Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zevenwacht Wine Estate

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai.

Geriewe sluit 'n klubhuis, swembad, tennisbaan, en sauna in. Zevenwacht bied ook 7 gerieflike kothuise, waarvan elkeen 3 dubbelkamers, 'n en suite-badkamer, en 'n gedeelde sitkamer het.

Die selfsorg-chalet het 4 en suite-slaapkamers en is hoog op geleë met fantastiese uitsigte oor die omgewing en wingerde.

Die ouditorium bied sitplek vir 64 gaste. Daar is 'n groot verskeidenheid konferensiegeriewe beskikbaar. Dit is die ideale venue vir konferensies in 'n ontspanne, plattelandse omgewing.

Zevenwacht se wyne word gekenmerk deur hul klassieke styl en kunstig vervaardigde elegansie. Die keldermeester Jacques Viljoen, eer eeu-oue wynmaaktradisies, sonder om die bydrae van moderne tegnologie van die hand te wys. Kom proe ons wyne op hul tuisgrond met die kelder in die agtergrond.

'n Oorvloed kunswerke, Afrika- en stamgebonde geskenke, antieke ware en tuisgemaakte lekkernye kan by die Shoppe gevind word. Dit is 'n heerlike plek vir toeriste én plaaslike besoekers om 'n aandenking of spesiale geskenk te koop.

Die smaakvol versierde Zevenwacht Restaurant is in die historiese Kaap-Hollandse herehuis geleë en is 'n toonbeeld van finesse en sjarme. Die restaurant bedien daagliks ontbyt, middag- en aandete aan. Die restaurant bied heerlike maaltye van regoor die wêreld. Die pragtige uitsigte, lieflike meer, en mooi tuine maak dit die perfekte plek vir 'n eet-ervaring wat jy nooit sal vergeet nie. Ons heerlike piekniekmandjies word onder die skadubome op die grasperke langs die meer bedien. Gaste kan 'n verskeidenheid slaaie, kouevleise, patees, ons plaashuis cheddar met 'n Franse brood, koekies en konfyte, nagereg, en vars vrugte, of die Vegetariese mandjie, geniet. Daar is 'n lekker speelpark met doendinge vir kinders.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Julane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zevenwacht Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4P5FVfaHCDcJvghRgIQebrPj3KSCHe10TlxaDvRKaOryR91LJ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Langverwacht Road Kuils River 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.929975215501 18.729481813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang