Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Sarhel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absolutely stunning. Genoeg ruimte, goeie uitsig, absolute leefbaarheid om te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Aangename verblyf in 'n prentjiemooi omgewing. Alles was netjies en skoon, daar was net geen melding gemaak of foto van 'n redelike steil trap tussen 2 vlakke nie, veral aangesien ons ouer mense is, en ook nie dat die onderste slaapkamer so klein en donker is nie. Nogtans het ons die uitsig en ligging van die huis baie geniet! Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Rustig en gerieflik. Uitstekende ligging en area. Die huis is gerieflik ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valeska K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Wonderful and peaceful getaway! We loved our stay at Zeldagar. Edgar was very helpful and accommodating. Would definitely recommend a getaway to Zeldagar!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shirreen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Wonderlike see uitsig. Dis 'n pragtige en liefdevolle blyplek. Het fantasties gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Weer, ligging en geselskap was fantasties. Die huis is goed ingerig. Ons het lekker ontspan en die weer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patric F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Fantasties, rustig. Die view was priceless en uitleg van eenheid was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2023

Fantasties. Ja, ek het. Ek het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jp T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2023

Het die tyd by Strandfontein baie geniet. Die huis het 'n pragtige uitsig op die see en die geriewe was voldoende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Edgar
Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Goeie dag Jp, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem om vir ons terugvoer te gee rakende jou verblyf by Zeldagar Strandfontein Akkommodasie. Dit word waardeer. Vriendelike groete.

Ricardo F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Great place and excellently situated. Great stay. Water was however smelly coming from taps and showers, think it has to do with the loadshedding. Could improve on cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Edgar
Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Dear guest. , Thank you for the time spend to give us feedback on your stay, however, it is with regret to respond to the issue that we are experiencing in the Matzikama district. We can assure you that the Matzikama Municipality district is committed to attending to the problem. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Edgar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 5, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc535d53837faa7afb6725989d1f4684d38f69af7dcf37bfc236f5247ab5c2ba04424f58e9edc6de31f0c33197038d1f3985e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 9) 27 5 1 5 5 Mossel Street Strandfontein 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754479581573 18.227268290611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang