Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zegen aan Zee

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3070, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 R3 525 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Zegen aan Zee is 300 m van die strand af in die Langezandt Fisherman's Village-landgoed geleë en is 'n lieflike vakansiehuis vir tot 10 mense in Struisbaai.

Zegen aan Zee bestaan uit 'n huis met slaapplek vir 6 en 2 kothuise wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs. Die tweede kamer is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, en die derde kamer het ook 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Elkeen van die kothuise is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed in die huis sowel as die kothuise voorsien. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis sowel as die leefarea is in die hoofhuis geleë. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, asook 'n tuimeldroër is beskikbaar vir gebruik, en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n knus kaggel en WiFi is beskikbaar.

Die eiendom is omhein en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir parkeerplek, asook 'n buitestort.

Struisbaai bied 'n verskeidenheid restaurante, asook doendinge soos voëlkyk en stap. Gaste kan die Anglikaanse Kerk, 'n nasionale monument, besoek of die kort rit na Agulhas neem wat 'n verskeidenheid staproetes en besienswaardighede bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Murex-straat 3070, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zegen aan Zee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
R4 700 R3 525
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 700
R4 700 R3 525
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3070, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALN0ATbGlBk6euJCBlKtn0IwjwO7LGw4C305bA9qXkyYhZUDJ9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R3 525 per nag, vir 10 mense 6 5 1 5 3070 Murex Street Langezandt Fisherman's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.788668689518 20.042967406256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang