Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zevenwacht Wine Estate

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Dit bied gaste luukse lugversorgde suites, met privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai.

Geriewe sluit 'n klubhuis, swembad, tennisbaan en sauna in. Zevenwacht bied ook sewe gerieflike kothuise, elk met drie dubbelslaapkamers en en suite-badkamers wat 'n bekoorlike sitkamer deel.

Die selfsorg-chalet met vier en suite-slaapkamers is hoog teen die hange geleë met 'n skouspelagtige uitsig oor die omgewing en die wingerde. 'n Reeks ontspannende buite- en binne-aktiwiteite is beskikbaar.

Die gesofistikeerde ouditorium met 64 sitplekke bied 'n omvattende reeks van die modernste konferensiegeriewe. 'n Ideale plek vir konferensies in 'n ontspanne plattelandse omgewing met 'n vol ruiker geriewe.

Die wyne van Zevenwacht word gekenmerk deur hul klassieke styl en fyn vervaardigde elegansie. Keldermeester Hagen Viljoen eer eeue-oue wynmaaktradisies, maar verwelkom tog die bydrae wat moderne tegnologie tot die vinifikasie van vooraanstaande wyne maak. Geniet die plesier om ons wyne op hul tuisveld binne sig van die vatkelder te proe.

'n Ware oorvloed van kunswerke, etniese Afrika- en stamgeskenke, oudhede en tuisgemaakte lekkergoed is by die Shoppe te vinde, 'n plesier vir beide toeriste en plaaslike besoekers op soek na 'n aandenking of spesiale geskenk.

Die smaakvol versierde Manor House Restaurant, geleë in die historiese Kaaps-Hollandse Manor House, beeld beide finesse en sjarme uit. Die restaurant is daagliks oop vir ontbyt, middagete en aandete en bied wêreldwye kookkuns wat tot perfeksie voorberei is. Manjifieke uitsigte, 'n rustige meer en parkagtige tuine is die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike eetervaring. Ons heerlike piekniekmandjies word bedien in 'n idilliese omgewing op boomskadu grasperke langs die meer. Geniet 'n verskeidenheid slaaie, kouevleis, patés, ons plaashuis-cheddar met 'n Franse brood, koekies en konfyte, nagereg en vars vrugte of die Vegetariese mandjie. 'n Prettige speelpark bied ontspanning vir kinders en hou hulle gelukkig en veilig vermaak.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Zevenwacht Wine Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zevenwacht Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4P5FVfaHCDcJvghRgIQebrPj3KSCHe10TlxaDvRKaOryR91LJ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Langverwacht Road Kuils River 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.929975215501 18.729481813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang