on the water's edge.
Zeezicht Villa se terugvoer
Baie dankie, is vir ons n voorreg om gaste soos jullle te verwelkom, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Zeezicht Villa
Tess B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, ruim huis.
Zeezicht Villa se terugvoer
Baie dankie Tess, was so lekker om julle te ontmoet! Baie dankie dat julle ons huis geniet het en so mooi agter gelaat het, ons is dankbaar vir gaste soos julle. Hoop om julle gou-gou weer te verwelkom.
Alles wat mooi is vir 2022!!!
Zeezicht-groete!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nic Tredoux-singel 12, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang