Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zevenwacht Wine Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Marcus C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Relaxing and revitalising. Beautiful stay with the family at Zevenwacht Wine Estate. The room was very spacious and the bed was big enough to have the two monsters in bed with us and still be comfortable by the morning. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Fantastiese ligging. Asemrowende uitsig. Vir die chalet sal ek beter kombuistoerusting insit. Geroes en gechip. Ook 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose R
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Aangenaam. Ons het ongerieflikhede ervaar, maar ek het die besprekingsagent op Maandag, 27 Maart 2023 gebel en dit met haar bespreek. Ek is seker dat sy dit met die bestuur sou opneem en so verseker dat toekomstige gaste nie dieselfde ongerief sal ervaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

It was okay. The restaurant was fantastic but the room isn't so great - needs some work as it seems a bit old and a bit unkempt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annelie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Dit is te duur. Alles is perfek, maar is te duur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

We had a great time. Shanin was very informative at the wine tasting. The phone in the room was not working and they did not inform us about the code for the alarm. We had to drive back to reception, but the staff was apologetic and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi Ernani D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Besonderse verwelkomende voorkantoor. Na 'n hartlike verwelkoming is ek geneem na my luukse kamer met 'n spogbadkamer. Die wynproe was met komplimente van die estate. Ontbyt word flink bedien. Etes by die Herehuis is van hoë gehalte. Die omgewing is pragtig en ons het vir 'n heerlike stap van vier kilometers op die estate gegaan. Dit is moeilik om na die TV-programme te kyk. Die TV is nie in lyn met enige sitplek nie! Dit was/is 'n raaisel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Morika T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Ongelooflik lekker, parkering by jou kamer is gerieflik. Die uitleg en privaatheid help verskriklik baie. Naby alles en die wegbreek maak dit so maklik, maar kan steeds baby alles kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole
Zevenwacht Wine Estate
Geagte Morika, Dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons geniet het, en hoop om u binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete, Shayleen Country Inn Manager

Lukas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Baie goed. Dit is 'n ou gunsteling vir die laatste 20 jaar wat ons meer as een keer per jaar besoek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Het heerlik gekuier! Kamer was mooi en skoon, baie lekker ontbyt geniet in die kamer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4P5FVfaHCDcJvghRgIQebrPj3KSCHe10TlxaDvRKaOryR91LJ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Langverwacht Road Kuils River 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.929975215501 18.729481813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang