Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zen Tree B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Zen Tree B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan-louis D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis D

Was aangenaam. Skoon. En gerieflik.

Uitstekende verblyf. Vriendelike diens en fasiliteite. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Wilma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Stil. Rustig. Aangenaam. Gerieflike kombuis. Pragtige en suite badkamer.

Heerlike skoon, netjiese verblyf.

Henna K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K

Aangenaam, vriendelik en voel tuis.

Baie dankie Errol vir jou moeite.

Britt W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britt W

Beautiful and very clean rooms.

My 15-year-old son and I stayed overnight to attend a wedding at the accommodation. I would advise that Zen Tree ensure that although Uber does operate, we were not able to get one back from the wedding. We were unable to get in the front door due to it being bolted from the inside by the other guests. When the host was called, he happily woke up to come and assist.

Izak D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Uitstekende waarde vir geld. Ek sal weer daarheen gaan.

Ja. Heerlike kamer. Vriendelike gasheer.

Marli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Dit was te kort.

Het baie lekker gebly. Plekkie was skoon en uitsig uit ons kamer beautiful.

Freddie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L

Great.

Very nice and quiet. Very friendly people.

Jessica S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Baie mooi en netjiese se plek. Alles was skoon en netjies. Verskriklike pragtige huis.

Sal dit beslis aanbeveel aan familie en vriende. In 'n gegoede area geleë.

Cindy E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Baie goeie diens, vriendelike mense, gerieflik en netjies.

Sien sterre.

Jan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Egte Suid-Afrikaanse gasvryheid en 'n heerlike netjiese verblyf.

Die gasheer maak 'n heerlike ontbyt omelet (ekstra).

Malandi B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malandi B

Rustig, gesellig en gemaklik.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyfgeriewe was baie skoon en netjies. Woonbuurt is redelik stil en veilige parkering word aangebied.

Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel K

Very good.

Friendly reception from Errol. Clean, neat and tidy rooms. Loft bedroom was a little challenging for pensioners.

Jan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S

Rustig en skoon.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Ferdinand H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Plekkie waar jou siel rus kry.

Veilig, sentraal geleë, skoon en netjies en vriendelike eienaars. Ek sal vir seker weer hier kom bly.

Annemarie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Baie skoon en netjies en die eienaars is baie behulspaam en vriendelik!

Ons het oorgebly by Zen Tree vir die SA-kampioenskappe wat in die Paarl gehou was. Dis lekker naby aan die stadion geleë.

Charlton O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton O

Die kuier by Zen Tree B&B was ongelooflik.

Die eienaars is baie vriendelik en sal uit hul pad gaan om jou tydjie aangenaam te maak. Alhoewel ons een ingang gebruik het dit nogals nie ons kuier heelwat gesteur nie. Daar is geen rook binne die verblyf. Die speel van musiek word toegelaat. My aanbeveling sou wees dat gaste privaat ingang moet kry.

Henk V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Fantasties.

My verblyf by Errol en Nora was regtig besonders. Alles van die toegang tot die perseel, die kamers, kombuis en die vriendelike hulpvaardige diens was fantasties. Ek sal Zen Tree B&B regtig aanbeveel, en as ek weer in die Paarl omgewing is, weet ek waar ek tuisgaan!

Malvin V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malvin V

Comfortable stay at Zen Tree Lodge.

The owners, Errol and Norah, are friendly, helpful and hospitable. They provided useful information on nearby amenities and facilities, which we visited on their recommendation. The Zen Tree B&B is clean, well maintained and serviced daily. We were on a working holiday for seven days, and our stay was pleasant and comfortable. We will definitely book there again when we visit Paarl again. We highly recommend this B&B to families, friends and business people.

Zen Tree B&B se terugvoer

Thank you Malvin and family. Our guests' comfort and satisfaction is our priority. We are very happy that you and your family had an enjoyable stay Zen Tree B&B. You have also been very accommodating and it was really a pleasure to be of service to you. You are most welcome anytime.

Zen Tree B&B
Juanita R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita R

Lekker naweek wegbreek!

Baie dankie vir die gasvryheid. Ek het baie lekker gebly in julle gastehuis.

Lettitia E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettitia E

Vriendelike gasheer en gasvrou.

Die kamers was baie gerieflik en netjies.

Lauren V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V

Peaceful and relaxing.

I enjoyed my brief stay at Zen Tree. It was very peaceful and relaxing. Value for money. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en ontspannend.

Ek het my kort kuier by Zen Tree geniet. Dit was baie rustig en ontspannend. Waarde vir geld. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zen Tree B&B se terugvoer

Thank you Lauren. It was a pleasure to have you with us.

Zen Tree B&B
Karen L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Mooi, netjies.

Gasvryheid wonderlik! Netjies!

Zen Tree B&B se terugvoer

Baie dankie Karen. Dit was ons voorreg om julle hier te hê.

Zen Tree B&B
Edre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edre M

Stunning.

Heerlik om daar te bly!

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Edre, dit was ook heerlik om julle hier te hê.

Zen Tree B&B
Lelanie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie S

Errol and Nora is baie aangenaam.

Moenie dat die area jou afsit nie, die blyplek is baie mooi en skoon.

Zen Tree B&B se terugvoer

Baie dankie Lelanie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons gaste se gerief is altyd ons prioriteit.

Zen Tree B&B
Baronese C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Baronese C

Very friendly, helpful ,great, good communication, trust, respectful and happy.

We will surely visit again at Zen Tree.

Zen Tree B&B se terugvoer

Thank you Baronese. You are most welcome here at any time.

Zen Tree B&B
Marlies W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies W

Dit was 'n wonderlike ervaring en 'n voorreg om die gasheer en gasvrou te ontmoet.

Sien sterre.

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Marlies. Dit was ook ons voorreg om jou te ontmoet en om jou as gas te hê.

Zen Tree B&B
Donata D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donata D

Netjies en skoon met lieflike mense.

Nora en Errol maak 'n goeie span, die gaste huis is netjies en bekostigbaar. Ons het ons tydjie daar geniet.

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Donata vir die heerlike kompliment. Ons Paarl se mense is maar so.

Zen Tree B&B
Gordon C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon C

Bo verwagtinge.

Dankie vir 'n baie snoesig en gemaklike plek Errol. Ons het ons kort tydjie baie geniet.

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Gail. Ons waardeer ook julle vriendelikheid en die gemaklike mense wat julle is.

Zen Tree B&B
Hylma V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylma V

Warm verwelkoming en sorg.

Ons is hartlik by die gastehuis ontvang. Die kamers is pragtig en smaakvol ingerig met alle nodige geriewe. Ek sal enige tyd weer hier bly en vir alle mense kan aanbeveel.

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Hylma. die warmte is wederkerend. Dit gee ons groot plesier om ons gaste tuis te laat voel.

Zen Tree B&B
Jake J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jake J

Aangenaam.

Ons sal verseker weer daar bly as ons weer werk in Paarl het. Die kos was ook baie lekker.

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Jake. Dit was ook aangenaam om jou as gas te hê. Nora is 'n goeie kok. Jy moet eendag haar kerrie kom proe!

Zen Tree B&B
Attie N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie N

I was amazed, I got more than I expected.

I can really recommend this place. I enjoyed my stay. Thanks to Errol for all the help in recommending all the nice places to visit.

Zen Tree B&B se terugvoer

Thank you Attie. Our guests' comfort and enjoyment is always our priority.

Zen Tree B&B
Sannie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie L

Uitstekend!

Ons het heerlik by Zen Tree gebly. Die gasvrou/gasheer is baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad uit gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Die plek was skoon en netjies en ons gesin het heerlik daar tuisgegaan. Sal dit beslis aanbeveel.

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Ansie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom om te bly.

Zen Tree B&B
Nel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nel V

Wonderlike oornagplek met warm, vriendelike gasheer.

Skoon, netjies en waarde vir geld!

Zen Tree B&B se terugvoer

Dankie Nel. Jy is enige tyd welkom hier.

Zen Tree B&B
Louise F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise F

Was baie lekker.

Afgesien daarvan dat ons die eenheid gedeel het met ander mense was dit baie lekker en stil. Baie Dankie.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dempers Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YzIxZDQ2LTVjODEtNDA0MC1iOTgwLWY1OTYzN2U2NmNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 4 Dempers Street Charleston Hill 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7258 18.98687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang