Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Edgar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Aangename verblyf in 'n prentjiemooi omgewing.

Alles was netjies en skoon, daar was net geen melding gemaak of foto van 'n redelike steil trap tussen 2 vlakke nie, veral aangesien ons ouer mense is, en ook nie dat die onderste slaapkamer so klein en donker is nie. Nogtans het ons die uitsig en ligging van die huis baie geniet! Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Baie dankie!

Maurice C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice C

Rustig en gerieflik.

Uitstekende ligging en area. Die huis is gerieflik ingerig.

Dennis K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K

Weer, ligging en geselskap was fantasties.

Die huis is goed ingerig. Ons het lekker ontspan en die weer was fantasties.

Valeska K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valeska K

Wonderful and peaceful getaway!

We loved our stay at Zeldagar. Edgar was very helpful and accommodating. Would definitely recommend a getaway to Zeldagar!

Shirreen S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirreen S

Wonderlike see uitsig. Dis 'n pragtige en liefdevolle blyplek.

Het fantasties gebly.

Patric F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patric F

Fantasties, rustig.

Die view was priceless en uitleg van eenheid was baie goed.

Maryke L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke L

Fantasties.

Ja, ek het. Ek het dit geniet.

Jp T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp T

Het die tyd by Strandfontein baie geniet.

Die huis het 'n pragtige uitsig op die see en die geriewe was voldoende.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Jp, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem om vir ons terugvoer te gee rakende jou verblyf by Zeldagar Strandfontein Akkommodasie. Dit word waardeer. Vriendelike groete.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Ricardo F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo F

Great place and excellently situated.

Great stay. Water was however smelly coming from taps and showers, think it has to do with the loadshedding. Could improve on cleanliness.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Dear guest. , Thank you for the time spend to give us feedback on your stay, however, it is with regret to respond to the issue that we are experiencing in the Matzikama district. We can assure you that the Matzikama Municipality district is committed to attending to the problem. Kind regards

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Zene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zene D

Rustig en ontspannend.

Die uitsigte vanaf die huis is asemrowend. Ons kon lekker afskakel, rus en ontspan as 'n familie. Die huis is goed toegerus met al die noodsaaklikhede.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie resensie te plaas.

Ons is bly om terugvoer te kry van ons gaste.

Vriendelike groete
Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Elaine D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Uitsig onverbeterlik.

Wil net sê baie dankie aan Jason wat ons so vriendelik ontvang het.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en is ons baie bly saam met jou dat jou wegbreek aangenaam was het ek ook aan Jason jou dank oorgedra.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Linda F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Dit was asemrowend mooi en baie lekker.

Die ligging is fantasies. Die uitsig pragtig. Die strand en natuurskoon was onverbeterlik. Die huis is gerieflik ingerig. Al wat kort is n wasmasjien en wasgeriewe.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir u tyd met die goeie terugvoer en is ons opgewonde dat jul lekker gekuier het.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Jacoreigh C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoreigh C

Dit was net wat ek nodig gehad het tydens die tyd waarin ons almal is, dit was regtig goed vir my siel.

Ek sal enige tyd weer Zeldagar besoek.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Jacoreigh vir jul terugvoer.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Lize E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E

Fantasties! Ons het heerlik gebly en baie lekker gekuier.

Zeldagar akkommodasie was uitstekend en net wat ons nodig gehad het vir 'n lekker wegbreek! Ons sal beslis weer gebruik maak van die huis!

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Lize en sien ons uit daarna om jul sommer spoedig weer te ontvang.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Nellie W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie W

Ons het baie lekker gekuier!

Pragtige ligging, pragtige dorp. Lekker uitgeëet. Almal baie vriendelik.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou tergvoer Nellie en het ons ook dan n CCTV kamera geinstalleer vir gaste se gemoedsrus t.o.v. hul veiligheid.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Jasper J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper J

Vuil paradys.

Op aankoms het ons besef dat daar 'n paar goedjies is wat ons nie saamgebring het nie. Daar was geen handdoeke, seep, rooster, opwasmiddel en mop nie. Toe ons later die eienaar vra oor dit, was hy en Mias ongeskik en gedreig om ons by die webtuiste aan te gee. Hy het ons vertel dit staan in die kwotasie wat ons gekry het. Wat wel so is. Dit staan versteek onder 'n drop down-lysie. Ons sou met dit kon leef, maar van die intrapslag het ons besef amper alles is vuil. Daar was glase wat nog nat was. Die vloere en tafels was vol van die taai stof. Die oond was vuil. Twee van ons toilette was nie ordentlik gespoel nie. Die kamers ruik na muf. Die matte het swart kolle op gehad. En so kan dit aangaan. Toe ons skoonmaak en Mias loop saam ons deur die huis toe ons uitklok. Het hy gesê: "Die plek lyk nou skoner as wat julle hom gekry het". Ons het toe later lappe ens. gekry sodat ons die skottelgoed weer kon was.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Dit is met spyt dat ek hierdie terugvoer moes ontvang en kan ek u verseker dat ek daadwerklike aandag aan jul ontevredenheid gegee het wat ons in staat stel om hierdie tipe ontevredenheid te bekamp.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Elmarie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie lekker plek om te bly en vriendelike mense en baie behulpsaam.

Was skoon, netjies en baie goed ingerig. Dink net 'n voorstel vir die toekoms is om 'n wasmasjien en tuimeldroër dalk ook in te rig vir iemand wat langer bly en kinders het. Maar baie vriendelike en behulpsaam sal aanbeveel vir enige iemand. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Elmarie, baid dankie vir jou vriendelike terugvoer en sal ons verseker jou voorstel in oorweging neem.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Rita H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita H

Lieflike see-uitsig.

Gerieflike huis en uitsig. Vereis egter instandhouding rakende waterlekke. Blinders het ook aandag nodig.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Die instandhouding rakende die toilet waterlekke en blinders het dadelik aandag geniet en is dien ooreenkomstig herstel.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Hentie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie R

Lokaliteit!

Zeldagar is ideaal geposisioneer sodat mens net kan sit en die uitsig bewonder, of die dorp te voet kan verken, of die kleinkinders op die strand kan dophou. Wens dit was myne! Vir 'n dorp wat 'n ernstige waterskaarste beleef, sou mens nie verwag dat die toilette 24/7 water tap nie!

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en het ons aandag gegee aan die toilet se waterlek deur die knip te vervang het wat die water inlaat.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Hansie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hansie B

Teleurgesteld.

Warm water beskikbaarheid, vuil stoof, onbeholpenheid van toesighouer, geen mop.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer en kan ek jou die vesekering gee dat die probleem dadelik aangespreek is.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Melanie O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie O

Lieflik uitsig en ligging.

Water op timer groot probleem met groot groep en klein kinders wat vroeg bad. Weskus nie so vriendelike mense nie. By aankoms was agent baie nors en die kafee-dame ook.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir did terugvoer en wil ek graag vir jou die versekering gee dat ek persoonlike jou kwel punte bespreek en of opgelos het.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Lidia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia V

Baie gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly die huis is goed ingerig met alle benodigdhede en nog meer. Dit is ruim en gemaklik met die mooiste uitsig, sal definitief weer gaan en kan dit vir almal aanbeveel wat net lekker wil kuier en rus.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en is ons baie opgewonde dat jul lekker gekuier het. Hoop om jul spoedig weer te ontvang.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Zetney B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetney B

Wonderlik.

Ek sal Zeldagar akkommodasie vir enige persoon aanbeveel.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Zetney baie dankie vir jou terugvoer.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Elize D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Fantastiese, gerieflike huis met mooiste see-uitsig.

Mooiste, gerieflikste strandhuis, ongelooflike mooi see-uitsig. Pragtig skoon! Eienaar Freda en Edgar is baie behulpsaam en vriendelike. Volledige en baie goed toegeruste sesslaapkamershuis. Ons was groep van 8 pensionarisse het gaan blomme kyk en hierdie huis was vir ons reg geleë om net laatmiddag betyds te wees vir die mooi sonsondergang. Selfs langer bespreek 2 dae om net só luilekker net vir die see te kyk. Ek beveel beslis die pragtige huis aan groot gesinne daar is net een woord: awesome!

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer en baie bly saam met julle dat jul die Weskus so geniet het.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Conchita G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Conchita G

Dit was heerlik.

Ons het dit baie geniet was skoon en netjies en genoeg ruimte.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons het dan ook n CCTV kamera geplaas vir meer gemoedsrus vir ons kliente.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Pieter M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M

Teleurstellend. Probleme met ontvangs en tekort aan basiese geriewe, soos handdoeke, afdroogdoeke, braairooster, sepies en veel meer.

Altwee woonvertrekke was vol gepak met buitemeubels en reuse sonskerms. TV buite werking. Regtig nie gevoel of daar enigsins moeite gedoen is om ons welkom te laat voel nie, weens gebrek aan opwasmiddels, afdroogdoeke, handdoeke, braairooster en sepies.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie se terugvoer

Daar word op die kwotasie aangedui dat handdoeke nie voorsien word nie en gaste moet hul eie braai rooster saam bring.
Die eenheid word nie as gastehuis geadverteer nie, maar wel as selfsorg wat vanself spreek.
Ten opsigte van die buite meubels, is dit vir die gas se gerief dat buite 'n hout tafel met stoele voorsien word en tog net logies dat hierdie tipe meubels nie heeldag onnodig aan die weersomstandighede blootgestel hoef te word nie.
Die gas was herhaaldelik probeer kontak om te verseker dat hul aankoms vlot verloop en het hul glad nie eens een maal die kommunikasie beantwoord nie, wat hul verseker ontvang het omrede die sleutelkluis, wat hul toegang verleen tot die perseel, se kode daarmee aangestuur was.
Die TV word nie geadverteer nie en kan DStv wel teen 'n minimale ekstra fooi aangeskakel word met versoek van die gas, wat ook nie gedoen was nie.

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 5, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc535d53837faa7afb6725989d1f4684d38f69af7dcf37bfc236f5247ab5c2ba04424f58e9edc6de31f0c33197038d1f3985e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 9) 26 5 1 5 5 Mossel Street Strandfontein 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754479581573 18.227268290611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang