Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Villa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liezl K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Droom Weskus wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Wat 'n aangename ondervinding. Alles was net perfek! Smaakvol toegerus en netjies. Kan die huis 100% aanbeveel. Sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene N
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Baie lekker en goeie verblyf. Heerlike rustig gekuier, voëlryke gebied. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hybre
Zeezicht Villa
Baie dankie vir die boek by Zeezicht Villa. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer gou te akkommodeer.

7th Sense Travel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Perfect location for a quick weekend away, not too far out of town, on the water's edge. Great for kayaking in the protected bay and great little surf spot on the next bay. The house is super well equipped with only the best furnishings and utensils. It is so spacious! And well planned. It can easily accommodate 10 guests without feeling cramped. What a lovely experience! Highly recommended! The house is super comfortable, well planned and the management is super helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hybre
Zeezicht Villa
Baie dankie, is vir ons n voorreg om gaste soos jullle te verwelkom, hoop om julle gou weer te sien. Groete Zeezicht Villa

Tess B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pragtige, ruim huis. Die verblyf was ongelooflik. Alles wat jy nodig het en nog meer. Die huis is baie groot met pragtige meubels en dekor. Ek sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hybre
Zeezicht Villa
Baie dankie Tess, was so lekker om julle te ontmoet! Baie dankie dat julle ons huis geniet het en so mooi agter gelaat het, ons is dankbaar vir gaste soos julle. Hoop om julle gou-gou weer te verwelkom. Alles wat mooi is vir 2022!!! Zeezicht-groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hybre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-singel 12, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80a9d4a05e8c6c3c419e1d1e3249afc369a6b1f41dc87a37e32936a9477611e27812009741963dcee727d5c872de5df449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 12 Nic Tredoux Cresent Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.965594123898 17.889232388171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang